Afrikaans, ons volkstaal. 71 theses, of stellinge, neergeleg en verklaar
(1891)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend
[pagina 87]
| |
Di stelling is so te sê letterlik in di woorde van Hoofregter de Villiers (angehaal Afr. Taalb., bl. 84): -
‘As dit di doel is van di Vereniging om di verstand en hart te tref van digene ver wi idere andere taal onverstaanbaar is, dan kan daar niks meer prysenswèrdig wees ni.’
Dit geld hiir ons self. Daarom voeg ons daar niks verder by ni. |
|