| |
| |
| |
| |
[pagina 500-501]
[p. 500-501] | |
Naam van Geselskap. |
Datum van Opvoering. |
Plek van Opvoering. |
Indeling en Pryse van Plekke. |
Astley se Geselskap. |
4 Jan. 1840 |
‘Mr. Astley's Th.’. |
‘Front seats 3s.’
‘Back seats 2s.’
Kinders halfprys. |
‘Astley's Co.’. |
6 Maart 1841 |
‘Andrew's Eating House’, Langstr. 24. |
2/6. |
Garnisoensges. |
13 Mei 1842
9 Jun. 1842 |
Garnisoenskouburg.
‘Main Barracks’. |
- |
Tot Nut en Vermaak. |
14 Sept. 1842 |
‘Priv. Holl. Liefh. Schouwburg’. |
- |
All the World's a Stage. |
18 Aug. 1843 |
‘Amat. Theatre’, Hopestreet |
- |
Tot Nut en Vermaak. |
5 Mei 1843 |
Roelandstr. Skoub. |
- |
Door Yver Vruchtbaar. |
18 Jul. 1843 |
Liefhebbery Toneel. |
- |
Tot Nut en Vermaak en Door Yver Vruchtbaar. |
31 Mei 1844 uitgestel tot 5 Jun. |
Roelandstr. Skoub. |
- |
Tot Nut en Vermaak en Door Yver Vruchtbaar. |
28 Mei 1845 |
Roelandstr. Skoub. |
- |
All the World's a Stage. |
17 Jul. 1845 |
Roelandstr. Skoub. |
4s., Kinders onder 14 jaar: halfprys. |
Eng. Ges. (Garnisoen?) |
22 Aug. 1845 |
Roelandstr. Skoub. |
- |
Tot Nut en Vermaak en Door Yver Vruchtbaar. |
3 Apr. 1846 |
Roelandstr. Skoub. |
- |
Eng. Ges.? |
9 Jul. 1846 |
‘Victoria Theatre’. Hoopstraat. |
4s. |
‘Mr. Hill's Literary Entertainment’. |
12 Okt. 1846 |
‘Commercial Exchange’. |
2s. |
Eng. Garnisoensges. |
30 Apr. 1847 |
Garnisoenskouburg. |
‘Boxes 3s., Pit 1/6, Gall. 1s.’
Op 2 Jun.:
‘Boxes 4/-, Pit 2/-, Gall. 1/-’.
Op 9 Des.:
‘Boxes 5/-, Pit 2/6, Gall. 1/6’. |
Engelse Ges. van A.v. Breda. |
26 Jun. 1847 |
Roelandstr. Skoub. |
- |
Engelse Ges. van A.v. Breda. |
16 Nov. 1847 |
Roelandstr. Skoub. |
5s. |
Tot Nut en Vermaak en Door Yver Vruchtbaar. |
30 Apr. 1847 |
Liefhebbery Toneel, Roelandstr. |
- |
Signor Dalle Case se Geselskap. |
14 Febr. 1848 |
‘Sans-Souci Theatre’, Hoopstr. |
‘Dress Circle 7/6 4. Pit 5/-’. |
Signor Dalle Case se Geselskap. |
13 Maart 1848 |
‘Garrison Theatre’, (3 vertoninge daar, dan weer terug naar Hoopstr.). |
‘Boxes 5/-, Pit 3/6, Gall. 2/’. |
Signor Dalle Case se Geselskap. |
20 Maart 1848 |
Hoopstr. Skouburg. |
‘Boxes 5/-, Pit 4/-’. |
Naam van Geselskap. |
Kaartjies en Lootjies verkrybaar by: |
Intekenlyste by: |
Opening van Deure: |
Astley se Geselskap. |
- |
- |
7 |
‘Astley's Co.’. |
- |
- |
- |
Garnisoensges. |
- |
- |
- |
Tot Nut en Vermaak. |
Z.A. Kantoor. Op dag van vertoning en dag daarvoor van 9-4 uur. |
- |
- |
All the World's a Stage. |
‘J. Kilcullen. Tobacconist, Shortmarketstr., en Messrs. Golding & Co., Market Square’. |
Intekenaars word versoek om vir hul kaartjies naar Golding & Ko. te stuur. |
- |
Tot Nut en Vermaak. |
Z.A. Kantoor, verder as gewoonlik. Soms van 10-3 uur. |
Z.A. Kantoor. |
- |
Door Yver Vruchtbaar. |
Op dag van vertoning van 9-4 uur. Z.A. Kantoor. |
Z.A. Kantoor. (Ook plan van die huis). |
- |
Tot Nut en Vermaak en Door Yver Vruchtbaar. |
Kaartjies op dag van vertoning afhaal van Z.A. Kantoor van 10-4 uur. |
By intekening. |
6½ |
Tot Nut en Vermaak en Door Yver Vruchtbaar. |
Kaartjies afhaal op dag van vertoning van 9-3 uur. Z.A. Kantoor. Later van 10-4, soms 10-3 uur. |
By intekening. |
6½ |
All the World's a Stage. |
J. Golding & Ko. en J. Kilcullen. Plan van die huis. |
- |
6½ |
Eng. Ges. (Garnisoen?) |
- |
- |
- |
Tot Nut en Vermaak en Door Yver Vruchtbaar. |
Kantoor S.S. Op dag van vertoning van 10-4 uur. |
By intekening. |
- |
Eng. Ges.? |
Mnr. Aschen, Pleinstr. 6. Ook plan van huis te sien. |
- |
6½ later 7 uur |
‘Mr. Hill's Literary Entertainment’. |
Mnr. Robertson, Heregr., Reeler do, Collard, Langemarkstr. Frushard, do, Rose, ‘Com. Exchange’. |
- |
7 |
Eng. Garnisoensges. |
‘Box-office of Mr. Eckley, Examiner Office, Marketsq., Steward of the Club House en Mr. Stewart, Caledon-sq’.
Later ook ‘Public Library’ waar plan van huis te sien is.
Vir 9 Des. van Mnr. Rose, ‘Com. Exchange’. |
- |
7
Op 19 Okt.: 6½
Op 9 Des.: 7½ |
Engelse Ges. van A.v. Breda. |
By die Sekretaris A. van Breda. |
By intekening. |
- |
Engelse Ges. van A.v. Breda. |
Mnr. Rose, ‘Exchange’. |
- |
- |
Tot Nut en Vermaak en Door Yver Vruchtbaar. |
Z.A. Kantoor van 10-4, op die dag van vertoning. |
By intekening. |
- |
Signor Dalle Case se Geselskap. |
Mnr. Robertson, Heregr. en Mev. Sloman, St. Georgestr. en Mej. Parke, ook plan van loges te sien. |
- |
7 |
Signor Dalle Case se Geselskap. |
J.C. Eckley, Markplein, Mev. Sloman. Plan van loges te sien. |
- |
7 |
Signor Dalle Case se Geselskap. |
J.C. Eckley, Markplein, Mev. Sloman. Plan van loges te sien. |
- |
7 |
Naam van Geselskap. |
Aanvang van voorstelling: |
Publiek: |
Besondere aanmerkinge en bronverwysinge. |
Astley se Geselskap. |
8 |
- |
Com. Adv. Harmonie en Eendragt orkes speel mee. Besondere voorwaardes van [...] 5 vir ‘private families’. |
‘Astley's Co.’. |
8 |
‘Audience Select’. |
Com. Adv. Verversinge ens. verkrybaar by Mnr. Andrews. |
Garnisoensges. |
- |
Goeie opkom. |
C.T. Mail. Geen advertensie nie, enkel 'n kritiek. 'n Herhaling verwag op 15 Mei. |
Tot Nut en Vermaak. |
- |
Geen kaartjies aan die deur nie! |
Z.A. |
All the World's a Stage. |
- |
Om teleurstellinge te voorkom, geen kaartjies aan die deur nie. |
Com. Adv. Op besondere versoek. Beslis laaste keer. |
Tot Nut en Vermaak. |
- |
Om teleurstellinge te voorkom, geen kaartjies aan die deur nie. |
Z.A. 5 Mei, eerste opvoering hierdie seisoen. 6de en laaste voorstelling op 27 Okt. |
Door Yver Vruchtbaar. |
- |
Een lid sal op die kantoor wees, van 9-12 uur op die dag van vertoning om die plekke vir die dames te reël. Geen kaartjies aan die deur nie! |
Z.A. 5de en laaste voorstelling op 17 Nov. |
Tot Nut en Vermaak en Door Yver Vruchtbaar. |
7½ |
Intekenlyste een dag voor die voorst. gesluit. Dameskaartjies op die dag verkrybaar. |
Z.A. 5 ‘Vertooningen’ by intekening. S.S., C.T. Mail. |
Tot Nut en Vermaak en Door Yver Vruchtbaar. |
- |
- |
Com. Adv., S.S. Benefiese voorst. 28 Mei = 1ste vertoning hierdie seisoen. Z.A. |
All the World's a Stage. |
7 |
Spesiale ‘familieloges’ verkrybaar. |
S.S. |
Eng. Ges. (Garnisoen?) |
8 |
- |
S.S. Geen advertensie, enkel 'n verslag. |
Tot Nut en Vermaak en Door Yver Vruchtbaar. |
- |
Intekengeld moet vooruit betaal word. Die tesourier sal daarvoor aanwesig wees op S.S. se Kantoor. |
S.S., Z.A. 3 voorstellinge hierdie seisoen. |
Eng. Ges.? |
7½ |
Gekla, dat die voorstellinge te lang duur met die lang programma. Vir voorstelling van 12 Sept. geadverteer, dat die voorst. om 11 uur afgeloop sal wees. |
Com. Adv. |
‘Mr. Hill's Literary Entertainment’. |
7½ |
- |
Com. Adv. |
Eng. Garnisoensges. |
7½ later ook 8
7
8 |
- |
Com. Adv. Die ‘buglers of the 90th Light Infantry’ sal speel. Op 7 Jul. 'n benefiese voorstelling vir ‘Regt. School’.
Op 17 Sept. 'n benefiese voorstelling vir die ‘Infant Schools’. |
Engelse Ges. van A.v. Breda. |
- |
- |
Com. Adv.1ste voorst. op 26 Junie. 3de en laaste voorst. op 22 Sept. |
Engelse Ges. van A.v. Breda. |
- |
- |
Com. Adv. Op besondere versoek, nog 'n ekstra voorstelling. |
Tot Nut en Vermaak en Door Yver Vruchtbaar. |
- |
Intekenaars wat nog nie betaal het nie, moet die nie later as op die dag van die laaste (vyfde) voorstelling op 2 Nov. doen nie. |
Z.A. |
Signor Dalle Case se Geselskap. |
8 |
- |
Com. Adv. 2de Voorst. op 17 Febr. Z.A., C.T. Mail. |
Signor Dalle Case se Geselskap. |
8 |
- |
Com. Adv. 3de Voorst. |
Signor Dalle Case se Geselskap. |
8 |
- |
C.T. Mail. |
| |
| |
[pagina 502-503]
[p. 502-503] | |
Naam van Geselskap. |
Datum van Opvoering. |
Plek van Opvoering. |
Indeling en Pryse van Plekke. |
‘Theatre de l'Union’. |
31 Maart 1848 |
Garnisoenskouburg. ‘Main Barracks’. |
‘Boxes 5/-, Pit 3/6, Gall. 2/-’. |
|
19 Jun. 1848 |
Drury Lane Skoub. |
- |
Italiaanse Sirkus. |
18 Febr. 1848 |
- |
‘Boxes 3/-, Pit 2/-, Gall. 1/-’. |
Garnisoensgeselskap. |
4 Aug. 1848 |
Garnisoenskouburg. |
Boxes 5/-, Pit 3/-, Gall. 1/6’. |
‘Eng. Amateur Co., All the World's a Stage’. |
21 Sept. 1848 |
Hoopstr.-Skouburg. |
‘Boxes 4/-, Pit 2/6’. |
‘Engl. Am. Co.’ (sien bo) |
3 Okt. 1848 |
Hoopstr.-Skouburg. |
‘Boxes 3/-, Pit 2/-’. |
‘Mechanical and Picturesque Theatre of Arts. Mr. Parker’. |
6, 8, 10 Nov. 1848 |
- |
3/- en 2/-. (Kinders 1/6 en 1/-). |
Hoop en Trouw. |
24 Nov. 1848 |
Hoopstr.-Skouburg. |
Loges 4/-, ‘Pit’ 3/-. |
Hoop en Trouw, na 10 Mei speel dieselfde geselskap onder die sinspreuk:
Tot Oefening en Vermaak. |
8 Mei 1849 |
Hoopstr.-Skouburg. |
Loges 4/-, Parterre 3/-.
Alleen: Op 4 Sept.
Loges 3/-, Parterre 2/6. Daarna weer:
4/- en 3/-. |
Door Yver bloeit de Kunst |
19 Jun. 1849 |
- |
- |
Garnisoensgeselskap (Eng.). |
24 Apr. 1850 |
Garnisoenskouburg. ‘Main Barracks’. |
‘Boxes 5/-, Gall. 2/6’. |
(Eng.) ‘Amateur Performers’. |
26 Jul. 1850 |
Drury Lane Skoub. |
‘Boxes 4/-, Pit 2/6, Gall. 1/6’. Op 27 Nov.:
‘Boxes 5-, Pit 2/6, Gall. 1/6’. |
‘Engl. Co.’ (Parker teken homself: eienaar van skouburg). |
10 Des. 1850 |
Hoopstr.-Skouburg. |
‘Boxes 3/-, Pit 2 -’. |
‘Equestrian Gymnastics’ (Sirkus). |
19 Okt. 1850 |
Sirkus. |
4/-, 2/6, 1/6. |
‘English Co.’ (Parker). |
12 Maart 1851 |
Drury Lane Skoub. |
‘Boxes 4/-, Pit 2/6, Gall. 1/6’. Kinders halfprys. |
Dramatiese en Musikale Opvoering. |
15 Mei 1851 |
Koopmansbeurs. |
Famielies van 4 betaal 15/-. Enkele kaartjies 5/-. |
English Amateur Co.’. |
3 Des. 1851 |
Garnisoenskouburg. |
‘Boxes 4/-, Pit 2/6, Gall. 1/6’. |
Door Yver bloeit de Kunst |
26 Jun. 1851 |
Drury Lane Skoub. Op 28 Aug.:
Hoopstr.-Skouburg. |
‘Boxes 3/-, Pit 2/6, Gall. 1/6’. Op 9 Okt.:
Ook die ‘Pit’ 3s. |
Hoop en Trouw en Tot Oefening en Vermaak. |
23 Okt. 1851 |
Garnisoenskouburg. |
Loges 4s., Parterre 3s., Gall. 2s. |
Garnisoensges. |
24 Maart 1852 |
Garnisoenskouburg. |
Famieliebiljette vir 4 pers. vir 2 voorstellinge: £ 1.10.
1 Persoon beide voorstellige: 10s. |
|
13 Apr. 1852 |
Garnisoenskouburg. |
Vir die 2de voorstelling: ‘Boxes 5s., Gall. 2/6’. |
|
21 Apr. 1852 |
Garnisoenskouburg. |
Nog een voorstelling: ‘Boxes 4/-, Gall. 2/-’. |
Door Yver bloeit de Kunst |
10 Jun. 1852 |
Hoopstr.-Skouburg. |
- |
|
12 Aug. 1852 |
Breestr.-Skouburg. |
Loges 4/-, Part. 4/-. |
|
16 Sept. 1852 |
Breestr.-Skouburg. |
Loges 4/-, Part. 4/-. |
Naam van Geselskap. |
Kaartjies en Lootjies verkrybaar by: |
Intekenlyste by: |
Opening van Deure: |
Aanvang van voorstelling: |
‘Theatre de l'Union’. |
Mev. Sloman en Mnr. Adney, St. Georgesstr., Mnr. Victor, Harringtonstr. en Mnr. de Lima, Burgstr. |
- |
- |
8 |
|
|
End Mei word 'n lys van 6 voorstellinge geadverteer. Lê by Sloman, de Lima & Mnr. Victor. |
|
|
- |
By intekening, vgl. bo. |
- |
- |
Italiaanse Sirkus. |
- |
- |
- |
4½ n.m. |
Garnisoensgeselskap. |
‘Com. Hall, Parke's, Masonic, Imperial en Caledonian Hotels’, ook by Mnr. Harrington & Mnr. Eckley. |
- |
6½
Op 26 Sept.:
7 |
7½
Op 26 Sept.:
8 |
‘Eng. Amateur Co., All the World's a Stage’. |
‘Burkes, Parke's, Imperial, Masonic en Caledonian Hotels, at Eckley's and Mr. Bell's’. |
- |
- |
- |
‘Engl. Am. Co.’ (sien bo) |
‘Burkes, Parke's, Imperial, Masonic en Caledonian Hotels, at Eckley's and Mr. Bell's’. |
- |
- |
- |
‘Mechanical and Picturesque Theatre of Arts. Mr. Parker’. |
Eckley, Merrit ens. en aan die Skouburg self. |
- |
7½ |
8 |
Hoop en Trouw. |
v.d. Sandt & Ko. |
- |
- |
- |
Hoop en Trouw, na 10 Mei speel dieselfde geselskap onder die sinspreuk:
Tot Oefening en Vermaak. |
v.d. Sandt, Kasteelstr. 2. |
By intekening. |
- |
7½ |
Door Yver bloeit de Kunst |
- |
- |
- |
- |
Garnisoensgeselskap (Eng.). |
Mev. Findlay, Keisersgr., Plan van die huis te sien. Gal. kaartjies van die Sers. Majoor en van Mnr. Barth, Davis Markplein, en Mnr. Merritt, Fountain Hotel, Houtstr. |
- |
6½
Op 29 Mei:
7
Op 31 Jul.
6½ |
7
Op 29 Mei:
7½
Op 31 Jul.
7 |
(Eng.) ‘Amateur Performers’. |
D. Dix, ‘Confectioner’ en A.C. Mathieson, Langemarkstr. 20. Ook programme daar te kry. Ook kaartjies by Mnr. Lycett, London Hotel, Kortemarkstr. |
- |
7
Op 27 Nov.:
7½ |
7½
Op 27 Nov.:
8 |
‘Engl. Co.’ (Parker teken homself: eienaar van skouburg). |
- |
- |
7 |
8 |
‘Equestrian Gymnastics’ (Sirkus). |
- |
- |
6¼ |
7½ |
‘English Co.’ (Parker). |
Parke's Hotel en by Mnr. Holloway Langemarkstr. 73. |
- |
7 |
7½ |
Dramatiese en Musikale Opvoering. |
Robertson, Adderleystr. en Mnr. Hewitt en Mnr. Rose. |
- |
- |
- |
English Amateur Co.’. |
v.d. Sandt de Villiers & Ko. |
- |
- |
- |
Door Yver bloeit de Kunst |
Z.A. Kantoor en by die ‘Commercial Press’, op dag van vertoning. |
- |
6½ |
7½ |
Hoop en Trouw en Tot Oefening en Vermaak. |
v.d. Sandt de Villiers en Tier, Kasteelstraat 62, by Ziedeman en by die Garnisoensers. |
- |
7 |
7½ |
Garnisoensges. |
- |
‘S.A. Club’. Ook plan van die huis te sien. |
6½ |
7 |
|
‘Box’ plekke by S.A. Klubhuis en Mnr. Robinson. ‘Gall’. by Mnr. Everest ‘Hairdresser’, Mnr. Merritt en aan die deur van die Skoub. |
- |
|
Door Yver bloeit de Kunst |
Z.A. Kantoor op dag van voorstelling. |
- |
6½ |
7½ |
|
Plan van huis te sien. |
- |
6 |
7 |
|
- |
6½ |
7½ |
Naam van Geselskap. |
Publiek: |
Besondere aanmerkinge en bronverwysinge. |
‘Theatre de l'Union’. |
'n Intekening vir 10 ‘Vertooningen’ word voorgestel, maar gaan nie deur nie. Sien verder onder: Intekenlyste. |
Com. Adv., Z.A. |
|
Intekenaars word versoek om hulle plekke uit te kies. |
C.T. Mail, Z.A., Com. Adv. |
Italiaanse Sirkus. |
- |
Com. Adv. |
Garnisoensgeselskap. |
- |
Com. Adv. |
‘Eng. Amateur Co., All the World's a Stage’. |
- |
Com. Adv. |
‘Engl. Am. Co.’ (sien bo) |
- |
C.T. Mail. Laaste voorst. hierdie seisoen. |
‘Mechanical and Picturesque Theatre of Arts. Mr. Parker’. |
- |
Com. Adv. Ook besondere vertoninge vir famielies. Te bespreek persoonlik met Mnr. Parker. |
Hoop en Trouw. |
- |
Z.A. |
Hoop en Trouw, na 10 Mei speel dieselfde geselskap onder die sinspreuk:
Tot Oefening en Vermaak. |
- |
Z.A. Op 11 Mei, herhaling van opvoering van 8 Mei en wel hierdie keer vir die ‘publiek’ en nie vir intekenaars nie. Op 4 Sept. gee hulle 'n benefiese. Op 3 Des. 7de en laaste voorst. Vbd. |
Door Yver bloeit de Kunst |
- |
Z.A. |
Garnisoensgeselskap (Eng.). |
'n ‘Soda-water fountain’ word geadverteer vir 8 Mei. |
Com. Adv., Z.A., Exc. Gaz. C.T. Mail.
Op 26 Sept. hul laaste opvoering. |
(Eng.) ‘Amateur Performers’. |
‘No second price’. Geen geld aan die deur nie. |
Com. Adv. Exc. Gaz. |
‘Engl. Co.’ (Parker teken homself: eienaar van skouburg). |
- |
Exc. Gaz. Op 7 Des. word al die 4de voorst. eadverteer vir 10 Des. Op 17 Des. = vyfde voorstelling. |
‘Equestrian Gymnastics’ (Sirkus). |
- |
Com. Adv. Die sirkus geheel met gas verlig. |
‘English Co.’ (Parker). |
- |
Exc. Gaz. |
Dramatiese en Musikale Opvoering. |
- |
Z.A. |
English Amateur Co.’. |
- |
Mon. Geen garnisoensgeselskap nie. Benef. vir slagoffers Kafferoorlog. |
Door Yver bloeit de Kunst |
- |
Z.A. 1ste Voorst. hierdie jaar. Derde en laaste voorst. op 9 Okt. |
Hoop en Trouw en Tot Oefening en Vermaak. |
Private loges verkrybaar. |
Z.A. Benefiese voorst. slagoffers Kafferoorlog. 'n Twede benef. voorst. op 13 Nov. |
Garnisoensges. |
Besproke plekke word tot die end van die eerste bedryf bewaar. |
Mon. 2 Benefiese voorstellinge by intekening slagoffers Birkenhead. |
|
Galleryplekke aan die deur. |
Op 21 April nog 'n derde en laaste voorstelling. |
Door Yver bloeit de Kunst |
- |
Z.A. Eerste voorst. op 10 Jun. |
|
- |
Z.A. 16 Sept. laaste (3de) voorst. |
|
- |
|
| |
| |
[pagina 504-505]
[p. 504-505] | |
Naam van Geselskap. |
Datum van Opvoering. |
Plek van Opvoering. |
Indeling en Pryse van Plekke. |
Door Yver bloeit de Kunst. |
28 Apr. 1853 |
Breestr.-Skouburg. |
Loges 4/-, Parterre 4/-. |
Garnisoensges. |
5 Sept. 1853 |
Garnisoenskouburg.
‘Main Barracks’. |
‘Boxes 3/-, Pit 2/-, Gall. 1/6’. |
Garnisoensges. |
14 Sept. 1853 |
Garnisoenskouburg.
‘Main Barracks’. |
‘Boxes 5/-, Gall. 2/6’. |
Garnisoensges. |
19 Okt. 1853 |
Garnisoenskouburg.
‘Main Barracks’. |
‘Boxes 3/-, Pit 2/-, Gall. 1/6’. |
Garnisoensges. |
31 Okt. 1853 |
Garnisoenskouburg.
‘Main Barracks’. |
‘Boxes 5/-, Gall. 2/6’. |
Garnisoensges. |
2 Mei 1854 |
Garnisoenskouburg. |
‘Boxes’ 3/-, geen gallery nie. |
|
30 Aug. 1854 uitgestel tot
4 Sept. 1854 |
Garnisoenskouburg. |
‘Boxes 4/-, Second do 2/6’. |
Door Yver bloeit de Kunst. |
18 Mei 1854 uitgestel tot
23 Mei 1854 |
Breestr.-Skouburg. |
Loges 4/-, Parterre 4/-. |
‘City Amateur Tbeatrical Society’. |
26 Jul. 1854 |
Breestr.-Skouburg. |
- |
‘City Amateur Theatrical Society’. |
21 Aug. 1854 |
Breestr.-Skouburg. |
Toegang: 4/-. |
‘Mr. G. Brooke & Amat.’ (Lede v.d. Garnisoen). |
1 Jan. 1855 |
Garnisoenskouburg. |
- |
Door Yver bloeit de Kunst. |
26 Apr. 1855 |
Garnisoenskouburg. |
Sitplekke 4/-. |
Door Yver bloeit de Kunst. |
12 Jun. 1855 |
Garnisoenskouburg. |
Enkele kaartjies 5/-. Famielies van 5 = £ 1.-. |
Door Yver bloeit de Kunst. |
28 Jun. 1855 |
Garnisoenskouburg. |
Voorste Plekke 3/-.
Agterste Plekke 2/-. |
‘Mr. Sefton Parry and Amateurs’. |
13 Jun. 1855 |
‘Commercial Rooms. Drawingroom Theatre’. |
Kaartjies 5/-. Alleen op 25 Julie:
Kaartjies vir 5/- en Gal. vir 3/-. |
Garnisoensges. (Eng.). |
8 Maart 1855 |
Garnisoenskouburg. |
- |
Garnisoensges. (Eng.). |
24 Sept. 1855 uitgestel tot
28 Sept. 1855 |
Garnisoenskouburg. |
‘Front Seats 4/-, Back Seats 3/-’. |
Naam van Geselskap. |
Kaartjies en Lootjies verkrybaar by: |
Itnekenlyste by: |
Opening van Deure: |
Aanvang van voorstelling: |
Door Yver bloeit de Kunst. |
P.J. Richter, Sekretaris van die Ges., Breestr. 67, op die dag van vertoning. Ook plan van die huis te sien. |
By intekening. |
6½
Op 14 Jul.:
6
Op 8 Sept.
6½ |
7½
Op 14 Jul.:
7
Op 8 Sept.
7½ |
Garnisoensges. |
London Hotel, Mnr. Dix, ‘Confectioner’, Langemarkstr., Mnr. Brown, ‘Tailor and at the Main Barracks, from the Serg. Major’. |
- |
7 |
7½ |
Garnisoensges. |
Vir loges: Mev. Findlay; vir Gal.: London Hotel. |
- |
6½ |
7 |
Garnisoensges. |
Vir loges: Mev. Findlay; vir Gal.: London Hotel. |
- |
7 |
7½ |
Garnisoensges. |
Ook plan van die huis by Mev. Findlay. |
- |
6½ |
7 |
Garnisoensges. |
‘Hewitt & Son, St. Georgesst.’.
Mev. Taylor, Adderleystr. |
- |
- |
7½ |
Door Yver bloeit de Kunst. |
Aan die deur van die Skouburg. |
By intekening. |
6½
Op 17 Okt.:
7 |
7½
Op 17 Okt.:
7½ |
‘City Amateur Theatrical Society’. |
- |
- |
- |
- |
‘City Amateur Theatrical Society’. |
Hewitt & Seun en Mnr. Taylor, Adderleystr. Plan van huis te sien. |
- |
7 |
7½ |
‘Mr. G. Brooke & Amat.’ (Lede v.d. Garnaisoen). |
- |
- |
- |
- |
Door Yver bloeit de Kunst. |
Taylor, Adderlevstr. Ook plan van die huis. |
- |
6½ |
7 |
Door Yver bloeit de Kunst. |
- |
- |
6 |
7 |
Door Yver bloeit de Kunst. |
Z.A. Kantoor. Plan van huis te sien. |
By intekening. |
6 |
7 |
‘Mr. Sefton Parry and Amateurs’. |
Taylor. Plan van die huis. |
- |
7 |
7½ |
Garnisoensges. (Eng.). |
- |
- |
- |
- |
Garnisoensges. (Eng.). |
Mnr. Taylor. Ook plan van die huis. |
- |
7 |
7½ |
Naam van Geselskap. |
Publiek: |
Besondere aanmerkinge en bronverwysinge. |
Door Yver bloeit de Kunst. |
- |
Z.A. Op 8 Sept. hulle laaste opvoering. |
Garnisoensges. |
Geen geld aan die deur nie. |
Mon. |
Garnisoensges. |
Geen geld aan die deur nie. |
|
Garnisoensges. |
Vir kaartjies so vroeg moontlik aanvra. |
Mon. |
Garnisoensges. |
Vir kaartjies so vroeg moontlik aanvra. |
|
Garnisoensges. |
Vir die opvoering van 5 Jun., sal die hele gallery as loges ingedeel word, weëns grote belangstelling. Die meeste plekke al verkoop. Geen geld aan die deur nie. |
Mon. Op 30 Aug. laaste voorstelling. Com. Adv. Op 18 Sept. Benef. voorst. vir Mnr. Kirton. |
Door Yver bloeit de Kunst. |
Intekenaars word versoek om hulle ‘boxplaatsen ten eerste aanzoek te doen’. |
Z.A. 1ste voorst. op 18 Mei. Com. Adv., Mail. |
‘City Amateur Theatrical Society’. |
Byna alle plekke reeds verkoop op 22 Jul. Deel van die Parterre as Loges ingedeel. |
Mon., Com. Adv. J. Boxer, ‘Director’ of ‘Stage-Manager’. |
‘City Amateur Theatrical Society’. |
|
|
‘Mr. G. Brooke & Amat.’ (Lede v.d. Garnisoen). |
- |
Mon., Com. Adv. |
Door Yver bloeit de Kunst. |
Geen geld aan die deur nie. |
Z.A. Benefiese ‘Patriotic Fund’. Mon., Com. Adv. |
Door Yver bloeit de Kunst. |
- |
Z.A. 'n Twede benefiese voorst. ‘Patr. Fund’. |
Door Yver bloeit de Kunst. |
Op versoek 'n derde voorst.; gaan enkel deur indien alle loges geneem word. Verminderde pryse. |
Z.A. Weer 'n benefiese, vir weduwees en wese. |
‘Mr. Sefton Parry and Amateurs’. |
Rytuige om 11.15 n.m.
By die 2e opvoering, einde al om 11 uur.
By die 3e opvoering, weer om 11¼ uur. |
Mon., Com. Adv. Die derde voorst, is 'n benefiese vir S. Parry self. 'n benefiese vir Taylor word geadverteer maar uitgestel. Op 13 Jul.: benef. ‘Patriotic Fund’. Op 25 Jul.: afskeidsvoorst. S. Parry. |
Garnisoensges. (Eng.). |
- |
Mon. |
Garnisoensges. (Eng.). |
Geen geld aan die deur nie. |
Mon. Benef. ‘Patriotic Fund’. Com. Adv. |
|
-
voetnoot1)
- Alle opvoeringe, gelyk aan die vorige, is weggelaat.
-
voetnoot1)
- Alle opvoeringe, gelyk aan die vorige, is weggelaat.
-
voetnoot1)
- Alle opvoeringe, gelyk aan die vorige, is weggelaat.
|