Versamelde gedigte
(1980)–C. Louis Leipoldt– Auteursrechtelijk beschermd
[pagina 114]
| |
Oor rollende golwe en branders wat strand toe lei,
Oorskuimend om sag op die sand hulle lykbed te kry;
Net soos die vuurstraal daarbo - waar die ster, as hy gly,
Saggies verglip van sy hemelse anker, verdwaal
Voordat hy aarde bereik as hy aarde toe daal -
Goudglans en skitter en weelde kry.
|
|