Versamelde gedigte
(1980)–C. Louis Leipoldt– Auteursrechtelijk beschermd
[pagina 395]
| |
Verspil het, in homselwe straks verkwyn,
Het hy wat roem as liefdesdank beskou -
Die stille handdruk en die skugtere knik,
Die woord wat nooit vooruit die daad beloon -
Sy werk en lewe as rentegeld behou
Vir groter prys, waarop sy poging mik, -
Die salig kalmte wat sy werk bekroon.
|
|