Afrikaanse volksliedjies. Deel 2. Minneliedjies
(1921)–S.P.E. Boshoff, L.J. du Plessis– Auteursrecht onbekend
[pagina 97]
| |
‘Grietjie’ (vgl. No. 16 onder hierdie rubriek), wat hier in Suidafrika genasionaliseer geraak het. Beslis-treurig is dit net so min as wat dit sentimenteel is, en 'n mens kry so half-en-half die indruk, dat die woorde: - ‘Maar g'n hartseer
Of g'n smart meer
Voel my liewe Antjie Schut’
ook geld van die kwansuis (?) klaende digter-minnaar! Intussen het hy al weer sy afgestorwe Antjie Schut se ‘kleine suster’. gekus, en hoe groot die ‘kleine suster’ was.... daar hang baie van af! Aan die kant-jie van 'n rant-jie. In 'n reg-
te mooi-e hut, Met haar pa-pe, By die
ska-pe Woond' my lie-we An-tjie Schut.
2.
‘Jaagd' die eendjies,
Haakt' haar beentjies,
En die water kon nie stut:
Sy's gesonke
En verdronke,
Ag, my arme Antjie Schut!’
| |
[pagina 98]
| |
3.
‘By 'n stroompie,
Waar 'n boompie
Met sy lommer dit beskut,
Suig die rosies
Nou hul blossies
Uit die stof van Annie Schut.’
4.
‘Ag! ek miste 'er;
Ag! ek miste 'er;
O! my liewe Antjie Schut!
Maar ek kust' 'er
Kleine suster,
En dat strekte my tot nut!’
5.
‘Dit is klaar nou
Ook met haar nou,
En my rympie's uitgeput,
Maar g'n hartseer
Of g'n smart meer
Voel my liewe Antjie Schut!’
(Teks by Dr. Mansvelt, t.a.p. bl. 63-64.) | |
Aantekening: -Hierby moet gevoeg word die deur 'n Afrikaner gemaakte Hollandse Clementine-bewerking, wat stam uit die tyd van die Boere-oorlog, toe dit beide by die burgers op kommando en by die in ballingskap baie populêr was. | |
[pagina 99]
| |
‘Ziet gij daar die blauwe bergen?’1.
‘Ziet gij daar die blauwe bergen,
Waar onz' vrienden zijn verkocht?
Door de vijand zijn gevangen,
En zo ver zijn weggevoerd?’
Koor: -
‘Wederziens! Wederziens!
Wederziens! mijn lieve vriend!
Wederziens! in 't heerlik land,
Waar geen scheiden ooit meer zijn zal;
Wederziens! mijn lieve vriend!’
2.
‘Nu omringd door millioenen,
Onze dood is toch zo wreed,
Tussen spiezen en geweren
Zien wij onze vrienden gaan.’
3.
‘En naar Kaapstad als bandieten,
Op de schepen naar Ceylon,
Over golven en door dalen
Zien wij onze vrienden gaan.’
4.
‘De laatste avond toen 'k hem groette,
Was hij in des vijands kamp,
Was zijn woorden tot mij vriendelik:
“Ik blijf u tot de dood getrouw”.’
| |
[pagina 100]
| |
5.
‘En ten laatste kwam de tijding,
Dat mijn vriend zijn leven gaf,
Welk een bittere kelk te drinken
Op deez' droevig tranendal.’
6.
‘In mijn lijden, in mijn droefheid
Zal ik hem gedachtig zijn,
Die zijn liefde aan mij gaf,
(Maar) Voor eeuwig is weggeleid.’
| |
Aantekening: -1. Die leser sal opgemerk het dat hierdie Hollandse lied van 'n Afrikaner allesbehalwe suiwer Hollands is....wie ken die geskiedenis nie? Dit is natuurlik alleen maar 'n bewerking van die klaagliedmotief oor 'n heengegane vriend(in) van die Engelse ‘Clementine’-liedjie, en bevat één vers meer as die Afrikaanse vertaling, n.l. ‘Antjie Schut’, behalwe 'n koor. |
|