Afrikaanse volksliedjies. Deel 2. Minneliedjies
(1921)–S.P.E. Boshoff, L.J. du Plessis–
[pagina 163]
| |
by 'n afgesproke ‘rendezvous’: 'n lindeboom, of so iets, wat die Afrikaner miskien sou noem 'n bymekaarkomplek. In die Afrikaanse minneliedjies is die ontmoetplek gewoonlik 'n ‘moerbeiboom’ (vgl. C, 36). ![]() Dis waar wat ek sê, Dis waar wat ek sê, Die
nooi met die lok-ke wil ek hê: Sa-ter-dag aand
is ek daar, By die nooi met die geel-lok-haar.
‘Met saal en toom
By die moerbeiboom.’
(Mondelinge oorlewering). |
|