Versamelde gedigte
(1980)–C. Louis Leipoldt– Auteursrechtelijk beschermd
[pagina 374]
| |
Die grys verslete prag,
Boggel gebuie en moeg met die las wat die jare druk
Op die skouers wat dra en buk
As die oumens geduldig wag
Soos die sterre om lig in die dag en die groen van die nag vir die blou,
Soos die knop ingevleg in sy kleed vir die krag wat sy skoonheid ontvou.
|
|