Nagelate papiere: manuskripte, briewe en aantekeninge. |
Almanak, Die Afrikaanse, 1877-1918. |
Brandwag, Die, 1910-1922. |
Brandwag, Die Nuwe, 1929. |
Dekker, dr G.: Afrikaanse Literatuurgeskiedenis, 2de dr. 1937. |
Gedenkboek ter ere van die Genootskap van Regte Afrikaners (1875-1925). Uitgegee deur die Afrikaanse Studentebond, 1926. |
Huisgenoot, Die, 1916. Uittreksels uit die inleiding het ek ook hierin gepubliseer (1940). |
Hoogenhout, P.I. (1) C.P. Hoogenhout. Persoonlike herinneringe uit sy Lewe, bl. 97 van die Gedenkboek. (2) C.P. Hoogenhout in Die Nuwe Brandwag deel I nrs. 1 en 2. |
Kritzinger, M.S.B.: Plateatlas by die Afrikaanse Letterkunde, 1931. |
Nienaber, G.S.: Die Afrikaanse Beweging, 1931. |
Nienaber, P.J.: Die Geskiedenis van die Afrikaanse Bybelvertaling, 1934. |
Niekerk, dr Lydia van: De Eerste Afrikaanse Taalbeweging en Letterkundige Voortbrengselen, 1916. |
Ons Klyntji, 1896-1906. |
Patriot, Die Afrikaanse, 1876-1904. |
Scholtz, J. du P.: Die Afrikaner en sy Taal (1806-1875), 1939. |
Toit, J.D. du: Ds. S.J. du Toit in Weg en Werk. 'n Periode van Afrikaanse Oplewing, 1917. |