Ag-en-twintigste stelling.
Di Landstaal het 'n belangrike verhouding tot di toekomstige ontwikkeling en welvaart van di inwoners.
‘Di Landstaal is 'n saak, waar ek groot belang in stel, en wat na myn mening in 'n belangrike verhouding staat tot di toekomstige ontwikkeling en welvaart van myn landgenote,’ - seg Hoofregter de Villiers in syn reeds angehaalde Voorlesing. Di hele vollende afdeling, Stelling 29-47, is 'n uitbreiding en bevestiging van di stelling.