Rijksmuseum, Amsterdam
JAN VAN RIEBEECK
Behalwe die portret voor in Deel I, waar Van Riebeeck afgebeeld is as 'n man van ongeveer 45 jaar, word nou ook twee ander skilderye as portrette van die Stigter beskou. Bostaande skildery sou van Dirck Cracij wees, wat ook die teenhanger, die portret van Maria de la Queillerie, sou geskilder het, omstreeks die tyd van hulle huwelik in Holland.
Al drie die genoemde skilderye is uit die versameling-Van Swinderen in die Rijksmuseum, Amsterdam.