Geskiedenis van die Afrikaanse Taalbeweging (onder ps. 'n Lid van die Genootskap van Regte Afrikaners)
(1880)–S.J. du Toit– AuteursrechtvrijVII. Politieke invloed.Vollens Art. II van die Genootskap moes die beweging sowel 'n politieke as 'n taalkundige beteekenis kry, want daarin word die doel omskrywe sowel ‘om te staan ver ons Nasie en ons Land,’ as ‘ver ons Taal.’ En dit is heeltemal natuurlik oek. Die taal is één met 'n volk. Gen nasionaliteit sonder 'n eie taal. En dis opmerkelik, op gen punt kom die nasionaliteit van 'n volk so sterk uit as op die van syn taal; gen ywer so vurig as ver syn taal. By sommige volke grens dit an dolsinnigheid en raserny. Die besadigste Duitser is op die punt van syn taal woedend, en die verstandigste Engelsman is op die punt van syn taal half kranksinnig. Mooi is dit uitgedruk in die vollende gedig: | |||||||||
Rasende afgodery.Ons leef in die dage van taalraserny,
En daarvan kom Afrika oek nie meer vry,
Mar van die elend het dit bitter te ly.
Hoor hier die geskré van die Engelse Jakke:
Hul seg, hulle taal moet die wereld o'erdekke;
Ver Engels moet all' ander tale mar trekke,
En waar hul die mag het, moet Engels die baas,
Die landstaal kryg daadlik die agterste plaas,
En dood moet hy gaan by die Engels geraas;
En wie hom nog ophou, die is nes 'n stomme,
Hy mag in gen raad of bediening meer komme,
Een vreemdling is hy in syn erfei'endomme.
Die Engelse taal wort as afgod vereer,
Die reg wort vertrap waar die afgod regeer,
Maar eens sal syn end kom, want Gog blyf die Heer!
Daar was dan oek gen treuriger bewys van gebrek an nasionaliteitsgevoel in ons land nie, as juis die onverskilligheid en nalatigheid omtrent onse taal. En die erkenning van die taal werd oek gekenmerk deur 'n ontwaking in die opsig. Dit blyk onder andere uit die stroom van gedigte, waarvan die grote meerderheid 'n vurige nasionale gees adem. Kyk Afrikaanse Ge- | |||||||||
[pagina 115]
| |||||||||
digte, Eerste Versameling, die afdelings ‘Ver Moedertaal en Vaderland.’ Uit die menigte neem ons net een as 'n staaltjie. | |||||||||
Ons toekomstige volkslied.Waar Tafelberg begin tot vèr in die Transvaal
Woon een verenig volk, - een algemene taal;
Een volk voorheen miskent, een taal voorheen gesmoort,
Mar nou beroemt, geeert, in Oos, Wes, Suid en Noord.
Die Afrikaanse taal die klink ver ons so soet;
Hy is ons moedertaal - sit in ons murg en bloed;
Ons ruil hom ver gen taal al is die nog so skoon,
Daarvoor het ons gely veragting, smaad en hoon.
Deur eendrag saamgeknoop in sterke broederband.
Is al die burgers vry, van ons vereenigt land;
Die land is ruim en kan miljoene nog bevat,
Die band kan niemand breek met wapens, geld, of wat.
Europa! roem gerus op al jou grote prag.
Ons wil ons lot nie ruil, nie ver een enkel dag;
By jou is plaasgebrek en dikwils hongersnood,
By ons is goud genoeg, die wat wil werk het brood.
Die heilge Bybelboek wort by ons hoog geeer;
Ons ag dit as die woord van onse liewe Heer;
Hy leer wat ons moet doen en dit is ons genoeg;
Ons breng hom waar ons kom te same met die ploeg.
Gedenk an Volk en Land, getrouwe Hemelheer!
Siet gunstig oek op ons nes op ons vaders neer!
Bekroon ons handewerk, en skenk ons uw gena!
En segen, liewe Heer, 't verenigt Afrika!
Die eerste het die politike invloed van die beweging duidelik geblyk met die | |||||||||
Annexasie van die Z.A. Republiek.Ernstiger as enige blad het die Patriot die daad van England bestry as 'n daad van onregverdigheid, van roof en geweld, Toen al die andere koerante in Suid Afrika, Hollanse sowel as Engelse die Transvaalse bevolking geraai het om hulle mar te onderwerp an wat | |||||||||
[pagina 116]
| |||||||||
onvermydelik is, was die Patriot die enigste koerant wat volgehou het: ‘Ne, onderwerp julle nie gewillig nie: tel oek gen wapens op nie; mar blyf by lydelik verset; England kan julle nie regeer as 'n onwillig volk nie; blyf dus mar gelyk, en dit sal Jan Boel so veul kos, dat hy op laas die land sal moet terug ge, nes vroeger die Vrystaat,’ En wat was die gevolg? Dat die Boerebevolking 'n onbepaalde vertrouwe an die Patriot gege het. Dat hulle wekeliks ure vêr stuur, om te weet wat die Patriot ver hulle raai. Dat in hulle vergaderings die Patriot voorgeleg en geraadpleeg, en meesal gevolg word. Dat Sir Bartle Frere syn lis om 'n Hollanse predikant mé te neem en daardeur invloed op die godsdienstig gesinde Boere uit te oefen totaal misluk is, omdat die Patriot hulle toegeroep het: ‘Pas op ver Ds. Stegman!’ - so dat selfs die preekstoele ver hom geslote was en hy, so vêr as uit koerante te verneem was, an Pretoria in die Gouwermentskantoor moes preek en net één preekstoel in Transvaal ver hom ope gestel is, namelik van die rasende advokaat ver die Annexasie, Ds. Jooste. Dat die bevolking eenparig blyf weiger om met iets minder tevrede te wees as teruggaaf van hulle land. Dat 'n onpartydige en eerlike koerant soos die Zuid Afrikaan moes erken, dat alle andre koerante same in Transvaal nie so veul te sê het as die Patriot alleen nie (Zuid Afrikaan 24 Augns 1879). Dat al die Hollanse en 'n heel party Engelse blaje die houding van die Boere begin te prys, en herroeping van die Annexasie eis as die enigste oplossing van al die politieke moeilikhede in Suid Afrika. Dat Sir Bartle Frere self die saak nogeens an die andag van die Ryksregering anbeveel. Dat eers 'n 6000 en toen weer 'n 7000 inwoners van die Kaapkolonie die saak van die Transvaalse Boere met Memories ondersteun het by die Koningin, van welke naamteekeninge die Redaktie van die Patriot alleen o'er die 3000 besorg het. Dat...... ja, die einduitslag van die saak moet ons nog | |||||||||
[pagina 117]
| |||||||||
afwag; mar seker is dit dat daardeur 'n nasionaliteitsgevoel opgewek is, wat sig steeds duideliker lat gevoel. | |||||||||
Kandidatuur ver Parlement.Mar nie alleen in Transvaal, né, deur die hele kolonie het die Afrikaanse Taalbeweging 'n heilsame skok gege an die slaperige politieke gees van onse boerebevolking. By die eerste die beste kiesing ver Parlement kryg die Redakteur van die Patriot dan oek van twe kiesafdelings Rekwisisies om sig verkiesbaar te stel: van Beaufort-West en van Swellendam. Beaufort was die eerste, met Rekwisisies van o'er die 200 stemgeregtigde; hoewel die redakteur daar persoonlik geheel onbekend was, maar eenvoudig as 'n blyk van instemming met syn patriottise beginsels, wat hy so rondborstig in syn blad bepleit. Dat hy moeilik te bewege was om sig verkiesbaar te stel, is al syn vrinde bekend. Veral twe grote besware had hy:
Deur vrinde van naby en van ver werd hy naderhand as met drang daartoe o'ergehaal, en besluit hy om oek hierin sigself en syn persoonlike gevoelens en belange hierin te moet opoffer ver syn land en volk. Daar ons syn andwoord, wat so algemeen in die smaak geval is, moet beskou as 'n soort politieke program van die Afrikaner party, wat hy verteenwoordig, so ag ons dit nodig om dit as 'n gedenkstuk hier te bewaar. | |||||||||
Andwoord.Myne Heeren, waarde Landgenoten! - Meer onverwacht en ongezocht werden gewis nog geen requisitiën ontvangen, dan de uwen door my. Gewichtige bedenkingen en bezwaren maakten het my onmogelyk vroeger te andwoorden. Als daar zyn: 1) het gevoel van myne onbekwaamheid voor volksvertegenwoordiger in zulk een kritieken tyd. 2) Namen van bekwamer personen werden genoemd als kandidaten voor uwe kiesafdeeling. 3) Menigvuldige bezigheden in het belang van | |||||||||
[pagina 118]
| |||||||||
onze bevolking drukken reeds zwaar op myne zwakke schouders, vooral als Redakteur van een volksorgaan, en als lid van het Hoofdbestuur onzer Boeren-Beschermings-Vereeniging. 4) Ook voor eene andere kiesafdeeling werden myne diensten gevraagd. Lang heb ik gehuiverd, en ook nu nog is het niet zonder aarzeling en schroom, dat ik u myne beslissing mededeel. Aannemen kon ik uw verzoek moeielyk, gelyk uit bovenstaande bezwaren blykt; afslaan durfde in niet, om de volgende redenen: 1) Ik zou my nooit opgeworpen hebben tot vertegenwoordiger in onze Wetgeving, en ik zouder ook liever gewenscht hebben, dat gy my verschoond hadt; maar daar ik zoo ongezocht en dringend daarom gevraag werd, viel het my moeielyk my daaraan te onttrekken. 2) Daar ik uw verzoek aanmerken moet als eene eerste openbaring van een ontwakend nationaliteitsgevoel, dat ik samen heb helpen opwekken en welks ontwaking my tot vreugde verstrekt, kon ik het van myzelven niet verkrygen die eerste vonk dood te drukken en zoodoende myn eigen werk en de hoop van land en volk tegen te werken. 3.) Daar gy het my duidelyk te kennen gegeven hebt, dat gy, ingeval ik aan uw verzoek niet voldoe, toch eenen anderen kandidaat nomineeren zult, behalve de reeds genoemden, zoo valt myn bezwaar weg, dat ik door my verkiesbaar te stellen de candidatuur van bekwamer mannen in den weg zou staan. Zoo besluit ik dan in den naam des Heeren, die alles bestuurt, en dien ik wensch te kennen in al myne wegen, myne zwakke krachten ter uwer beschikking te stellen, en mocht ik verkozen worden, die krachten, welke reeds gewyd zyn aan de belangen van land en volk, nog meer onverdeeld daaraan te wyden. Hoewel wy elkander persoonlyk onbekend zyn, zoo beroept gy u toch op my als op een patriot by uitnemendheid en als op een afstammeling van een der oude koloniale families. Ik schaam my geen van beiden: neen, het is my eene eere te verklaren, dat ik myn land en myn volk liefheb en een zuiver Afrikaanderdom voorsta en hoop te blyven voorstaan, zoolang ik nog den bodem van myn geboortegrond betreed. Evenzeer is het my eene eere te erkennen te behooren tot de afstammelingen der vrome vaderen die goed en bloed veil hadden voor hun geloof en herwaarts gevlucht zyn om hunnen God vryelyk te kunnen dienen; en myn wensch en bede is slechts dat wy ons waardige zonen van die brave vaderen betoonen mochten, en dat wy als hunne afstammelingen dit land tot een zegen mochten blyven gelyk zy dat waren. | |||||||||
[pagina 119]
| |||||||||
Gy eischt van my geene verklaring myner politieke beginselen, aangezien gy daarmede genoegzaam bekend meent te zyn uit het weekblad waarmede ik in betrekking sta. En toch meen ik u verschuldigd te zyn eene korte blootlegging myner inzichten aangaande de voornaamste vraagpunten van den dag op politiek gebied, vooral ter wille van diegenen myner ondersteuners, die met genoemd orgaan niet genoegzaam bekend zyn. Confederatie is door onzen Gouverneur in zyne prorogatierede met de sluiting van het Parlement tot een hoofdvraag gesteld by de aanstaande verkiezingen. Eenheid is altyd wenschlyk en geeft kracht. Maar dan moet ze eene ware eenheid zyn, inwendig ontstaan, uit innerlyke behoefte gegroeid. Maar eene gedwongene eenvormigheid, zynde het uitwendig aaneenlymen of zamenbinden van vreemdsoortige elementen, is vruchteloos, hinderlyk, ja schadelyk, soms gevaarlyk. Een Vereenigd Zuidt Afrika is ook ons ideaal. Welk ware Afrikaander voelt het hart niet warm kloppen by de gedagte aan dien dag, wanneer wy een eigen waarlyk vereenigd, en daardoor bloeiend en machtig volk zyn zullen! Maar eene eenheid, die niet voorspruit uit het hart onzer bevolking en waar het volk dus nog niet ryp voor is; - eene eenheid, die ons voorgeschreven wordt van uit Downingstraat, met eene reeks van voor ons knellende banden; - eene eenheid, waarin de vryheid en de invloed van onze Afrikaansche bevolking beperkt wordt, en de vreemdeling gelegenheid vindt tot krachtiger overheersching; - eene eenheid, die geen rekening houdt met de vryheid van den Vrystaat, en het onrecht onzen broederen in Transvaal aangedaan; eene eenheid die geene rekening houdt met de taal en de wenschen van het meerder deel der bevolking; - eene eenheid, in één woord, ten voordeele van den Engelschman en ten koste van den Afrikaander: - zulk eene eenheid zullen wy niet alleeen nooit voorstaan, maar zelfs tegenstaan met al de kracht die in ons is. Wy schryven dus niet in ons program: - ‘Geen Confederatie - in geenerlei vorm - en niet te eeniger tyd.’ Neen, maar wy zeggen wel, dat Confederatie eene zaak is die met de grootste omzichtigheid dient behandeld te worden. Wy willen Confederatie, geen Confiscatie. En in elk geval, de permissieve bill van Lord Carnarvon kan ons hierin niet ten grondwet strekken, zonder de meest radicale veranderingen. Het zal dus veel er van afhangen in welken vorm het Ministerie een Confederatie-schema voor het Huis brengen zal. Verbrokkeling der Kolonie in kleine Staatjes, met kostbare Parlementjes, is buiten de kwestie. | |||||||||
[pagina 120]
| |||||||||
De Inboorlingen-quaestie is mede eene zaak die voorhet tegenwoordige de aandacht eischt. Wy moeten vooruit duidelyk verklaren, dat wy niet gelooven aan eene algemeene samenspanning van de gekleurde tegen de blanke bevolking in Zuid Afrika. Indien er eene zoodanige samenrotting bestond, dan had zy reeds gelegenheid genoeg om zich te openbaren. Die denkbeeldige, hersenschimmige confederatie der inboorlingen stammen wordt slechts voorgewend ten einde als argument te dienen om onze verschillende Europeaansche volkplantingen tot eene ontydige confederatie te bewegen; vandaar dat zy haren oorsprong heeft meer in het brein van Engelsche staatslieden dan in de ondervinding dergenen die met onze naturellen goed bekend zyn. Natuurlyk zyn de kafferstammen nu beter gewapend door een onvoorzichtigen handel in vuurwapenen. Wy moeten dus ook gewapend zyn tegen eenigen aanval. Het is de plicht van elken burger te zorgen voor de verdediging van zyn land. Doch de tegenwoordige verdedigingswetten zyn tekostbaar voor onze kolonie, en vereischen eene herziening. Eene behoorlyke policiemacht ten einde onze grenzen te bewaken, en eene goede burgerwet in geval er weer een oorlog mocht uitbreken, - zyn voldoende. Belastingen zyn nu eenmaal aan de orde van den dag. Door onvoorzichtige uitgaven zyn wy ongelukkig in schulden gedompeld, en belastingen moeten geheven worden. Doch deze behooren zoo rechtvaardig en gelykelyk mogelyk verdeeld te zyn. Zy behooren niet zoo uitsluitelyk op onze boerenbevolking te drukken. Wy zyn, gelyk te verwachten is uit onze betrekking tot de Boerenbeschermingsvereeniging, tegen eenige belastingGa naar voetnoot* zoowel op wol as op brandewyn. Eerder zouden wy eene herziening van ons invoertarief begeeren, en eene verhoogde belasting voorstaan op ingevoerde dranken en weeldeartikelen. Spoorwegen - was het geroep eenige tyd geleden; spoorwegverlenging willen nog velen. Wy zyn natuurlyk voor de voltooiing van onze reeds ondernomen lynen, en ook voor verlenging, hoewel wy liever gezien hadden dat men slechts twe lynen begonnen had, die zoo spoedig mogelyk ineenloopen, ten einde verder als ééne lyn voortgezet te worden om de Kolonie in verbinding te brengen met den Vrystaat en zelfs later met de Transvaal. Maar hierop dient in acht genomen te worden, dat men niet buiten het bereik onzer beschikbare middelen ga; dat het werk op de minst kostbare | |||||||||
[pagina 121]
| |||||||||
wyze uitgevoerd worde, zoodat de kosten niet de begrootingen verre te boven gaan; en dat niet alle aandacht en middelen uitsluitelyk daaraan besteed en andere noodzakelyke werken verwaarloosd worden. Besproeiing, byvoorbeeld, is eene van de noodzakelykste vereischten voor ons land; en aan deze zaak heeft onze Wetgeving nog niet genoeg de aandacht gewyd. De bestaande Besproeiingswet is onpractisch, gelyk ook de ondervinding heeft geleerd. Eenig voorstel tot bevordering dezer zaak, zoo onmisbaar tot den bloei van ons land, zal onze hartelyke ondersteuning erlangen. Onderwys is mede eene zaak welke niemand onverschillig zyn kan die de behoefte onzer bevolking verstaat. Het is waarschynlyk dat onze onderwyswet in herziening komt. Wy meenen dat het onmisbaar is voor den bloei des lands dat wy in dezen niet ten achteren blyve. Doch indien onze wet herzien wordt, dan zyn wy er voor dat men beginne by het fondament en het lager onderwys meer inrichte overeenkomstig de behoeften onzer boerenbevolking. Verder zyn wy er tegen de scholen in handen der Districts-Raden te stellen; en wy zullen ten allen tyde er voor yveren dat onze taal en Gods woord op de school gehandhaafd worden. Kiesrecht. Ook dat eischt herzinning. Het stemrecht is te laag gesteld. Vandaar dat koelies, straatvolk, kantiengasten, enz. eenen overwegenden invloed uitoefenen by de stembus. Vandaar dat geld, en wyn, en bier zooveel te zeggen hebben by onze verkiezingen. Indien het kiesrecht wat verhoogd werd, en onze fatsoenlyke boerenbevolking zich eenpariger liet registreeren, dan zal het weldra blyken, dat menig boerenhater en Philippyn zyn zetel in het Parlement zal zien vervangen door ware Afrikaanders. Ik voor my zou het my tot een schande rekenen met geld myne verkiezing te verzekeren; en ik acht het een schande voor een land dat zoo iets mogelyk is, en nog meer voor den persoon die van deze mogelykheid gebruik maakt. De Boeren Beschermings Vereeniging belooft goeden dienst voor de toekomst, in de politieke opvoeding onzer boerenbevolking, door de algemeene registratie te bevorderen, door kennis aan parlementaire handelingen te verspreiden, eenheid in onze gelederen te brengen, enz. Wy hopen dat de dag niet meer veraf is, wanneer in elke Kiesafdeeling een bloeiende tak dezer Vereeniging gevonden zal worden, en zy eene organisatie zal blyken te zyn om de belangen onzer boeren krachtig te beschermen en te bevorderen. Wy schamen ons niet te verklaren lid dezer Vereeniging | |||||||||
[pagina 122]
| |||||||||
te zyn en nemen gaarne deze gelegenheid waar haar by onze mede-kolonisten aan te bevelen. En hiermede neem ik uwe vereerende requisitiën voorloopig aan, u vryheid gevende my als uwen Kandidaat te nomineeren op den te bepalen dag, myne verkiezing geheel in uwe handen stellende, met de verzekering dat, ingeval ik mocht verkozen worden, ik bereid ben naar myn vermogen voowel de belangen van onze bevolking in het algemeen als van uwe Kiesafdeeling in het byzonder te zullen voorstaan en handhaven. Mocht gy myne politieke beginselen niet deelen, dan heb ik geen het minste bezwaar terug te treden. U mynen dank betuigende voor het vertrouwen in myn gesteld, heb ik de eer my te noemen, Geachte Landgenooten, Uw Dienstwillige Dienaar, D.F. du Toit. Paarl, 6 Nov., 1878.
As 'n nuwe stap in die weg van wisse vooruitgang van die Afrikaner party was dit vooraf te wagte, dat nou nuwe vyandskap sou ontwaak: en so was dit oek. Op die Nominasiedag (12 Maart 1879) werd daar nie minder as 6 kandidate voorgesteld, hoewel 2 reeds vooraf terug getre het. Die uitslag van die stemme was as volg:
Buchanan 3; Watson 7; v.d. Spuy 14; Wilman 20. Toen ver Ds. d. V. moes gestem worde spring meneer Oosthuyzen op en skre: de Villiers en omtrent 200 hande werd opgesteek; ver die Patriot net so. Algemeen uitroep: Patriot bo! v.d. Spuy en Wilman eis 'n stembus.
Die o'erwinning van die Afrikaner party maak die Engelse draadtrekkers woedend, want hulle was gewend by vroegere verkiesings om mar net te bak en te brou soos hulle wil. En toen hulle siet dat die Afrikaners begin wakker te worde, werd dit 'n stryd op lewe en dood. Kandidate van die Afrikaner party was Ds. W.P. de Villiers en Meneer D.F. du Toit, en van die Eugelse party twe invloedryke plaselike kandidate: Wilman en van der Spuy. Die Boere gaat gerus huis-toe na hulle o'erwinning by die Nominasie. Mar die ander party gaat toen perbeer wat geld, en bangmakery, en alle middels wat mar te bedenk was, kon uitvoer om mar ‘die Patriot’ uit te hou. En die uitslag lees ons in die Patriot van 9 Mei 1879: | |||||||||
[pagina 123]
| |||||||||
Ek wil korteliks 'n paar redes noem, waarom Ds. de Villiers slechts met 2 stemme bo Wilman gekies en die Patriot met 21 minder uitgeval is.
P.S. Die Courier van die 17 April is soos gewoonlik vals en leugenagtig - slaat daar tog gen geloof an nie.
Skynbaar had hulle dus 'n o'erwinning, mar oek mar skynbaar, en daarby duur gekog. Middele het hulle angewen met die beskrywing waarvan ons nie eens onse papier wil besoedel nie. En tog was hulle skynbare o'erwinning nix anders as 'n skandelike nederlaag, - 'n nederlaag so beslis dat die Engelse party dit waarskynlik nie eens sal wage by 'n vollende kiesing om 'n kandidaat te stel nie; en waag hulle dit, dan kan hulle seker wees | |||||||||
[pagina 124]
| |||||||||
van te verlies. Seer verklaarbaar word die kleine minderheid waarme ‘die Patriot’ uitgeval is, as ons hoor hoe die sake in maakaar gesit het, en die boostaande gegronde redes daarvoor, in aanmerking neem. As ons daarby in die oog hou dat die Engelse twe plaselike kandidate had en die Afrikaners twe, waarvan een 'n vreembeling was; dat die eerste party met groot geweld en opoffering gewerk het, en die laaste haas nix gedaan het as te stem na hulle o'ertuiging; en ons siet dan dat die twe partye elk één kandidaat ingekry het; dat die Afrikaanse kandidaat top is; dat die Afrikaanse party vry meer stemme gekry het; dat hulle een kandidaat met 'n kleine minderheid en deur 'n samenloop van ongunstige omstandighede uitgeval is, en die plaselike kandidaat van die anderkant met 'n vanhopige minderheid ingekom is; en dat die Afrikaanse beginsels daardeur eers kragtig deurwerk in die kiesafdeeling, - dan blyk dit dat die skynbare nederlaag van die Afrïkaanse saak 'n heerlike overwinning is, temeer as ons in die oog hou dat die gevraagde persoon nog vereers nie kan gemis worde uit die onmisbare saak. | |||||||||
In andere opsigtewerd oek op vele maniere die politieke invloed van die saak al meer openbaar. Toen die Engelse raddraaiers op verskillende dorpe in die kolonie van 'n onnadenkende gepeupel 'n goedkeuring van Sir Bartle Frere syn ongelukkige politiek wis af te pers (wat, ag so nodig, mar daarby so onverdiend was!) wou hulle vlier an die Paarl nie opgaan nie; en toen Sir Bartle in persoon daarheen kom, was die Paarl die enige plek wat syn politiek nie wou goedkeur nie en hom bowedien nog 'n adres, met ower die 400 name, angebode het, wat vraag om te doen wat hy kon tot herroeping van die Annexatie, en ‘Anti-Annexasie’ op vlage deur die hele straat lat waai het - veral onder invloed van die Patriot. In vestiging en uitbreiding van 'n Boerebeskermings Vereniging het die Patriot gen kleine andeel nie. Dat van verskillende kante gevraagd word om erkenning van ons landstaal, selfs tot in die Parlement, is vernamelik an die Afrikaanse taalbeweging te danke. Die plan om 'n Afrikaanse Bond op te rig, kom heeltemal daaruit vort. | |||||||||
[pagina 125]
| |||||||||
Mar die eintlike vrugte van die beweging op staatkundig gebied leg nog in die toekoms en sal ver 'n later skrywer oer 'n 20 of 30 jaar, waarskynlik nog ruimer stof lewer, as ver ons wat nou nog man die eerste tekens van lewe moes anwys. |
|