volg Kolonel Smith en kom an Grahamstad op 20 Januari om stappe te neem om di Kaffers uit di Koloni terug te drywe, en in hulle eie land an te val.
Hy maak Fort Wilshire tot syn hoofkwartiir, en stuur daarvandaan 'n vertroude boer, Van Wijk, na di Opperhoof Hintza, om hom an te sê, dat as hy di ander Kaffers in beskerming neem, en di vé wat hulle gesteel het in syn land ontvang, dan sal hy hom as 'n vyand behandel. Toen hy op 14 April by di Keyriviir kom (di grens van Hintza syn land), vaardig by 'n gebod uit, dat syn manskappe ver Hintza gen kwaad moet doen ni, omdat hy hom nog ni beslis vyandig gedra het ni. Mar toen, op di 21ste April, 'n party van 30 man, onder Luitenant Armstrong, deur di Kaffers van Hintza vermoor is, verklaar hy openlik oorlog teen hulle.
Di oorlog word toen ernstig, en in 'n paar dage het hulle 'n menigte vè teruggeneem, en 'n kraal verower waar hulle dag dat Hintza in verskuil was. Toen hy siin dat dit ni sal goed kom met hom saam ni, kom hy met 50 van syn volk om vrede te maak. Hy was gewillig om 50,000 beeste en 1,000 pêr le te betaal, en om di moordenaars uit te lewer, en skadevergoeding te betaal an di wedewes wat hulle mans verloor het. Hy self, en syn seun Kreli, en syn broer bly gevange as sekuriteit, tot dat alles sal betaal wees.
Di kommando vertrek toen daarvandaan af. En net soos dit bekend was, begin di volk van Hintza al di Fingoes (di Fingoes was bondgenote van di Engelse regering) wat onder hulle woon te vermoor. Soos di Gouwerneur dit hoor, laat hy Hintza voor hom bring, en dreig hom, as hy ni dadelik an di moordery 'n einde laat kom ni, dat hy ver hom, en syn seun, en syn broer an diselfde boom sal laat ophang, waaronder hulle toen sit.
Toen Hintza siin dat syn lewe in gevaar was, stuur hy daadlik 'n boodskap an syn volk om op te hou met moor. Soos di Fingoes an di anderkant van di Kei was kry Hintza weer syn vryheid; maar hy wou liwer in di kamp bly. Hy stel toen voor an Kolonel Smith, om met hom saam te gaan na syn land, waar hy di beloofde vé sal uitbetaal. Op pad daarnatoe probeer hy om te ontvlug; mar hy word doodgeskiit. Di Gouwerneur heg toen di land tussen di Kei en di Keiskamma an di Koloni, onder di naam van Adelaide.
Di ander Kaffer-kapteins was toen oek al so moedeloos deur dat hulle mar gedurig verloor, dat hulle op 13 Augus om vrede vraag. Di skade wat hulle di Boere veroorsaak het deur di verniling van hulle plaase en di verbrand van hulle huise was omtrent £290,000, en di oorlog self het omtrent £300,000 gekos. Deur di gedurige kwelling van di Kafferoorloge en andere omstandighede was 'n menigte van di Boere wat op di grense gewoon het verplig om hulle plase te verkoop en di Koloni te verlaat en o'er di Grootriviir en Vaalriviir te trek. Mar daarvan sal ons omslagtiger vertel in 'n ander deel van ons Geskidenis.