Versamelde gedigte
(1981)–A.G. Visser– Auteursrechtelijk beschermd
[pagina 318]
| |
Jy weet ek min jou hartlik,
En ek weet jy't my liif,
Dus, doen fer my 'n iitsi,
Ek fra dit assebliif.
Daar laat sig niks bedenke
Wat 'k ni fer jou sal doen,
Jy weet dit mos, ou hartji,
Kom gé my eers 'n soen;
En leg jou sagte handji
In myne hiir. En dan -
Gaan haal 'n naald en gare
En werk myn broeksknoop an.
Ons Klyntji, Julie 1897. Opgeneem in S.J. du Toit: Afrikaanse gedigte byeenfersameld, 1906. |
|