Versamelde gedigte
(1980)–C. Louis Leipoldt– Auteursrechtelijk beschermd‘Oom Kaalkop’p. 304, vers 4: Versieboord: ‘Sy regte naam 's Oom Naas.)’ p. 304, vers 6: Uitgesoekte gedigte: ‘Sy groot sag' hoed is vaal:’ | |
‘Die ou likkewaan’In Uitgesoekte gedigte het dié gedig die titel: ‘Die likkewaan’ p. 305, vers 2: Uitgesoekte gedigte: ‘Voor nog 'n mens op aarde was,’ p. 305, vers 3: Uitgesoekte gedigte: ‘Het daar bo in die Boland gelewe, tevrede’ p. 305, vers 5: Uitgesoekte gedigte: ‘Met wat hy kon vang by die Boland-see -’ p. 305, vers 6: Uitgesoekte gedigte: ‘En, daar was genoeg’ p. 305, vers 8: Uitgesoekte gedigte: ‘'n Yslik-koddige reus likkewaan.’ p. 305, vers 10: Uitgesoekte gedigte: ‘moes hy hom eers kromdraai -’ p. 305, vers 12: Uitgesoekte gedigte: ‘Hy was so hees dat hy skaars kon blaf -’ p. 305, vers 13: Uitgesoekte gedigte: ‘(Want in dié tyd kon 'n likkewaan’ p. 306, vers 25: Uitgesoekte gedigte: ‘Dit was “Oompie” agter;’ p. 306, vers 29: Uitgesoekte gedigte: ‘Dit was die krokodil se plan -’ p. 306, vers 32: Uitgesoekte gedigte: ‘En dit word nou tyd’ | |
[pagina 544]
| |
p. 306, vers 33: Uitgesoekte gedigte: ‘Oom weet tog dat as Oom nie baai nie, kry / Oom pyn in die maag wat 'n mens laat ly.’ p. 306, vers 38: Uitgesoekte gedigte: ‘Met 'n nugter maag’ p. 306, vers 40: Uitgesoekte gedigte: ‘Oom kan dit wae as Oompie wil.’ p. 306, vers 42: Uitgesoekte gedigte: ‘En was gesteek en dood versuip.’ p. 307, vers 2: Uitgesoekte gedigte: ‘En dit vir jou maat ook nooit aanraai nie -’ p. 307, vers 3: Uitgesoekte gedigte: ‘In mod'rige water’ | |
‘Die Slamaierwinkel’p. 309, vers 3: Uitgesoekte gedigte: ‘Want die ruik’ p. 309, vers 8: Uitgesoekte gedigte: ‘En dit skyn vir my’ p. 309, vers 9: Uitgesoekte gedigte: ‘As hy sedig daar te keer gaan, as die kopers heen en weer gaan -’ p. 309, vers 16: Uitgesoekte gedigte: ‘En kan net so goed maar opgee en gaan lê.’ p. 310, vers 3: Uitgesoekte gedigte: ‘Jy het, hoor ek, 'n verband op 'n plaas hier by die strand,’ p. 310, vers 8: Uitgesoekte gedigte: ‘'n Bestaan kan maak nie, wat hy ook wil doen.’ |
|