Versamelde gedigte
(1980)–C. Louis Leipoldt– Auteursrechtelijk beschermd
[pagina 509]
| |
VerantwoordingMetode van versverwysing:Waar meer as een gedig op 'n bladsy voorkom, word die versreëls van elke gedig van die aanvang af getel. Wanneer 'n gedig oor meer as een bladsy strek, word die reëls aanvanklik van die begin van die gedig af en daarna telkens van die begin van die bladsy af getel. |
|