Afrikaanse volksliedjies. Deel 2. Minneliedjies
(1921)–S.P.E. Boshoff, L.J. du Plessis– Auteursrecht onbekend
[pagina 137]
| |
soos in baie van Heine se minneliedjies! Hierdie liedjie is ons uit ons vroegste kinderjare bekend in die Vrystaat. Ek vat haar aan haar hand-jie, Ek lei haar om die rant-jie;
Ek vat haar om haar nek, Ek soen haar op haar bek.
2.
‘Ek vat haar om haar lyf,
En ek sê: “Jy is my wyf!”
Toe ek aan haar handjie vat,
Toe skop ek haar op haar blad!’
(Mondelinge oorlewering). | |
Aantekeninge: -1. ‘Wyf’ het hier nog die vroeëre goeie betekenis, soos in Engels ‘wife’, (vgl. No. 14 onder rubriek B). |
|