d. Aantekeninge: -
‘Staa - - n, Pollie, staa - - n!’ Soals bo aangewijs, word hierdie woorde baje gerek gesing; die nadruk, wat so op die staan val, is allergeskikst om die nooi te deurdring van die erns van wat kom.
‘Pollie’ is 'n geliefde meisiesnaam in die afrikaanse minneen dans-liedjies. Dis eigenlik engels en kom veel voor in die Boland; dus één bewijs vir die belangrijke aandeel wat die Westelike Provinsie had in die voortbrenging van ons ‘ligte liedjies’.