Versamelde gedigte(1980)–C. Louis Leipoldt– Auteursrechtelijk beschermd Vorige Volgende XV Teen die blou van die jakarandas is die blou van die lug maar bleek; Teen die rooi van kafferboom-blomme is bloed maar skyn van kleur; En die pyn van na-herinnering in 'n hart wat kraak en breek, Is seerder, harder, skerper as die smart wat senu's skeur. Vorige Volgende