Di Kasteel an di Kaap gebouw |
1672 |
Land van di Hottentots gekoop |
1672 |
Di Koperberge in Namakwaland ondek |
1685 |
Di ‘Edict van Nantes’ herroep |
1685 |
Ankoms van di Hugenote |
1688 |
Eerste aardbewing gevoel in Zuid A. |
1695 |
Klagte teen Willem van der Stel |
1705 |
Di Gamtoos riviir di oostelike grens van di K.K. |
1737 |
Hollanse Ondekkingstog in Algoa Baai |
1754 |
Prag en Praal wette |
1755 |
Vergaan van di ‘Doddington’ |
1755 |
Dood van Woltemade |
1773 |
Col. Gordon ondek Oranje Riviir |
1778 |
Van der Kemp en Kicherer hiir angekom |
1779 |
Groot Visriviir di Oostelike grens van di K.K. |
1780 |
Kaap deur di Engelse bedreig |
1781 |
Vergaan van di ‘Grosvenor’ |
1782 |
Heldedaad van Staringh |
1782 |
Opstand in Graaff Reinet en Swellendam |
1795 |
Di Kaap deur di Engelse geneem |
1795 |
Poginge om di Kaap weer te kry |
1796 |
Vrede van Amiens |
1802 |
Dood van Tjaart van der Walt |
1802 |
Kaap an di Bataafse Rep. o'ergegé |
1803 |
Slag by Blouberg |
1806 |
Di laaste Frans an di Kaap gepraat |
1724 |
Tog van Colonel Collins na di Noorde |
1809 |
Di eerste Kafferoorlog |
1811 |
Slagters nek. Opstand van Bezuidenhout |
1815 |
Congres van Vienna; England behou di Kaap |
1815 |
Stigting van di Z. Afr. Weeshuis |
1815 |
Slag bij Amalinda |
1818 |
Tweede Kafferoorlog |
1819 |
Ankoms van di Engelse Setlaars |
1820 |
Di Pers moeilikhede |
1824 |
Raadgewende Vergadering angestel |
1825 |
Ordinansi No. 50. Hottentots krij vrijheid |
1828 |
Derde Kafferoorlog |
1834-'35 |
Dood van Matiwana |
1828 |
Wetgevende Vergadering angestel |
1834 |
Trek van di Boere |
1833-'36 |
Glenelg Ordinansi, |
1836 |
Piet Retief, en andere Boere vermoor |
1838 |
Vrijmaking van di Slawe |
1838 |
Natal 'n Britse Koloni verklaard |
1843 |
Di Oorlog van di Byl (4de Kafferoorlog) |
1846 |
Di slag by Boomplaas |
1848 |
Anti Bandite Agitasi |
1849 |
Vyfde Kafferoorlog |
1850-'53 |
O'ergaaf van Sandilli |
1853 |
Sir Geo. Cathcart na di Binneland |
1852 |
Slag by Beréa |
1853 |
Uithaalder gesterwe |
1865 |
Vergaan van di ‘Birkenhead’ |
1852 |
Zand Riviir Konvensi |
1852 |
Di Vrystaat 'n vry'e Republiik verklaar |
1854 |
Di Eerste Kaapse Parlement |
1854 |
Natal 'n Afhankelike Koloni verklaard |
1856 |
Di Kaffers vermoor hulle vé |
1857 |
Ondekking van di diamante |
1867 |
Basotoes deur di Vrystaat o'erwen |
1868 |
Verantwoordelik Bestuur an di Kaap |
1872 |
Di Langalibalele affére |
1874 |
Sesde Kafferoorlog |
1877 |
Oorlog van di Gewere |
1880 |
Eerste Spoorweg in di Kaap Koloni angelê |
1859 |
Eerste Telegraaflyn angelê |
1860 |
Anneksasi van di Transvaal |
1877 |