Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend[42]42. Jakob stuur syn Seuns na Egipte om Koring te koop, vs. 1-4.1.[regelnummer]
Toen Jakob siin, dat daar koring was in Egipte, sê
Jakob an syn seuns: ‘Waarom kyk julle na makaar?’
2.[regelnummer]
- En hy sê: ‘Kyk, ek het gehoor, daar is koring in
Egipte; gaan nou so'entoe af, en koop ver ons daarvan -
3.[regelnummer]
daan af; dat ons mag lewe, en ni sterwe ni.’ - Toen
gaan Josef syn 10 broers af om koring te koop in
4.[regelnummer]
Egipte. - Mar ver Benjamin, Josef syn broer, stuur
Jakob ni same met syn broers ni; want hy sê: ‘Alte-
mit kan 'n dodelike onheil hom o'erkom.’
| |
[pagina 113]
| |
Josef behandel syn Broers eers hard, vs. 5-17.5.[regelnummer]
En di seuns van Isra'el kom om koring te koop, same
met andere, wat kom koop; want daar was hongersnood
6.[regelnummer]
in di land Kana'an. - En Josef was di onder-Koning
o'er di land, dit was hy wat an al di volk van di land
verkoop. En Josef syn broers kom, en buig sig voor
7.[regelnummer]
hom met hulle angesigte na di aarde toe. - En Josef
siin syn broers, en hy ken ver hulle, mar hy hou ver
hom vreemd teen hulle, en praat onvrindelik met hulle;
en hy sê ver hulle: ‘Waarvandaan af kom julle?’ En
hulle sê: ‘Van di land Kanaän af, om kos te koop.’ -
8.[regelnummer]
En Josef ken syn broers, mar hulle ken ni ver hom ni.
9.[regelnummer]
Toen denk Josef an di drome, wat hy van hulle ge-
droom het; en hy sê an hulle: ‘Verspiders is julle;
10.[regelnummer]
om te kyk waar di land ope is, is julle gekom.’ - En
hulle sê an hom: ‘Né, Meneer, mar jou knegte is ge-
11.[regelnummer]
kom om kos te koop. - Ons is almal seuns van een man;
ons isGa naar margenoot1 opregte manne; jou knegte is ni verspiders ni.’
12.[regelnummer]
- En hy sê an hulle: ‘Né, mar julle is gekom om af
13.[regelnummer]
te kyk waar di land ope is.’ - En hulle sê: ‘Jou
knegte is 12 broers, ons is seuns van een man, in di
land Kanaän; en kyk, di jongste is by ons vader van-
dag, en di een is ni.’
14.[regelnummer]
En Josef sê an hulle: ‘Dis dit wat ek an julle gesê
15.[regelnummer]
het: julle is verspiders! - Hiirin sal julle beproef
worde: ‘By di lewe van Farao, julle sal hiirvandaan
af ni vort gaan ni, as julle jongste broer ni hiirnatoe
16.[regelnummer]
kom ni. - Stuur een van julle, en laat julle broer haal,
en julle sal in bewaring bly, en julle woorde sal beproewe
worde, of daar waarheid in julle is; of anders, by di
17.[regelnummer]
lewe van Farao, is julle waarlik verspiders!’ - En hy set
hulle same in bewaring 3 dage.
| |
Josef stuur syn Broers weg met Koring en Geld, vs. 18-28.18.[regelnummer]
En op di derde dag sê Josef an hulle: ‘Doen dit, en
19.[regelnummer]
lewe! Ek vrees ver God. - As julle opregte manne is,
| |
[pagina 114]
| |
laat een van julle broers opgesluit bly in di huis waar
julle in bewaar was; en gaan julle, breng koring weg
20.[regelnummer]
ver di honger van julle huise; - en breng julle jongste
broer na my toe; dan sal julle woorde waar gemaak
worde, en julle sal ni sterwe ni.’ En hulle doen so.
21.[regelnummer]
En hulle sê di een ver di ander: ‘Waarlik, ons is skul-
dig an ons broer, dat ons di angs van syn siil gesiin
het, toen hy ver ons gesmeek het, en ons ni wou hoor
22.[regelnummer]
ni; daarom kom di benoudheid nou o'er ons.’ - En
Ruben antwoord ver hulle en sê: ‘Het ek ni met julle
gepraat, en gesê ni: Moet ni sondig teen di jongeling
ni; mar julle wou ni hoor ni? Daarom oek syn bloed,
23.[regelnummer]
kyk, dit word ge'eis!’ - En hulle weet ni dat Josef
ver hulle verstaan ni, want daar was 'n tolk tussen
24.[regelnummer]
hulle. - En hy draai ver hom weg van hulle af, en huil.
En hy kom terug na hulle toe, en praat met hulle, en
neem ver Simeon van hulle af, en bind ver hom voor
hulle oge.
25.[regelnummer]
En Josef gé orders, om hulle sakke te vul met koring,
en hulle geld terug te besorg, elke man syne in syn sak,
en om an hulle padkos te gé; en so word dit gedoen an
26.[regelnummer]
hulle. - En hulle pak hulle koring op hulle esels, en
27.[regelnummer]
vertrek daarvandaan af. - En toen een van hulle syn
sak ope maak, om syn esel voer te gé in di rusplek,
toen siin hy syn geld, want kyk, dit was in di mond
28.[regelnummer]
van di sak. - En hy sê an syn broers: ‘Myn geld is
teruggegé, en oek, kyk, dis in myn sak!’ En hulle
moed begeef, en hulle was bang, en sê di een ver di
ander: ‘Wat is dit wat God an ons gedoen het?’
Vs. 27. Rusplek is di beste woord wat ons kon kry. Di méning van di Hebreuse woord is eintlik losiishuis, so sê di Statevertaling herberg. Mar di oosterse Khan is tussen ons Hotel en uitspanning in; want dis 'n soort van ope gebou met afdak of skuur ver vé en kamers ver mense oek. Mar daar woon nimand in ni. Dit word op algeméne koste in orde gehou, en alle | |
[pagina 115]
| |
reisigers kan na verkising daarvan gebruik maak. Molik was dit in di tyd mar meer wat ons sou noem 'n uitspanning. | |
42. Tuiskoms van Jakob syn Seuns, vs. 29-38.29.[regelnummer]
En hulle kom by hulle vader Jakob in di land Kanaan,
en vertel an hom alles wat hulle ontmoet is, en sê: -
30.[regelnummer]
‘Di man, di heer van di land, het onvrindelik met ons
gepraat, en hy het ons gehou ver verspiders van di
31.[regelnummer]
land. - En ons het an hom gesê: Ons isGa naar margenoot1 opregte
32.[regelnummer]
manne; ons is gen verspiders ni. - Ons is 12 broers,
seuns van ons vader; di een is ni, en di jongste is
33.[regelnummer]
vandag by ons vader in di land Kana'an. - En di man,
di heer van di land sê: Hiiran sal ek weet, dat julle
opregte manne is: laat een van julle broers met my,
en neem julle koring ver di honger van julle huise, en
34.[regelnummer]
gaan vort; - en breng julle jongste broer na my toe.
Dan sal ek weet, dat julle gen verspiders is ni, mar
opregte manne, en ek sal julle broer an julle teruggé,
35.[regelnummer]
en julle sal handel in di land.’ - En dit gebeur, toen
hulle hulle sakke leeg maak, dat kyk, elke man syn
beurs met geld in syn sak is; en toen hulle di beurse
met hulle geld siin, hulle same met hulle vader,
36.[regelnummer]
was hulle bang. - En Jakob, hulle vader, sê an
hulle: ‘Julle berowe ver my! Josef is ni, en Simeon
is ni, nou wil julle ver Benjamin wegneem! Op my
37.[regelnummer]
is al di dinge!’ - En Ruben spreek tot zijn vader en sê:
‘Maak 2 van myn seuns dood, as ek hom ni an jou
breng ni; gé ver hom in myn hand, en ek sal hom an
38.[regelnummer]
jou terug breng.’ - En hy sê: ‘Myn seun sal met julle
ni same gaan ni; want syn broer is dood, en hy is
alleen o'ergebly; as hom 'n dodelike onheil o'erkom
op di pad wat julle gaan, dan sal julle myn gryse hare
met smart inGa naar margenoot2 di Doderyk laat neerdaal.’
|