Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit–[3]III. - Di Sondeval, 3:1-6.1.[regelnummer]
En di slang was listiger as enige diir van di
veld, wat Jehova God gemaak het. En hy sê ver
di vrou: ‘So! het God regtig gesê: Julle sal ni
2.[regelnummer]
eet van alle bome van di boord ni?’ - En di vrou
sê ver di slang: ‘Van di vrug van di bome van
3.[regelnummer]
di boord kan ons eet; - mar van di vrug van di
boom wat in di middel van di boord is het God
gesê: Julle sal daarvan ni eet ni en julle sal dit
4.[regelnummer]
ni anraak ni, anders sal julle sterwe.’ - En di
slang sê ver di vrou: ‘Julle sal ni sterwe ni,
5.[regelnummer]
want God weet di dag as julle daarvan eet, dan
sal julle oge ope gaan, en julle sal nesGa naar margenoot1 God wees,
6.[regelnummer]
om goed en kwaad te ken.’ - En di vrou siin dat
di boom goed is om van te eet, en dat dit 'n lus
is om na te kyk, en begeerlik om daardeur kennis
te verkry, en sy neem van di vrug daarvan en
eet, en sy gé oek ver haar man same met haar,
en hy eet.
| |
[pagina 13]
| |
3.:1. Di slang was 'n diir van di veld, dus ni 'n Paradysdiir ni, mar van buite af ingekom. Daarteen moes Adam en Eva reeds gewaak hê as oppassers of bewakers van di Paradys. Moses spreek ni van di Duiwel ni, net mar van di slang as verlei'er; mar vergelyk Joh. 8:44 en Op. 12:9. | |
Vonnis en Belofte, 3:7-19.7.[regelnummer]
En di oge van hulle albei werd geopen, en hulle
weet dat hulle nakend was, en hulle naai vy'e-
8.[regelnummer]
blare an makaar en maak ver hulleGa naar margenoot1 voorskote. -
En hulle hoor diGa naar margenoot2 stem van Jehova God, terwyl
Hy wandel in di boord op di wind van di dag,
en di mens en syn vrou gaan ver hulle wegsteek
ver di angesig van Jehova God in di middel van
9.[regelnummer]
di bome van di boord. - En Jehova God roep ver
10.[regelnummer]
di mens en sê ver hom: ‘Waar is jy?’ - En hy
sê: ‘Ek het UwGa naar margenoot2 stem gehoor in di boord en ek
was bang, omdat ek nakend is; en ek het my
11.[regelnummer]
gaan wegsteek. - En Hy sê: ‘Wi het ver jou
angetoon dat jy nakend is? Het jy geëet van
12.[regelnummer]
di boom wat Ek jou gebiid het om ni van te eet
ni?’ - En di mens sê: ‘Di vrou wat U gegé
het om met my te wees, sy het ver my gegé van di
13.[regelnummer]
boom en ek het geëet.’ - En Jehova God sê ver
di vrou: ‘Wat het jy gemaak?’ En di vrou sê
14.[regelnummer]
‘Di slang het my verlei, en ek het geëet.’ - En
Jehova God sê ver di slang: ‘Omdat jy dit ge-
daan het, sal jy vervloek wees onder al di vé uit,
en onder al di dire van di veld uit; op jou buik
sal jy gaan, en stof sal jy eet al jou lewensdage. -
15.[regelnummer]
En vyandskap sal Ek stel tussen jou en tussen di
vrou, en tussen jou saad en tussen haar saad; hy
sal jou di kopGa naar margenoot4 vermorsel en jy sal hom di hak-
16.[regelnummer]
skeenGa naar margenoot4 vermorsel.’ - Ver di vrou sê Hy: ‘Al
vermeerderende sal Ek vermeerder jou smart en
jou swangerskap; in smart sal jy kinders baar,
en na jou man sal jou begeerte wees, en hy sal
17.[regelnummer]
o'er jou heers.’ - En ver Adam sê hy: ‘Omdat jy
geluister het na di stem van jou vrouw en geëet
| |
[pagina 14]
| |
het van di boom, waarvan Ek jou gebiid en gesê
het: Jy sal daarvan ni eet ni, vervloek is di
grond om jouentwil; inGa naar margenoot1 smart sal jy daarvan
18.[regelnummer]
eet al jou lewensdage; - en dit sal dorens en dis-
tels ver jou vortbring, en jy sal di plante van di
19.[regelnummer]
veld eet. - In di sweet van jou angesig sal jy
brood eet, totdat jy terugkeer na di grond toe,
want daaruit is jy geneem: want stof is jy, en tot
stof sal jy terugkeer.’
| |
Hoop en Genade in di Straf, 3:20-24.20.[regelnummer]
En di mens noem syn vrouw haar naamGa naar margenoot2 Eva,
21.[regelnummer]
omdat sy geworde is moeder van al wat leef. - En
Jehova God maak ver Adam en ver syn vrouw
rokke van velle en trek ver hulle an.
22.[regelnummer]
En Jehova God sê: ‘Kyk, di mens is
geworde soos een van Ons, om goed en kwaad te
ken; en nou, lat hy syn hand ni uitsteek en van
di lewensboom oek neem en eet en lewe tot an di
23.[regelnummer]
eeuw ni!’ - En Jehova God stuur hom weg uit
di boord van Eden, om di grond te bewerk,
24.[regelnummer]
waaruit hy geneem is. - En Hy dryf di mens uit,
en Hy plaas an di Ooste kant van di boord van
Eden di Cherubim, en di vlam van 'n sawel
wat na alle kante draai, om di pad na di lewens-
boom te bewaar.
Vs. 20 en 21. Di belofte van vs. 15 geef hoop an di gevalle mens, dat di dood ni o'er hom sal heers ni (vs. 20), terwyl di getrouwe Verbondsgod syn genade onder di straf bewys deur di mens te klé in syn naakheid, waarskynlik met di velle van offerdire, waarin reeds di plaasvervanging en versoening deurskemer. Vs. 22. In di staat van onskuld het di mens geëet van di Lewensboom (2:16 en 17), en hy sal weêr daarvan eet op di Nuwe Aarde (Op. 2:7; 22:2, 14). Mar dis 'n genadige verskoning, dat God di mens solank as hy onder di sonde is van di Lewensboom afweer. Want hoe vreselik sou dit wees as van Adam af alle mense nou nog sou | |
[pagina 15]
| |
lewe, onder di sonde en syn gevolge, wat altyd erger word! Vs. 22: ‘tot an di eeuw’ is oek 'n letterlike vertaling van di Hebr. le-olam. Diselfde woord word dan in onse Statevertaling op 12 manire vertaal:- 1) ‘van ouds,’ Gen. 6:4; Deut. 32:7; Joz. 24:2; 1 Sam. 27:8; Ps. 119:52, ens. 2) ‘oud,’ of ‘zeer oud,’ byv. ‘oude palen,’ Spr. 22:28; ‘oude plaatsen,’ Jes. 58:12; ‘oud volk,’ Jer. 5:15; ‘oude paden,’ Jer. 6:16; ‘oude dagen,’ Mal. 3:4. 3) ‘van eeuwigheid’ Ps. 25:6; 93:2; Spr. 8:23. 4) ‘van eeuwigheid tot eeuwigheid,’ 1 Kron. 16:36; 29:10; Neh. 9:5; Ps. 41:14; 90:2, ens. 5) ‘eeuw’ en ‘eeuwen,’ Job 22:15; Ps. 77:6; 145:13; Pred. 1:10; 3:11; 9:6; Hab. 3:6. 6) ‘van eeuw tot eeuw,’ Jer. 7:7; 25:5. 7) ‘eeuwig,’ als ‘eeuwige geslachten,’ Gen. 9:12; ‘eeuwig verbond,’ Gen. 9:16; ‘eeuwige bezitting,’ Gen. 17:8; ‘eeuwige heuvelen,’ Gen. 49:26; ‘eeuwig priesterdom,’ Num. 25:13; ‘eeuwige hoop,’ Joz. 8:28; ‘eeuwige woningen,’ 1 Kon. 8:13; ‘eeuwige slaaf,’ Job 40:23, ens. 8) ‘eeuwigheid’, Jes. 64:5; Micha 5:1; Hab. 3:6. 9) ‘in eeuwigheid, in der eeuwigheid’, Gen. 3:22; 6:3: Ex. 14:13; 15:18; 31:17, enz. 10) ‘eeuwigheden’, Ps. 61:5; 77:8; Dan. 6:27. 11) ‘tot in eeuwigheid, tot in der eeuwigheid’, Gen. 13:15; Ex. 12; 24; Deut. 12:28, ens. 12) ‘eeuwiglijk,’ Ex. 3:15; 19:9; 21:6; Deut. 13:16; 15:17; 1 Sam. 27:12, ens. Di grondgedagte van di woord is 'n eeuw, wat dan met voorsetsels gemaak word van eeuw tot eeuw; en eeuw weer staat in di Bybel in bisondere sin ver bedeling van heerlikheid. So was daar 'n bedeling van heerlikheid op di aarde voor di sondeval en sal daar weer 'n bedeling van heerlikheid wees na di toekoms van Christus en syn o'erwinning o'er di Satan en di sonde, wanneer hy in heerlikheid sal heers op di aarde. En vollens di twe bedelinge van heerlikheid reken Gods woord: agteruit van di bedeling van heerlikheid; en vooruit tot an di bedeling van heerlikheid. Dis di betekenis van olam tot olam in di Oue Testament. Mar nou onse teenwoordige ‘bedeling van verborgenheid’, 'n tussenbedeling van genade tussen di 2 bedelinge van heerlikheid in, geopenbaar is, veral an en deur Paulus (Col. 1:26, 27; Ef. 3:3-7), spreek di Nuwe Testament van ‘toekomende eeuwen’ (Ef. 2:7), en kom veral di betekenisvolle uitdrukking voor aiones toon aionioon, ‘di eeuwe van di eeuwe’, mees wat di toekoms angaan met di voorsetsel ‘tot an di eeuwe van di eeuwe’. Di ryke menigvuldigheid van gedagte word weggeneem deur di Statevertaling wat dit eenvoudig teruggé ‘in alle eeuwigheid’. Di leser wat boangehaalde tekste wil nalees by di lig sal siin dat di afgetrokke gedagte van eeuwigheid teeno'er | |
[pagina 16]
| |
tijd ni Bybels is ni. Di Bybel spreek van eeuwe wat di een uit di ander ontwikkel, en in di Oue Testament veral van 'n heerlike bedeling by di begin en een by di einde, waaruit alles begin en waarin alles uitloop. Di tussentyd onder di sonde kan slegs gelde in sover dit met di eeuwe van heerlikheid in verband staan. Daarom moes di mens onder di sonde ni eet van di Lewensboom ni; dit sal hy eers weer doen in di toekomende eeuw. Vs. 23 en 24. Dit verdiin opmerking, dat di Paradys ni vernitig werd ni, mar blyf vortbestaan na di sondeval. Alleen di mens is ni daarin ni, mar daarbuite. Oek moet di verkeerde denkbeeld weggeneem worde, dat Jehova 'n Engel met 'n vurige sawel geset het om di mens van di Paradys af te weer. Dit staat letterlik, dat Jehova 2 dinge gestel het na di uitdrywing van di mens: vereers di Cherubim en dan di vlam van 'n sawel. Di laaste, wat ons oek daaronder verstaan, was blijkbaar om di toegang tot di lewensboom af te weer. Mar di Cherubim, meervoud, op di Arke des Verbonds twe, mar meesal viir, is di Dragers van Jehovas troon en heerlikheid (Ex. 25:18; 1 Kon. 6:23; Lev. 16:2; Num. 7:8, 9; Ps. 18:10, 11; Ezech. 1:10; 10:4; 41:18; Op. 4:6; 5:6-14; 6:1-7; 7:11; 14:3; 15:7; 9:4). Di Cherubim was dus ver di eerste mense buite di Paradys di teken van Gods teenwoordigheid. Daar het hulle Jehova angebidde. Kaïn was di eerste wat daarvandaan weggegaan het. Daarom sê hy toen Jehova hom verdryf: ‘Kyk, U het ver my nou verdrywe o'er di aardbodem en van Uw aangesig sal ek verborge wees.’ En daarna lees ons: ‘En Kaïn gaan uit van di angesig van Jehova.’ (Gen. 4:14, 16). Hy gaan hom toen tuis maak op di aarde deur 'n stad te bou, mar Seth blyf voor di Paradys. Eers met di Sondevloed werd di Paradys van di aarde weggeneem. Mar tog oek al ni vernitig ni. Kyk Luk. 23:43 en 2 Cor. 12:4. Op di Nuwe Aarde kry ons di Paradys terug in di Nuwe Jerusalem (Op. 21 en 22). Daar sal di verloste weer toegang hê tot di lewensboom (Op. 2:7; 22:14). So sluit di Bybel as 'n ring. Vergelyk noukeurig di 3 eerste en di 3 laaste hoofstukke van di Bybel. |
|