55. ‘Toe maar niggie, sê maar ja!’
In hierdie brokstukkie van 'n minneliedjie vra 'n jongkêrel die jawoord, en sy pleidooi berus nie op die leegheid van sy hart nie, maar op die van sy ryperd se maag!
Toe maar nig-gie, sê maar ja! Die son gaan
on-der en die perd-ly hon-ger.
(Mondelinge oorlewering).