Afkortings
Oor die algemeen word afkortings in die teks nie opgelos nie, wat egter geen probleme sal oplewer nie. In die aantekeninge word by literatuuropgawes sterk verkorte titels of slegs outeursname gegee.
ARA = Algemeen Rijksarchief, 's-Gravenhage
SABW = Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek