Negende stelling.
'n Taal kan beoordeel worde na syn inhoud en na syn vorm, vollens syn woordeskat en syn taalreels. By di eerste kom in anmerking di suiwerheid, kortheid, rykdom, sagtheid en welluidendheid, en by di twede di eenvoudigheid, regelmatigheid en eenvormigheid.
|
|