Amakeia. Hg. 13 (349): 27 D. 7, 1928. |
Tula, Babani. Nie voorheen gepubliseer. |
Impundulu. Hg. 13 (372): 15 M. 17, 1929. |
L'Idéal. Hg. 12 (312): 15 Mr. 23, 1928. |
In die Voortrekkerkerkie, Pietermaritzburg. Nie voorheen gepubliseer. |
Na die stryd. Nie voorheen gepubliseer. |
Nimmer of nou. Hg. 13 (374): 15 M. 31, 1929. |
Sneeuwitjie. Hg. 12 (286): 17 S. 16, 1927. |
Die vlag op Mont-aux-Sources. Hg. 13 (325): 19 Jun. 22, 1928. |
Geluk! Nie voorheen gepubliseer. |
Die ruiter van Skimmelperdpan. Hg. 12 (316): 29 Ap. 20, 1928. |
Van 'n grootmoeder. Kerkbode 21 (6): 190 F. 8, 1928. |
In manus tuas, Domine. Kerkbode 22 (7): 240 Ag. 15, 1928. |
Suster Sonneskyn. Hg. 12 (322): 7 Jun. 1, 1928. |
Bioskoop. Hg. 13 (359): 17 F. 15, 1929. |
Kleure-klank. Hg. 12 (301): 23 Ja. 6, 1928. |
Pelgrimsleuse. Hg. 12 (303): 41 Ja. 20, 1928. |
Aanhouer wen. Hg. 13 (335): 21 Ag. 31, 1928. |
Kinderkrans. Nie voorheen gepubliseer. |
Die liewe onskuld. Hg. 12 (283): 21 Ag. 26, 1927. |
Dolce far niente. Hg. 12 (28): 7 Ag. 5, 1927. |
Klein woelwater. Hg. 12 (296): 67 D. 2, 1927. |
Die Duisendpoot. Hg. 13 (350): 15 D. 14, 1928. |
Toe en nou. Nie voorheen gepubliseer. |
Wit en swart. Hg. 10 (213): 21 Ap. 16, 1926. |
Adam of Die Paradys herwonne. Hg. 13 (341): 9 0. 12, 1928. |
Die uitleg. Hg. 13 (362): 17 Mr. 8, 1929. |
Dum spero spiro. Hg. 13 (362): 17 Mr. 8, 1929. |
'n Jobstrooster. Hg. 12 (301): 23 Ja. 6, 1928. |
Nuda veritas. Hg. 12 (301): 23 Ja. 6, 1928. |
Lauriger Horatius. Hg. 12 (301): 23 Ja. 6, 1928. |
In die dieretuin, Pretoria. Hg. 12 (299): 13 D. 16, 1927. |
As die Suidoos waai. Hg. 12 (305): 29 F. 3, 1928. |
Waardig en astrant. Nie voorheen gepubliseer. |
Sout en soet. Hg. 13 (349): 65 D. 7, 1928. |
Vlagliedjie. Hg. 12 (322): 7 Jun. 1, 1928. |
Spinasie vir koerasie. Hg. 13 (372): 39 M. 17, 1929. |
Landbou. Hg. 13 (359): 17 F. 15, 1929. |
Visvangs. Hg. 13 (359): 17 F. 1929. |
Pamperlang. Hg. 14 (375): 13 Jun. 7, 1929. |
Onmoontlike tweelinge. Vier van die ‘Onmoontlike tweelinge’ (‘Landskap in olieverf’, ‘'n Portret in olieverf’, ‘In die Sondagskool’, ‘In die sinagoge’ het reeds onder die oorkoepelende ‘Om die waarheid te sê’ in Rose van herinnering en ander gedigte verskyn. (‘In die Sondagskool’ heet daar ‘In die Katkisasieklas’.) In Die Huisgenoot van 7 Oktober 1927 vertoon party van die onmoontlike tweelinge 'n effe ander voorkoms. Ek haal die betrokkenes hier aan: |