Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend[12]12. - Di Roeping van Abram, 12:1-19.1.[regelnummer]
En Jehova sê ver Abram: ‘Gaan uit jou land uit, en
uit jou famili uit, en uit jou vader syn huis uit, na di
2.[regelnummer]
land wat Ek jou sal wys. - En ek sal ver jou tot 'n
grote nasi maak; en Ek sal ver jou se'en, en jou naam
3.[regelnummer]
groot maak; en jy sal 'n se'en wees. - En Ek sal se'en
ver hulle wat ver jou se'en en Ek sal ver hom vervloek
wat ver jou vervloek; en in jou sal al di familiis van
di aarde gese'en wees.’
4.[regelnummer]
En Abram vertrek, soos Jehova ver hom gesê het; en
Lot gaan same met hom; en Abram was 75 jare oud
5.[regelnummer]
toen hy uit Haran vertrek. - En Abram neem ver
| |
[pagina 38]
| |
Saraï, syn vrou, en ver Lot, di seun van syn broer, en
al hulle goed wat hulle by makaar gemaak het, en di
sile wat hulle verkry het in Haran; en hulle trek uit
om na di land van Kanaän te gaan, en hulle kom in di
6.[regelnummer]
land van Kanaän. - En Abram trek deur di land na
di plek van Sichem, by diGa naar margenoot1 eikebos van More. En di
Kanaäniit was toen in di land.
7.[regelnummer]
En Jehova verskyn an Abram, en sê: ‘An jou saad sal
Ek di land gé.’ En hy bou daar 'n altaar ver Jehova
8.[regelnummer]
wat an hom verskyn het. - En hy trek daarvandaan af
na di berg an di oostekant van Beth-El, en hy slaan
syn tent op, met Beth-El an di weste en Ai an di
ooste kant. En hy bou daar 'n altaar ver Jehova, en
9.[regelnummer]
roep di naam van Jehova an. - En Abram reis en trek
al verder na diGa naar margenoot2 Suide kant toe.
| |
Abram in Egipte, 12:10-20.10.[regelnummer]
En daar was 'n hongersnood in di land; en Abram
trek af na Egipte toe, om daar as 'n vreemdeling te
11.[regelnummer]
bly; want di honger was swaar in di land. - En dit ge-
beur, toen hy naby kom en op di punt staan om Egipte
in te trek, dat hy an Saraï syn vrou sê: ‘Kyk nou, ek
12.[regelnummer]
weet, jy is 'n mooi vrou om na te kyk; - en dit sal
gebeur, as di Egiptenare ver jou sal siin, dan sal hulle
sê: “Dis syn vrou,” en hulle sal ver my dood maak en
13.[regelnummer]
ver jou sal hulle in di lewe hou. - Sê tog, jy is myn
suster, dat dit met my mag goed gaan om jou, en myn
siil in lewe mag bly om jouentwil.’
14.[regelnummer]
En dit gebeur, toen Abram in Egipte kom, dat di
15.[regelnummer]
Egyptenare di vrou siin, dat sy baing mooi was. - En
di prinse van Farao siin ver haar, en prys haar an by
Farao; en di vrou word geneem na Farao syn huis toe.
16.[regelnummer]
- En hy behandel ver Abram goed om harentwil, en
hy had skape, en osse, en esels, en jonges, en meide,
en eselmerriis en kaméle.
17.[regelnummer]
En Jehova straf ver Farao en ver syn huis met grote
| |
[pagina 39]
| |
18.[regelnummer]
plage, om rede van Saraï, Abram syn vrou. - En Farao
roep ver Abram en sê: ‘Wat is dit, wat jy ver my
gedaan het? Waarom het jy ni ver my gesê, sy is jou
19.[regelnummer]
vrou ni? - Waarom het jy gesê: sy is myn suster?
Sodat ek ver haar geneem het tot 'n vrou ver my: en
20.[regelnummer]
nou, kyk, daar is jou vrou, neem haar en loop’ - En
Farao gé orders an syn manne omtrent hom, en hulle
breng ver hom weg, en ver syn vrou, en alles wat syne
was.
|
|