| |
| |
| |
Verklarende woordelys
aam |
ou vogmaat: vier ankers |
abuyzen |
misbruike |
abuseeren |
misbruik maak |
accresseren |
aangroei, toeneem |
ageeren |
optree |
allerfrappanst |
mees treffend |
allequeeren |
aanhaal |
ambergrijs |
stof wat uit die dermkanaal van 'n potvis verkry word en gebruik word as reukwerk, geneesmiddel of spesery |
ambieren |
strewe na, begeer |
amende |
skadevergoeding |
anker |
wynmaat van ongeveer 38 liters |
Ao. Po., A.P. |
anno passato |
apostille |
kanttekening |
apparentie, aparentie |
moontlikheid, waarskynlikheid |
applicatie |
toepassing |
appuieren |
ondersteun |
arripieeren |
opvat, aangryp, aanneem |
arrogeren |
toeëien, aanmatig |
assumeren |
neem, tot iets toevoeg |
attacheeren |
aanheg, vasmaak, jou aan iets verbind |
au fait stellen |
jou op die hoogte hou |
avanceeren |
bevorder, voorwaarts gaan |
avoueren |
beken, erken |
|
bafta |
fyn katoenstof afkomstig uit Gujerat in Voor-Indië |
bellen |
groot glase (met wyn) |
benuuwd |
benieud, nuuskierig |
besognes |
kommissievergaderings |
bewimpeling |
verbloeming |
bewassen (persoonen) |
uitgegroeide, volwasse (mense) |
borneeren |
begrens, beperk |
boteram, boterham |
sny brood met botter, kan ook toebroodjie wees |
brouillerien |
twissake |
bruteurs |
astrantes |
buitengemeen |
buitengewoon |
| |
| |
but |
doel, bedoeling |
buytelkist, builkist |
meulenaarsterm: kis waarin die meel gesif word |
|
cachee gehouden |
verborge hou |
cajate balken |
kiaathout, djatihout (tactona grandis) |
calangeeren |
beskuldig, aan die kaak stel |
casueel |
toevallig |
cautie stellen |
borgstaan |
cesseren |
ophou |
chemerique idees |
hersenskimme, dwase idees |
chitsen |
geblomde katoenstof, sits of sis |
choquant |
aanstootlik |
collationeeren |
met oorspronklike vergelyk |
commercieeren |
handel dryf |
commies, commis |
amptenaar, koopman |
commoditeit |
bekwaamheid, gemak, gerief, geleentheid |
comparatie |
vergelyking |
compareeren |
op 'n bepaalde plek verskyn voor 'n regter of notaris |
complaisance |
toegeeflikheid |
concept |
ontwerp, skets van 'n brief |
conjecture |
veronderstelling, gissing |
constringeeren |
bedwing, dwing |
contentement |
tevredenheid |
contenance |
houding |
contenteren |
tevrede stel |
contrainte |
dwang |
convenable |
geskikte |
convenieerd |
skik, pas |
convocatien |
byeenkomste |
convoceren |
saamroep |
craveeren |
krepeer |
|
debiet |
verkoop in die kleinhandel, afset |
decensie |
gepaste eerbied, fatsoenlikheid |
decharges |
ontlasting, skote; argumente ter verontskuldiging |
decisie |
vonnis, uitspraak, maatreëls |
declateeren |
verklaring aflê |
declaratoir |
volgens verklaring |
| |
| |
declineeren |
geringskat, verneder |
decres, decree |
verval, diskrediet |
degouteeren |
afkeer kry van |
delaboreren |
agteruitgaan |
demandeeren |
opdra, beveel |
depecheeren |
met spoed wegstuur |
depeches |
staatsbriewe, ampsberig |
deporteeren |
ontslaan, verban |
deputeeren |
as verteenwoordiger met 'n opdrag stuur |
designeeren |
aanwys, aantoon, iemand tot iets benoem |
desisteeren |
ophou |
detachement |
soldate met 'n spesiale opdrag |
detourneeren |
aflei, afwend |
dieverze |
verskillende |
diffireeren |
verskil |
dirigeeren |
bestuur |
discrepances |
verskille, verskeidenheid |
dispensier |
skafmeester, amptenaar wat lewensmiddele uitdeel |
disponeeren |
beskik, besluit, reël |
diverse |
verskillende |
domestiquen |
bediendes |
eclat |
opspraak; ook: skandaal |
ec(c)lateeren |
rugbaar maak, uitblink |
eblouissant |
skitterend, verblindend |
egaal |
gelykmatig, ewewigtig |
eligeeren |
uitkies, verkies |
elucidatie |
opheldering, verduideliking, verklaring |
emaneeren |
uitvaardig, voortspruit |
emolumenten |
bykomstige verdienste aan amp verbonde, bo en behalwe die vaste salaris |
engagement |
dienskontrak |
entameeren |
begin, aanvang; ook: ontgin |
equipagie |
perd en rytuig; ook skeepsuitrusting |
equipagemeester |
beampte in bevel van alle skeepsaangeleenthede, bv. herstelwerk, ankerplekke ens. |
eripeeren |
uittrek, uitroei |
erlang |
bereik |
erneeren |
in onderhoud voorsien |
etablissement |
vestiging, nedersetting |
| |
| |
eviteeren |
vermy, ontwyk |
excedeeren |
te bowe gaan, oortref |
expectance |
verwagting |
exponeeren |
blootstel, verklaar, ophelder |
extendeeren |
uitbrei, uitstrek |
|
faciel |
maklik |
facilder |
gemakliker |
faciliteeren |
verlig, maklik maak, moeilikhede uit die weg ruim |
flatteus idé |
gedagte wat te optimisties is |
fotas |
geruite doek van sterk weefsel |
fourneeren |
verskaf, lewer |
franchiment |
opreg |
frappant |
treffend |
frapperen |
tref |
frivool |
ligsinnig, onbelangrik |
fungeeren |
diens doen |
fust |
vat vir wyn |
|
gading |
lus, genoeë, sin |
gagie |
loon, besoldiging, gasie |
gageeren |
beloon, besoldig |
gemeene |
algemene |
gemeene volk |
gewone soldate, matrose ens. |
gemeenlijk |
gewoonlik |
geneeren |
met moeite in onderhoud voorsien; ook: vermeng |
generaal |
algemeen |
gevallige |
wisselvallige |
gording |
dwarshout om balkwerk van dak saam te voeg |
gouteren |
waardeer |
guinee |
blou katoenstof wat as ruilmiddel gebruik is |
|
hacquet |
twis, stryery |
hazardeeren |
waag |
heenrykende, heenreikende |
voldoende |
hepotecquen |
hipoteke |
heumeur |
eie aard |
| |
| |
hoed |
inhoudsmaat, volgens Cloete gelykstaande aan 32 skepels of 8 mud |
hondsvotters |
skurke |
honnette, honette |
eersame, passende |
|
illusoir |
belaglik, denkbeeldig |
impardinabel, impardonnabel |
onvergeeflik |
importantie |
belangrikheid |
importeeren |
van belang wees |
inclineeren |
oorhel na, besluit |
incommoditeit |
ongemak, beswaar |
infligeeren |
oplê |
inhabil, in habil |
onbekwaam |
inserreeren |
invoeg, byvoeg |
interponeeren |
jou as bemiddelaar aanbied, tussenbeide kom |
intrinsique |
innerlike |
|
jouisseeren |
geniet |
jugeeren |
uitspraak lewer |
|
kapstijl |
dakbalk |
karwy wagens |
waens vir transportwerk |
karretwaagen |
'n soort koets |
largeeren |
in vryheid stel |
lesive |
kwetsende gedrag, woorde, ens. |
licentie |
vrypostigheid, bandeloosheid |
lieeren |
verwant |
loveren, loueren |
prys |
|
maatschappij |
gewoonlik word bedoel die VOC |
maintenue |
handhawing |
malcontent |
ontevrede, misnoeg |
mancqueeren |
ontbreek, nalaat |
marginalen |
kanttekeninge |
matadoors |
leiers, aanhitsers |
meeleeren, mêleeren |
vermeng |
menées, meneën |
streke, bedreiging |
mentie maken van |
melding maak van |
meriteeren |
verdien |
mesures |
maatreëls, voorsorg |
| |
| |
metier |
beroep, vak |
missive, mesive |
diensbrief |
misgelden |
ontgeld, daarvoor boet |
moeskruijden |
groente, kruid of gewas wat as groente geëet word |
muil |
pantoffel |
|
obligeant |
verpligtend |
obstakel |
hinderpaal, hindernis |
offereeren |
aanbied |
oirbaar |
betaamlik, gepas |
omslag, ommeslag |
belasting wat na verhouding van besittings betaal moet word |
onderwonden |
het geprobeer; onderwinden: jou verstout om iets te doen wat verbied is |
ongelden |
allerlei onkoste |
opgeld |
surplus |
overlijke |
buitengewone; ook: orige |
|
paay |
betaling, paaiement |
palieeren |
versag, bedek |
particuliere behandeling van wyn |
besondere behandeling van wyn |
par(v)oiseeren |
verskyn |
pecunieel |
geldelik |
penibele reize |
moeitevolle reis |
piquant |
skerp, haatlik |
plagten |
gewoond wees |
poenaliteiten |
strawwe |
poleeren |
blink maak |
policeren |
beskaaf, verfyn |
porteeren |
dra, bring |
poursuiveeren |
opvolg, uitvoer |
pousceeren, pousseeren |
aanhelp, bevorder, voortdryf |
pouvoir |
mag, invloed |
practicabel |
uitvoerbaar |
praejudiceeren |
voorbarig oordeel, benadeel |
prefigureren |
voorstel, indink |
prejuditie |
onreg, vooroordeel |
presenteeren |
indien; ook: aanbied, vertoon |
pressant |
spoedeisend |
| |
| |
pretendeeren |
aanspraak maak op |
pretext |
voorwendsel |
prevenieeren |
voorkom |
prisenteeren |
sien presenteeren |
probiteit |
eerlikheid, goeie trou |
proflueeren |
voortvloei |
promptitude |
vinnige optrede |
proponeeren |
voorstel |
propositie |
voorstel |
protestatie |
onskuldbetuiging |
provenue |
opbrengs, wins |
pueriel |
kinderagtig |
puiesant |
vermoënd, ryk, magtig |
|
quitteeren |
ophou, weggaan, verlaat |
|
ras |
spoedig, weldra, snel |
reciproque |
wederkerig |
redres |
regstelling, herstel |
redresseeren |
vinnig optree, regstel |
reede, rheede |
ankerplek |
referendeeren |
verwys na |
refereeren |
berig, verslag gee |
reflecteeren |
ag slaan op, in aanmerking neem |
regulier |
gereeld |
reijzen |
male, keer |
rendement |
opbrengs, wins |
renommee |
roem, vermaardheid |
renoumeeren |
bekend word |
renvoijeeren |
terugstuur, ontslaan |
reppen |
noem |
repitteeren |
herhaal |
repliceeren |
antwoord |
reproches |
verwyte |
requisaetie |
versoek |
requisiten |
vereistes |
resico |
risiko, waagstuk |
resolveeren |
besluit, 'n besluit neem, 'n voorneme hê |
resonnabelste |
redelikste |
ressorteeren, ressourteeren |
onderhorig wees aan |
ressources |
hulpmiddels |
| |
| |
restrictie |
beperking |
retireren |
terugtrek |
retraite |
toevlugsoord |
reusseeren |
welslae behaal, slaag |
rianter |
mooier, meer luuksueus |
rigoureus, rigoreus |
streng, hard |
risiqueeren |
waag |
rouleeren |
loop oor iets, in omloop wees |
ruynpaard |
reunperd |
|
sapientie sat |
wysheid genoeg |
sauveeren |
red |
schamel |
lae houtbankie waarop die bestuurder van 'n wa sit |
scheepsroepers |
skeepstrompet om op 'n skip gehoor te kan word |
schier |
byna |
schotschrift |
pamflet waarin geskel word |
sensibel |
gevoelig |
sinistre |
duistere |
slecht gewas |
misoes |
slofheid |
neiging om uit te stel |
snaken |
astrante jong kêrels |
soldijkantoor |
betaalkantoor vir Kompanjiesamptenare e.a. dergelike uitbetalings |
soldijboekhouder |
boekhouer van die betaalkantoor |
soldijoverdrager |
beampte wat inskrywings van die joernaal na die grootboek oorgebring het. |
sollicitatie |
versoek |
sottise |
dwaasheid |
souteneeren, soutineeren |
ondersteun, verdedig |
soutien |
steunpunt |
spar |
'n lang, ronde dakhout |
speculatien |
opmerkings, bespiegelinge |
speerhaak |
aambeeld met twee horings |
springtochtje |
uitstappie vir plesier |
standrecht |
direkte militêre regspraak, buitengewone regbank, krygsraad |
stoffeeren |
versier |
succeseuren |
opvolgers |
| |
| |
suppediteeren |
aan die hand doen, byspring, verskaf |
suppleeren |
aanvul |
supponeeren |
veronderstel |
surpreneeren |
verras |
sustenuen |
beweringe |
|
tamboureeren |
aandring |
teffens |
tewens |
tendeeren |
strek tot |
tentamen |
voorlopige ondersoek |
timiditeit |
vreesagtigheid |
troebelen |
onluste |
|
uitmijten |
uitskel |
|
vaceeren |
leeg maak, leeg laat |
vertier |
bedrywigheid, handel, verkoop, afset |
vlek |
klein dorp of plek |
vigileeren |
toesig hou |
vilipendie |
veragting, verontagsaming, kleinering |
voegsaam |
betaamlik |
|
wisjewasje(s) |
ongegronde uitvlugte, nietighede |
|
zeegen |
sleepnet om vis te vang |
zeele, zele |
lyn, band, tou |
|
|