Daghregister. Deel 2. 1656-1658
(1955)–Jan van Riebeeck– Auteursrechtelijk beschermdJan van Riebeeck, Daghregister. Deel 2. 1656-1658 (eds. D.B. Bosman en H.B. Thom). A.A. Balkema, Kaapstad 1955
-
gebruikt exemplaar
exemplaar universiteitsbibliotheek Leiden, signatuur: 255 B 2
algemene opmerkingen
Dit bestand biedt, behoudens een aantal hierna te noemen ingrepen, een diplomatische weergave van Daghregister. Deel 2. 1656-1658 van Jan van Riebeeck in de editie van D.B. Bosman en H.B. Thom uit 1955. Het gehele werk bestaat uit 3 delen.
redactionele ingrepen
p. 423-463: de ‘Geskiedkundige aantekeninge’ op deze pagina's zijn in de lopende tekst geplaatst. Betreffende pagina's zijn daardoor komen te vervallen.
p. 453-464: de eindnootverwijzingen in de bijlagen hebben in het origineel geen bijbehorende noottekst. De nootverwijzingen zijn in deze digitale editie behouden.
Een aantal eindnoten heeft in de lopende tekst geen bijbehorende eindnootverwijzing. In deze digitale editie zijn de betreffende noten onderaan de pagina geplaatst.
Bij de omzetting van de gebruikte bron naar deze publicatie in de dbnl is een aantal delen van de tekst niet overgenomen. Hieronder volgen de tekstgedeelten die wel in het origineel voorkomen maar hier uit de lopende tekst zijn weggelaten. Ook de blanco pagina (p. II) is niet opgenomen in de lopende tekst.
[pagina I]
DAGHREGISTER
JAN ANTONISZ. VAN RIEBEECK
DEEL II
1656-1658
[pagina III]
DAGHREGISTER
GEHOUDEN BY DEN OPPERCOOPMAN
JAN ANTHONISZ VAN RIEBEECK
DEEL II
1656-1658
TEKSVERSORGING EN TAALKUNDIGE AANTEKENINGE DEUR
Dr D.B. BOSMAN
OUD-HOOGLERAAR AAN DIE UNIVERSITEIT VAN KAAPSTAD
GESKIEDKUNDIGE AANTEKENINGE DEUR
Dr H.B. THOM
HOOGLERAAR AAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH
UITGAWE VAN DIE VAN RIEBEECK-VERENIGING
TER GELEENTHEID VAN DIE 300STE VAN RIEBEECK-DAG
A.A. BALKEMA, KAAPSTAD
1955
[pagina IV]
KOPIEREG VAN RIEBEECK-VERENIGING
KAAPSTAD 1955
GEDRUK IN NEDERLAND DEUR A. SIJTHOFF, DEN HAAG
[pagina V]
INHOUD
PP | ||
---|---|---|
i. | Opsomming Daghregistes | v-xi |
ii. | Lys van Illustrasies | xii |
iii. | Teks Daghregister | 1-452 |
iv. | Bylae I | 453-458 |
v. | Bylae II | 459-464 |
vi. | Geskiedkundige Aantekeninge | 465-491 |
DAGHREGISTER
Januarie 1656 | 1 | |
Bakenvuur op Robbeneiland - Herry keer terug na die fort - Vordering van bouwerk - Maansverduistering - Haastige vertrek van Herry en ander Hottentotte - Droogte - Manskappe gevonnis vir diefstal in die tuine - Die Nachtglas keer terug van Tristan da Cunha - Twee Engelse kom van Dasseneiland aan - Briewe van Jan Woutersz. - Die Nachtglas sal by Saldanhabaai op die strand gehaal word. | ||
Februarie 1656 | 10 | |
Aankoms van die Engelse skip Arosia - Van Goens se kanaalplan as onprakties beskou - Engelse kaptein bespreek sy reise - Dros van Engelse matrose - Dood van die Kommandeur se jongste kind - Brief van Jan Woutersz. - Jonge van Franse skip ondervra - Die Arosia vertrek - Een Engelse deserteur keer terug - Die Kommandeur se waarneminge op Robbeneiland - Terugkoms van Herry. | ||
Maart 1656 | 22 | |
Aankoms van die Muyden - Robbevelle gebring van Saldanhabaai - Die retoervloot voor anker - Van den Bogaerde roep die Breë Raad byeen - Franse skepe in die baai - Retoerskepe sal berig word van die Franse se aanwesigheid - Die Kommandeur verplig om verversinge aan Franse skepe te verskaf - Vrees vir die Franse. | ||
April 1656 | 30 | |
Groot verligting by vertrek van Franse skepe - Jaarlikse herdenking van 6 April - Vakansie vir die manskappe - Die Nachtglas na St. Helena gestuur - Brief aan Casper van den Bogaerde - Vergaan van die Oliphant voorkom - Diefstal uit die tuine. |
[pagina VI]
Mei 1656 | 35 | |
Besluit om kosgeld te betaal - Redout en waghuise vereis - Geskil met inboorlinge oor weiveld - Proefneming met besaai van land by Rondebosch - Verpagting van die Kompanjie se koeie aan Annetje Boom - Huwelik van Jan Wouterssen en Catarina Anthonis - Kaapmans onwillig om vee te verhandel - Matrasse vir die siekes. | ||
Junie 1656 | 41 | |
Aankoms van die Engelse skip Goodwill - Goedere deur inboorlinge gesteel weer teruggekry - Ooreenkoms met Herry betreffende vee - Las van leeus - Diefstal van linne van Engelse - Verdere ooreenkoms met Herry - Gevaar van wilde diere - Baie merkwaardige skouspel - Belonings vir uitroei van skadelike ongedierte - Herry voor die Kommandeur geroep - Biddag. | ||
Julie 1656 | 49 | |
Siekte onder die manskappe - Rapport van Saldanhabaai - Die Nachtglas terug van St. Helena - Tuine ondergeloop - Aankoms van Hottentotte - Wantroue in Herry - Skade deur swaar reën - Ontsnapte veroordeelde weer gevang - Beloning vir doodskiet van luiperd - Tabakplantasie by Rondebosch - Ontmoeting met 'n leeu - Pedra porca gesoek - Beskrywing van ystervark. | ||
Augustus 1656 | 61 | |
Siekte onder die manskappe duur voort - Bediening van die Nagmaal - Erasmus Erasmussen per ongeluk doodgeskiet - Leeu deur ystervark gedood - Heining om die tuine. | ||
September 1656 | 65 | |
Die saai van tabak - Soektog na nuttige bome - Palissade vervang - Aankoms van skepe - Gevangenes gevonnis - Engelse skip Eagle in die baai - Boot slaan om. | ||
Oktober 1656 | 69 | |
Aankoms van Engelse skip Olive Branch - Versoek om vee geweier - Engelse kapteins onthaal - Sukses met aspersies en patats - Suidoostewind nie so sterk by Rondebosch nie - Rapport oor Robbeneiland - Voorsorgsmaatreëls teen aanval van Hottentotte - Die Robbejacht na Saldanhabaai om gerepareer te word - Kind van Hendrik Boom gedoop - Doop van 'n matroos. |
[pagina VII]
November 1656 | 78 | |
Klag van die predikant Brochbron oor slegte behandeling - Hewigheid van Suidoostewind - Aankoms van die Postilion uit Londen - Inspeksie van land agter die Leeuberg - Die sterk Suidoostewind waai nie by Rondebosch nie - Meer balke vir die hawehoof - Astrantheid van wilde diere. | ||
Desember 1656 | 85 | |
Robbejag hervat - Vrouens op 'n uitstappie na Rondebosch geneem - Pogings om Herry na die fort te lok - Koring geoes by Rondebosch - Instruksies vir skepe wat uit die baai vertrek - Herry bang om by die fort te kom - Koraalsteen deur die Kommandeur ontdek - Die maak van stene gaan voort. | ||
Januarie 1657 | 91 | |
Herry vertrek na Kaap Fals - Inboorlinge verbrand droë kraalmis - Aankoms van Kaapmans met steenbrasse - Die Robbejacht terug van Saldanhabaai - Steenoond aan die brand gesteek. | ||
Februarie 1657 | 97 | |
Kaapmans kom met sout - Boumateriaal vir redout by Rondebosch - Van Riebeeck kom op Hottentotkrale af - Herry baie benoud - Proefneming met bierbrou - Plek uitgesoek vir voëlvangs - Kommandeur ondersoek landerye vir vryburgers - Besprekinge met Herry en die Kaapmans - Inboorlinge se behandeling van slangbyt - Gebruik van Hollands deur inboorlinge - Keuse van landerye deur vryburgers - Voorwaardes van vrywording - Aankoms van retoerskepe - Geveg tussen Kaapmans en Saldanhars. | ||
Maart 1657 | 107 | |
Retoerskepe voorsien die Kaap van rys - Klagte van robbejagters - Diefstal deur Hottentotte - Aankoms van Van Goens - Inspeksietog - Die Breë Raad bespreek Herry - Aankoms van Franse admiraal - Skipbreuk van die Tulp. | ||
April 1657 | 119 | |
Van Goens nooi die Franse admiraal op 'n eetmaal - Opmetinge gemaak - Van Goens besoek die vryburgers - Vleis en groente na die Franse admiraal gestuur - Vier Hollanders aan boord van die Franse skip - Bevorderinge - Proefneming met grawe van kanaal - Van Goens vertrek - Matrose help met balke vir hawehoof - Op soek na die bemanning van die Draeck - Perde gebruik om te ploeg. |
[pagina VIII]
Mei 1657 | 127 | |
Oprigting van perdemeul - Matrose deur inboorlinge beroof - Engelse kapitein se versoek om verversings - Oppervlakte van geploegde landerye - Getal skape op Robbeneiland - Die Kommandeur hou toesig oor die saai van koring - Klipbrekery op Robbeneiland. | ||
Junie 1657 | 133 | |
Vryburgers maak tog na die binneland - Brief na Robbeneiland - Jaarlikse vakansiedag vir die manskappe - Posisie van die Portugese in Indië - Engelse kaptein voorsien van vleis en groente - Die Kommandeur se vrou beval van 'n dogter - Tuine ondergeloop - Onuitvoerbaarheid van kanaalplan. | ||
Julie 1657 | 139 | |
Drie osse verdrink - Ligte ploeg gemaak - Hulp verleen aan vryburgers - Bome rondom die tuine van die Kompanjie geplant - Bou van waghuise - Beskrywing van die vernaamste redout - Die maak van hemde - Beskerming van landerye - Fiskaal en balju aangestel - Klipbrekery op Robbeneiland - Aanteel van konyne - Afmetinge van koringskuur - Herry kom by die fort - Van Riebeeck kan Robbeneiland nie bereik nie. | ||
Augustus 1657 | 150 | |
Vryburgers en die veehandel - Vordering van werk aan redout - Aankoms van Herry en die Kaapmans - Van Riebeeck op Robbeneiland - Ontug aan boord van die Provintie - Veediefstal deur Herry en die Kaapmans - Inspeksie van toegange - Instruksies betreffende die slawehandel - Brief van Robbeneiland. | ||
September 1657 | 162 | |
Engelse kanonne op Dasseneiland - Die Rotterdam in gevaar - Brief na Robbeneiland - Herry maak vrede met die Saldanhars - Inboorlinge kom by die fort - Aansoeke om vrybriewe. | ||
Oktober 1657 | 170 | |
Groot haelstene - Land vir vryburgers opgemeet - Van Harwarden se herberg - Land aan Van Harwarden se vrou toegeken - Handelsekspedisie na die binneland - Rivier se loop verander - Instruksies vir Abraham Gabbema - Osse gee moeilikheid - Hottentotte sluit aan by ekspedisie - Die Robbejacht seil na Robbeneiland - Die Kompanjie se baken in Saldanhabaai en op Dasseneiland - Nuus van die ekspedisie - |
[pagina IX]
Aankoms van Saldanhars - Die Kommandeur onthaal die Saldanhars - Beskrywing van Chobona - Besonderhede aangaande verskillende inboorlingstamme. | ||
November 1657 | 189 | |
Hottentotte, pêrels en goud - Herry koop vee van inboorlinge - Tuiskoms van ekspedisie - Reisbeskrywing - Houtsaers word vryburgers - Die vryburgers wil ook 'n handelstog onderneem - Groot boskat gevang - Aankoms van kaptein van die Chainouquas - Eva, Herry en Pieter - Herry is vererg - Oor die inboorlingstamme - Terugkoms van die vryburgers - Beskrywing van koringskuur - Die vryburgers wil vleis verkoop aan Engelse skepe - Ruspers veroorsaak baie skade - Die vryburgers wil nog 'n handelstog onderneem. | ||
Desember 1657 | 209 | |
'n Chainouqua kom met vee aan - Vryburgers handel vee van inboorlinge - Meer manskappe kry hulle vrydom - Nuwe wapad na die bos - Herry verkoop vee aan vryburgers - Die ‘opperchirurgijn’ wil vryman word - Brief van Robbeneiland - Huweliksplegtigheid in ope Raadkamer. | ||
Januarie 1658 | 234 | |
Vryburgers kla oor inboorlinge - Van Riebeeck besoek laer by Soutrivier - Inboorlinge se groot vertroue in die Kommandeur - Voorstel dat hulle na die Houtvallei gaan - Weiering om vee te verhandel - Die Peguijn aan vryvissers verkoop - Herry vra beskerming - Voltooiing van hawehoof - Van Riebeeck uit om riet te soek - Vee en skape van Cochoquas verkry. | ||
Februarie 1658 | 249 | |
Lammers na Robbeneiland gestuur - Seine op Robbeneiland - Van Riebeeck inspekteer bergtoegange - Moeilikheid met Skipper Speelman - Brief van Robbeneiland - Ekspedisie vertrek na binneland. | ||
Maart 1658 | 267 | |
Aankoms van die Achilles met die Edele Heer Cunaeus - Aankoms van Engelse skepe - Inspeksietog van Cunaeus en Van Riebeeck - Konyne na Robbeneiland gestuur - Terugkoms van ekspedisie - Doman keer terug van Batavia - Jan van Harwarden se joernaal van landreis - Die Schelvis vertrek na Mauritius - Die Kompanjie se fort op Mauritius moet gesloop |
[pagina X]
word - Die fiskaal na Robbeneiland - Berig van die Amersfoort - Aankoms van 170 slawe. | ||
April 1658 | 281 | |
Beste tyd vir skepe om Tafelbaai binne te kom - Konyneteelt op Robbeneiland - Slaweskool gestig - Aanstelling van onderwyser - Moeilikheid aan boord van die Meese - Gebruik van duimskroewe - Robbevleis vir die slawe - Die vryburgers verkoop eiers aan skepe. | ||
Mei 1658 | 292 | |
Vryburgers verbied om vee van inboorlinge te handel - Pikkranse vir Robbeneiland - Uitroei van slange op die eiland - Tyding van kaptein van die Chainouquas - Aankoms van die Hasselt met slawe - Vryburgers koop slawe - Veediefstal deur inboorlinge - Reijnierssen vang Gogosoa - Slawe val Hottentotte aan - Vryburgers verbied om vis te verkoop - Verlies van die Robbejacht. | ||
Junie 1658 | 316 | |
Wegloop van slawe - Brief van Robbeneiland - Konyneteelt - Meer slawe loop weg - Herry aangemoedig om slawe op te spoor - Vryburgers nogmaals gewaarsku om slawe behoorlik te behandel - Eva ondervra oor Doman - Slaaf gevang - Schacher, Otegno en Osaoa as gyselaars gehou - Vryburgers benoem burgerrade - Jan Cou as gyselaar gehou - Drie slawe keer terug - Herry en ander Hottentotte soek na slawe - Straf vir slawedrosters. | ||
Julie 1658 | 331 | |
Hottentotte nie in staat om slawe te vind nie - Besluit om Herry te vat - Inboorlinge is mekaar vyandig gesind - Inboorlinge kom om vrede te maak - Voorwaardes waarop ooreengekom word - Name van Herry se mense - Herry sal op Robbeneiland geplaas word - Huwelik van Jan Zacharias en Maria van Bengale - Die Kommandeur uit op inspeksie - Varketeelt - Ys op plasse. | ||
Augustus 1658 | 364 | |
Aankoms van kaptein van die Chainouquas - Nuwe boot word gebou - Slawe dros - Aantal vee en skape van die Kompanjie - Die plant van wingerdstokke - Skape geruil vir krale - Groot aantal slawe dros - Eva, die voorspraak van die Hollanders - Twee slavinne in kettings geplaas - Hottentotte aangemoedig om slawe te soek - Kettings vir die slawe. |
[pagina XI]
September 1658 | 375 | |
Loslating van Jan Cou - Brood en rys vir Herry en Boubo - Vryburgers verbied om handel te dryf in ivoor, horings en vere - Bevordering van tuinier - Vryburgers wil hulle slawe graag terugbring - Baie wildsbokke gesien - Aanstelling van vaandrig - Slawe weer gevang - Vryburgers bring 'n aantal slawe terug - Loslating van Boubo - Diefstal van skape deur vryburgers - Herry moet op Robbeneiland bly - Eva en Doman vertrek na die binneland - Slavin maak luiperd dood - Aankoms van Doman met inboorlinge en vee - Goeie werk van Eva - Baie slawe sterf - Instruksies betreffende varke. | ||
Oktober 1658 | 393 | |
Skaapstelers gestraf - Siekte onder die Hottentotte - Skending van bosse - Bierbrou - Terugkoms van Doman - Plakkaat betreffende wrakhout - Tyding van Eva - Wegloop van slawe - Beperking op gebruik van geelhout - Getal skape en beeste aan die Kaap - Slawe se poging tot moord - Leeu maak 'n os dood - Vryburgers nogmaals verbied om handel met inboorlinge te dryf - Nog meer slawe dros - Eva kom terug met Cochoquas - Van Harwarden na Oedasoa gestuur - Doman se opinie van Oedasoa - Terugkoms van Van Harwarden - Beskrywing van Oedasoa se manskappe en sy vee. | ||
November 1658 | 420 | |
Vertrek van ekspedisie - Vryburgers op soek na die reisigers - Terugkoms van vaandrig met skape en vee - Vryburgers versteek hulle op die West-Vrieslandt - Eva het ‘een Duyts hart in 't lyff’ - Van Harwarden vertrek andermaal - Luiheid van slawe - Terugkoms van ekspedisie - Matroos deur adder gebyt - Dood van slaaf en slavin - Getal skape op Robbeneiland - Veekraal by koringskuur. | ||
Desember 1658 | 439 | |
Tuinman sterf - Twee vrytimmermans veg met messe - Soutpanne verhuur aan Saldanhavaarders - Petisie van die vryburgers - Antwoorde aan petisionarisse - Ganse na Robbeneiland gestuur - Inspeksie van vryburgers se wapens, vee, ens. - Die Kommandeur inspekteer die soutpanne - Oedasoa deur leeu gebyt - Aankoms van Eva met enkele Cochoquas - Eva bring kinders vir godsdiensonderrig - Vrou van Chaihantima gedood. |