Versamelde gedigte
(1981)–A.G. Visser– Auteursrechtelijk beschermd
[pagina 197]
| |
‘Te dol
Gaan dit met jou: twéé mandjies vol!’ -
Aldus die Roos.
‘Ag nee, dit is te gek!
En elke jaar - wel - liewers jy as ek!’
|
|
[pagina 197]
| |
‘Te dol
Gaan dit met jou: twéé mandjies vol!’ -
Aldus die Roos.
‘Ag nee, dit is te gek!
En elke jaar - wel - liewers jy as ek!’
|
|