57. ‘Afsê-liedjie’.
Langs 'n omweg kom die nooi (want dit is waarskynlik 'n nooiensliedjie hierdie) tot die laaste lyntjie, waarin die jongkêrel die onaangename afsê-verrassing kry.
Die pad-das in die dam, die krie-ke in die vlei,
Dit sê ek jou da-rem: Jy is ge-flous met my!
(Mondelinge oorlewering).