Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend[13]13. - Abram en Lot skei, 12:1-18.1.[regelnummer]
En Abram trek op uit Egipte uit, hy, en syn vrou, en
alles wat syne was, en Lot same met hom, na di
2.[regelnummer]
Ga naar margenoot1 Suide toe. - En Abram was baing ryk, in vé, in
3.[regelnummer]
silwer, en in goud. - En hy trek op syn reis van di
Suide af tot na Beth-El toe, tot op di plek waar syn
tent in di begin gestaan het, tusschen Beth-El en tus-
4.[regelnummer]
sen Ai, - na di plek van di altaar, wat hy di eerste
keer daar gemaak het; en daar roep Abram di naam
van Jehova an.
5.[regelnummer]
En Lot, wat same met Abram trek, had oek skape, en
6.[regelnummer]
beeste, en tente. - En di land kon ver hulle ni dra, om
by makaar te woon ni: want hulle besittings was
7.[regelnummer]
groot, sodat hulle ni kon same woon ni. - En daar was
rusi tussen di véwagters van Abram en di véwagters
van Lot. En di Kanaäniit en Feresiit woon toen in di
land.
8.[regelnummer]
Toen sê Abram ver Lot: ‘Lat daar tog ni 'n kwaai-
vrindskap wees tussen my en tussen jou ni, en tussen
myn véwagters en tussen jou véwagters ni, want ons is
9.[regelnummer]
broers. - Is di hele land ni voor jou angesig ni? Skei
jou tog af van my af; gaan jy links, dan sal ek regs
gaan; of gaan jy regs, dan sal ek links gaan?’
10.[regelnummer]
En laat slaan syn oge op, en siin di hele vlakte van
di Jordaan, dat daar deurgaans volop water was (voor
Jehova ver Sodom en Gomorra verwoes het), nes di
| |
[pagina 40]
| |
tuin van Jehova, nes di land van Egipte, as jy gaan
11.[regelnummer]
na Soar. - En Lot kiis ver hom di hele vlakte van di
Jordaan, en Lot trek na di oostekant toe; en hulle
12.[regelnummer]
skei, di een van di ander af. - Abram woon in di land
Kanaän, en Lot woon in di dorpe van di vlakte, en hy
verset en verset syn tent tot an Sodom toe.
13.[regelnummer]
En di manne van Sodom was goddeloos en grote son-
14.[regelnummer]
daars voor Jehova. - En Jehova sê an Abram, nadat
Lot van hom afgeskei het: ‘Slaan nou jou oge op, en
kyk van di plek waar jy nou staan, na di noorde, en na
di suide, en na di ooste, en na di weste kant toe. -
15.[regelnummer]
Want al di land wat jy siin sal Ek an jou gé, en an
16.[regelnummer]
jou saad,Ga naar margenoot1 ver altyd. - En Ek sal jou saad maak soos
di stof van di aarde, sodat as 'n man di stof van di
17.[regelnummer]
aarde kan tel, dan sal jou saad oek getel worde. - Maak
jou klaar trek deur di land, in syn lengte, en in syn
18.[regelnummer]
breedte; want an jou sal Ek dit gé.’ - En Abram breek
syn tent op en kom en woon by di eikebos van Mamre,
wat in Hebron is, en bou daar 'n altaar ver Jehova.
|
|