Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend
[pagina 116]
| |
[43]43. Jakob stuur weer syn Seuns, met Benjamin, vs. 1-4.1.[regelnummer]
En di hongersnood was swaar in di land. - En dit ge-
2.[regelnummer]
beur, toen hulle di koring wat hulle uit Egipte gebreng
het opge'eet het, dat hulle vader an hulle sê: ‘Gaan
3.[regelnummer]
weer, koop ver ons 'n bitji kos.’ - En Juda spreek tot
hom en sê: ‘Di man het ons stellig verseker, en gesê:
Julle sal myn angesig ni siin, as julle broer ni met
4.[regelnummer]
julle same is ni. - As jy ons broer met ons same stuur,
5.[regelnummer]
sal ons gaan, en ver jou kos koop; - mar as jy ver hom
ni stuur ni, dan sal ons ni gaan ni; want di man het
an ons gesê: Julle sal myn angesig ni siin, as julle
6.[regelnummer]
broer ni met julle same is ni.’ - En Isra'el sê: ‘Waar-
om het julle so kwalik met my gehandel, om an di
7.[regelnummer]
man te vertel of julle nog 'n broer het?’ - En hulle
sê: ‘Di man het so baing uitgevra, na ons, en
na ons famili: en hy sê: Leef julle vader nog?
Het julle nog 'n broer? En ons het an hom vertel
na di bedoeling van di woorde; hoe kon ons weet, dat
8.[regelnummer]
hy sou sê: Breng julle broer af!’ - En Juda sê an Is-
ra'el, syn vader: ‘Stuur di jongeling met my same,
en ons sal klaar maak, en gaan; dat ons kan lewe, en
ni sterwe ni, sowel ons, as jy, en oek ons kindertjiis. -
9.[regelnummer]
Ek sal borg ver hom wees; van myn hand sal jy hom
eis; as ek hom ni an jou breng, en hom voor jou ange-
sig set ni, laat my dan by jou di skuld dra al di dage.
10.[regelnummer]
- Want had ons ni versuim ni, dan was ons al 2 keer
terug.’
11.[regelnummer]
En hulle vader Isra'el sê ver hulle: ‘As dit dan so
moet wees, maak dan so: neem van di beste vrugte
van di land in julle vate, en breng an di man 'n per-
sent, 'n bitjiGa naar margenoot2 balsem, en 'n bitji heuning, specerye
12.[regelnummer]
en mirre,Ga naar margenoot3 neute, en amandels; - en neem dubbel di geld
in julle hand; en di geld wat julle terug gebring het
in di mond van julle sakke, neem dit weer in julle
13.[regelnummer]
hand; altemit is dit 'n abuis; - en neem oek julle
14.[regelnummer]
broer, en maak klaar, gaan weer na di man toe; - en
| |
[pagina 117]
| |
14.[regelnummer]
God Almagtig gé an julle guns in di angesig van di
di man, dat hy julle ander broer met julle same stuur,
en ver Benjamin; en ek as ek kinderloos is, dan is ek
kinderloos.
| |
Josef ontvang hulle in syn Huis an 'n Maal, vs. 15-34.15.[regelnummer]
En di manne neem di persente, en hulle neem dubbel
di geld in hulle hand, en ver Benjamin; en maak klaar,
en trek af na Egipte toe, en staan voor Josef syn
16.[regelnummer]
angesig. - En toen Josef ver Benjamin siin met hulle
same, sê hy an di opsiner van di huis: ‘Bring di
manne huis toe, en slag, en maak klaar; want di
17.[regelnummer]
manne sal van middag met my same eet.’ - En di man
maak soos Josef gesê het; en di man bring di manne
18.[regelnummer]
in Josef syn huis. - En di manne was onrustig, omdat
hulle na Josef syn huis toe gebring worde; en hulle sê:
‘Om di geld, wat teruggegaan in ons sakke di eerste
keer, daarom word ons ingebring; dat hy kanGa naar margenoot1 kans
kry teen ons, en op ons kan anval, en ver ons tot slawe
neem, en ons esels.
19.[regelnummer]
En hulle kom na di opsiner van Josef syn huis, en
20.[regelnummer]
praat met hom by di deur van di huis, - en sê: ‘Ag,
Meneer! ons is regtig di eerste keer afgekom om kos
21.[regelnummer]
te koop; - en dit gebeur, toen ons by di rusplek
kom, dat ons ons sakke ope maak, en kyk, elke man
syn geld was in di mond van syn sak, ons geld in volle
22.[regelnummer]
gewig; en ons het dit weer gebring in ons hand. - En
ons het ander geld afgebring in ons hand, om kos te
koop; ons weet ni wi ons geld in ons sakke geset het
23.[regelnummer]
ni.’ - En hy sê: ‘Vrede ver julle! Moet ni ongerus
wees ni! Julle God en di God van julle vader, het
ver julle 'n skat in julle sakke gegé; julle geld isGa naar margenoot2 na
my toe gekom.’ En hy bring ver Simeon uit na hulle
24.[regelnummer]
toe. - En di man bring ver di manne in Josef syn huis,
en gé water, en hulle was hulle voete; en hy gé voer
| |
[pagina 118]
| |
25.[regelnummer]
ver hulle esels. - En hulle maak di persent reg teen di
tyd dat Josef kom di middag; want hulle had gehoor,
dat hulle daar sou brood eet.
26.[regelnummer]
En toen Josef tuis kom, bring hulle an hom di persent
wat in hulle hand was in di huis, en buig voor hom na
27.[regelnummer]
di aarde. - En hy vra ver hulle na hulle welstand, en
sê: ‘Is julle vader nog gesond, di oue man wat julle
28.[regelnummer]
van gepraat het? Lewe hy nog?’ - En hulle sê: ‘Jou
kneg, ons vader, is nog gesond; hy lewe nog.’ En
29.[regelnummer]
hulle buig hulle hoofde en bewys ére. - En hy slaan
syn oge op, en siin ver Benjamin, syn broer, di seun
van syn moeder en sê: ‘Is dit julle jongste broer,
wat julle van gepraat het met my?’ En hy sê: ‘God
30.[regelnummer]
sy jou genadig, myn seun!’ - En Josef maak haas,
want syn hart brand o'er syn broer; en hy soek 'n
plek om te huil; en hy gaan in syn kamer, en huil
daar.
31.[regelnummer]
En hy was syn gesig, en kom uit en bedwing sig, en
32.[regelnummer]
sê: ‘Set brood op!’ - En hulle set op ver hom apart,
en ver hulle apart, en ver di Egiptenaars wat by hom
eet apart; want di Egiptenaars mag ni met di Hebreers
same brood eet ni; want dis 'n ontheiliging by di
33.[regelnummer]
Egiptenare. - En hulle set voor syn angesig, di eers-
gebore na syn eersgeboortereg, en di jongste na syn
jonkheid; en di manne verwonder sig onder makaar.
34.[regelnummer]
- En hy neem van di beste éte wat voor hom was ver
hulle, mar Benjamin syn deel was 5 mal soveul as van
enig een van hulle. En hulle drink en was vrolik met
hom same.
|
|