58. ‘Teleurgestelde liefde’.
Hier volg 'n brokstukkie van 'n Afrikaanse liedjie van teleurgestelde liefde..... tiepies vir die ingebore nugterheid, ook in liefdesake, van die Afrikaner, wie se voorouer reeds heet ‘Le flegmatique Hollandais’!
Daar waar die son en die maan on-der-gaan,
Daar het ek gis-traand my nooi laat staan;
Se-we jaar lang na haar ge-vry: Die
a-g-ste jaar toe ver-neuk sy my!
(Mondelinge oorlewering).