Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend
[pagina 66]
| |
3.[regelnummer]
en Medan, en Midian, en Jisbak en Suah. - En Joksan
kry ver Seba en Dedan. En di seuns van Dedan was
4.[regelnummer]
Ga naar margenoot1 Assurim, en Letusim, en Leummim. - En di seuns
van Midian was Efa, en Efer, en Henoch, en Abida,
en Elda'a. Di almal was seuns van Ketura.
| |
Abraham syn Dood en Begravenis, vs. 5-11.5.[regelnummer]
En Abraham gé al wat hy besit ver Isak. - En an di
6.[regelnummer]
seuns van di bywywe, wat Abraham het, gé Abraham
persente, en stuur hulle weg van syn seun Isak af, ter-
wyl hy nog leef, oostelik, na di land van di ooste toe. -
7.[regelnummer]
En dis di dage van Abraham syn lewensjare, wat hy
8.[regelnummer]
gelewe het, 175 jare. - En Abraham syn gees gaan uit
en hy sterf in 'n goeie ouderdom, 'n oue man, en afge-
9.[regelnummer]
leef, en werd tot syn volk versamel. - En syn seuns,
Isak en Ismaël, begrawe ver hom, in di grot van
Magpéla, in di veld van Efron, di seun van Zohar, di
10.[regelnummer]
Hetiter, wat in di gesig van Mamre lê, - di veld, wat
Abraham van di seuns van Heth gekoop het. Daar is
11.[regelnummer]
Abraham begrawe, en Sara, syn huisvrou. - En dit ge-
beur, na di dood van Abraham, dat God ver Isak, syn
seun, seen; en Isak woon by di put Lachai-Ro'i.
| |
Di Afstammelinge van Isma'el, vs. 12-18.12.[regelnummer]
En dis di geslagslys van Isma'el, di seun van Abra-
ham, wat Hagar, di Egiptise, di slawemeid van Sara,
13.[regelnummer]
an Abraham gebaar het: - En dis di name van di
seuns van Isma'el, by hulle name, vollens hulle ge-
boortes. Di eersgeborene van Isma'el Nebájoth, en
14.[regelnummer]
Kedar, en Adbe'el, en Mibsam, - en Misma, en Duma,
15.[regelnummer]
en Massa, - Hadar, en Thema, Jetur, Nafis, en
16.[regelnummer]
Kedma. - Dis di seuns van Isma'el, en dis hulle name
| |
[pagina 67]
| |
in hulle dorpe en in hulleGa naar margenoot1 kampe, 12 vorste na hulle
17.[regelnummer]
volke. - En dis di lewensjare van Isma'el, 137 jare, en
syn gees gaan uit en hy sterf, en hy werd versamel tot
18.[regelnummer]
syn volk. - En hulle woon van Havila af tot an Sur,
wat in di gesig van Egipte is, as jy na Assiri'e toe gaan,
en voor di gesig van al syn broers het hy gaan woon.
| |
[Isak syn Seuns, vs. 19-28.19.[regelnummer]
En dis di geslagslys van Isak, di seun van Abraham:
20.[regelnummer]
Abraham kry ver Izak. - En Isak was 40 jare oud,
toen hy ver Rebekka, di dogter van Bethu'el di Siri'er,
uit Paddan-Aram, di suster van Laban di Siri'er, ver
21.[regelnummer]
hom tot 'n vrou neem. - En Isak bid tot Jehova ver
syn vrou, want sy was onvrugbaar; en Jehova laat sig
verbidde van hom, en Rebekka, syn vrou werd swan-
22.[regelnummer]
ger. - En di kinders worstel same binne in haar. En
sy sê: ‘As dit so is, waaromGa naar margenoot2 leewe ek?’ En sy gaan
23.[regelnummer]
ver Jehova vra. - En Jehova sê ver haar:
‘Twé nasiis is in jou buik,
en twé volke sal geskei worde uit jou ingewande uit;
en di een volk sal sterker wees as di ander volk;
en di ouste sal di jongste diin.’
24.[regelnummer]
En haar dage om te baar werd vervul, en kyk, daar
25.[regelnummer]
was 'n twéling in haar buik. - En di eerste kom uit,
rooi; hy was heeltemaal nes met 'n harige kleed o'er-
26.[regelnummer]
trek; en hulle noem syn naam Esau. - En daarna kom
syn broer uit, en syn hand hou Esau syn haakskeen
vas; en syn naam werd genoemGa naar margenoot3 Jakob. En Isak was
27.[regelnummer]
60 jare oud, toen sy ver hulle baar. - En di seuns groei
op, en Esau was 'n knappe jagter, 'n veldman; en Ja-
kob was 'nGa naar margenoot4 eenvoudige man, wat in tente woon. -
28.[regelnummer]
En Isak had ver Esau lief, omdat hy graag wild eet;
en Rebekka had ver Jakob liif.]
| |
[pagina 68]
| |
Esau verkoop syn Eersgeboortereg, vs. 29-34.29.[regelnummer]
En Jakob kook 'n pot kos; en Esau kom uit di veld
30.[regelnummer]
uit, en hy was moeg. - En Esau sê ver Jakob: ‘Laat
my tog eet van di rooie, van daar-di rooie kos; want
ek is moeg!’ Daarom word syn naam genoemGa naar margenoot1 Edom.
31.[regelnummer]
- En Jakob sê: ‘Verkoop vandag jou eersgeboortereg
32.[regelnummer]
an my.’ - En Esau sé: ‘Kyk, ek gaan sterwe, en wat
33.[regelnummer]
baat my di eersgeboortereg dan?’ - En Jakob sê:
‘Sweer my vandag!’ - En hy sweer an hom, en hy
34.[regelnummer]
verkoop syn eersgeboortereg an Jakob. - En Jakob gé
an Esau brood en di kooksel linse; en hy eet en drink
en staan op, en gaan weg. En Esau verag syn eersge-
boortereg.
|
|