37. ‘Hand in die sy’.
Die jonkman lug sy gemoed, omdat hy aan die hand van sy ‘aanstaande’ die teken van hul verlowing as voorloper van hul uiteindelike egverbintenis sien. Maar hoe lang sal dit nog op sig laat wag? Intussen bly sy tog so vèr!
Hand in die sy; Is die nooin-tjie van my!
'n Ring in die hand; Is 'n wa-re trou-pand.
2.
(Mondelinge oorlewering.)