Versamelde gedigte(1981)–A.G. Visser– Auteursrechtelijk beschermd Vorige Volgende [pagina 47] [p. 47] 1 Van rose en liefde Toewyding 'n Harp het gehang Voor die deur ongeag, Die wind het gespeel Deur die snare by nag. Die wind deur die snare Sing sag menig' lied: Die hulde wat huiw'rig Die Sanger U bied! Word klankloos die lied Van geluk of van smart, Die beeld van U skoonheid Leef voort in sy hart. Vorige Volgende