Daghregister. Deel 1. 1651-1655
(1952)–Jan van Riebeeck– Auteursrecht onbekendJan van Riebeeck, Daghregister. Deel 1. 1651-1655 (eds. D.B. Bosman en H.B. Thom). A.A. Balkema, Kaapstad 1952
-
gebruikt exemplaar
exemplaar universiteitsbibliotheek Leiden, signatuur: 255 B 1
algemene opmerkingen
Dit bestand biedt, behoudens een aantal hierna te noemen ingrepen, een diplomatische weergave van Daghregister. Deel 1. 1651-1655 van Jan van Riebeeck in de editie van D.B. Bosman en H.B. Thom uit 1952. Het gehele werk bestaat uit 3 delen.
redactionele ingrepen
p. 423-463: de ‘Geskiedkundige aantekeninge’ op deze pagina's zijn in de lopende tekst geplaatst. Betreffende pagina's zijn daardoor komen te vervallen.
p. 385-421: de eindnootverwijzingen in de bijlagen hebben in het origineel geen bijbehorende noottekst. De nootverwijzingen zijn in deze digitale editie behouden.
Een aantal eindnoten heeft in de lopende tekst geen bijbehorende eindnootverwijzing. In deze digitale editie zijn de betreffende noten onderaan de pagina geplaatst.
Bij de omzetting van de gebruikte bron naar deze publicatie in de dbnl is een aantal delen van de tekst niet overgenomen. Hieronder volgen de tekstgedeelten die wel in het origineel voorkomen maar hier uit de lopende tekst zijn weggelaten. Ook de blanco pagina's (p. II, XIV, 422, 464, 474 en 475) zijn niet opgenomen in de lopende tekst.
[pagina I]
DAGHREGISTER
JAN ANTHONISZ. VAN RIEBEECK
DEEL I
1651-1655
[pagina III]
DAGHREGISTER
GEHOUDEN BY DEN OPPERCOOPMAN
JAN ANTHONISZ
VAN RIEBEECK
DEEL I
1651-1655
INLEIDING, TEKSVERSORGING EN
TAALKUNDIGE AANTEKENINGE DEUR
Dr D.B. BOSMAN
OUD-HOOGLERAAR AAN DIE UNIVERSITEIT VAN KAAPSTAD
GESKIEDKUNDIGE AANTEKENINGE DEUR
Dr H.B. THOM
HOOGLERAAR AAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH
UITGAWE VAN DIE VAN RIEBEECK-VERENIGING
TER GELEENTHEID VAN DIE 300STE VAN RIEBEECK-DAG
A.A. BALKEMA, KAAPSTAD
1952
[pagina IV]
KOPIEREG VAN RIEBEECK-VERENIGING
KAAPSTAD 1952
GEDRUK IN NEDERLAND DEUR A. SIJTHOFF, DEN HAAG
[pagina V]
INHOUD
Inleiding | pp | ||
a. | Jan Anthonisz. van Riebeeck | xv | |
b. | Uitgawes van die Daghregister | xxv | |
c. | Die Teks | xxx | |
d. | Verantwoording van die gedrukte Teks | xxxvii | |
e. | Aantekeninge by die Taal van die Daghregister | xxxix | |
f. | Geskiedkundige Aantekeninge | xliv | |
Lys van Illustrasies | xlv | ||
Lys van Werke verkort aangehaal in die Note | xlvi |
DAGHREGISTER
Desember 1651 | 1 | |
Van Riebeeck se vertrek uit Amsterdam - Besoek van die Here Bewindhebbers Rogh en De Lange - Plaasvervanger vir Van Riebeeck benoem - Aankoms te Texel - Vertrek van die skepe Drommedaris, Reijger en Goede Hoope - Ontmoeting met 'n handelskip wat op Pernambuco vaar - Die Drommedaris topswaar. | ||
Januarie 1652 | 7 | |
Die Drommedaris loop gevaar om om te slaan - Seerower in sig - Vordering van die tog - Dood van 'n timmerman - Vertrek van die twee skepe wat op Brasilië en Guinea vaar - Kanariese Eilande - Welsyn van die skeepsvolk - Kaap Verdiese Eilande - Stormagtige weer. | ||
Februarie 1652 | 12 | |
Langsame vordering - Kanonne na benede gebring om die topswaarheid van die Drommedaris teen te gaan - Vrees vir prins Rupert. | ||
Maart 1652 | 14 | |
Redelike vordering - Dood van die opperchirurgyn se kind - Vermindering van die waterrantsoen - Skipper Turver van die Goede Hoope besoek die Drommedaris - Vasstelling van die koers. | ||
April 1652 | 17 | |
Tafelberg in sig - Verkenning met 'n sloep - Aankoms in Tafelbaai -Briewe van Admiraal van Teijlingen - Twee Strandlopers aan boord |
[pagina VI]
gebring - Terrein vir die fort gekies - Afmetings van die fort - Wapenstilstand tussen Saldaniërs en Strandlopers - 'n Koei en 'n kalf deur ruilhandel verkry - Verstekelinge op die Salmander - Die manskappe eet 'n seekoei - Verkenning van die land - Walvisse in Tafelbaai - Werksaamhede aan die fort gaan voort. | |||
Mei 1652 | 34 | ||
Eerste saaiproewe - Ontdekking van 'n bos agter Tafelberg - Muskeljaatkatte - Aankoms van skepe - Vergadering van die Breëraad - Eerste Nagmaaldiens - Naamgewing van die bolwerke - Besoek aan die wrak van die Haerlem - Ontdekking van soutpanne - Siekte onder die volk. | |||
Junie 1652 | 39 | ||
Dood van kanonnier - Eerste blanke kind aan die Kaap gebore - Siekte - Die lewe word ‘arm ende ellendigh’ - Stormagtige weer - Aspersies gevind - Hollandse groente met sukses gekweek - Volop vis gevang - Walvisse in die Baai. | |||
Julie 1652 | 45 | ||
Vergeefse poging van die Kommandeur om Robbeneiland te besoek - Jan Planx en Gerrit Dircksz. gevonnis - Die koring kom op - Strikke vir wild gestel - Allerlei saad gesaai - Dood van die opperchirurgyn se vrou - Tuin oorstroom - Bobbejane gesien - Skaarste aan skape en koeie. | |||
Augustus 1652 | 51 | ||
Tuin word uitgelê - Waarneming met betrekking tot die winde - Die bemanning neem sy intrek in die fort - Mislukking van die wildvangs - Vergadering van die Raad - Volop vis gevang. | |||
September 1652 | 55 | ||
Eerste groenertjies geoes - Joost van der Laeck beledig die Kommandeur - Van Riebeeck se besoek aan Robbeneiland - Ontdekking van datums op bome gekerf - Bou- en goeie weiland gevind - Vier manne loop weg - Skaarste aan lewensmiddele - Ontevredenheid onder die manskappe. | |||
Oktober 1652 | 64 | ||
Inspeksie van Houtbaai - Resolusie aangaande die traanketels by die |
[pagina VII]
Soutrivier - Terugkeer van die vier deserteurs - Joernaal deur hulle gehou - Volop sout - Koms van Saldaniërs - Deserteurs gevonnis - Vrees vir Engelse mededinging - Maaltyd van Kaapse produkte berei - Peiling van die baaie - Veehandel met die Saldaniërs - Met kanon op walrus geskiet - Kruiwaens raak gedaan. | ||
November 1652 | 79 | |
Vermindering van broodrantsoen - Siekte - Voedsel word skaars - Herry wei uit oor die inheemse stamme - Die Goede Hoope bring verslag uit oor die Franse in Saldanhabaai - Sijmon Turver se dagboek - Fredrick Verburgh se dagboek - Aankoms van die Saldaniërs met groot aantal vee - Geslaagde veehandel - Voorbereidings vir die robbevangs - Agterdog oor Herry - Die Saldaniërs vra na koperplaat. | ||
Desember 1652 | 92 | |
Aankoms van duisende Saldaniërs - Benoeming van 'n provoos-generaal - Handel met die Saldaniërs - Diefstal gepleeg deur Martinus de Hase en Jan Pietersz. Soenwater - Statistiek van die blanke bevolking - Moeilikhede met die Saldaniërs - ‘Vremde ster met een staert’ - Sukses met verskillende gewasse - Herry se bewondering vir die Engelse - Vertrek van die Saldaniërs - Wilde diere dring die veekraal binne - Eerste botter gekarring - Hewigheid van die Suidoostewind. | ||
Januarie 1653 | 111 | |
Grasie aan oortreders verleen - Sieketrooster na die Saldaniërs gestuur om met hulle te handel - Skape deur leeus verslind - Disenterie-epidemie - Koring gedors - Wagte vir hulle agtelosigheid gestraf - Terugkeer van die Goede Hoope met robbevelle - Verburgh se dagboek - Oorlog met Engeland - Vergadering van die Raad - Hollandse lewensmiddele byna op. | ||
Februarie 1653 | 123 | |
Eerste witkool gesny - Vee-oppassers beboet - Swerms sprinkane - Werk deur siekte vertraag - Terugkeer van die Roode Vos - Brandewyn uit die Vaderland aangevra - Gevangesetting van Jan Blanx en Willem Huytjens. | ||
Maart 1653 | 128 | |
Sameswering ontdek - Aankoms van skepe van die retoervloot - Breëraad byeengeroep - Veediewe gevonnis. |
[pagina VIII]
April 1653 | 132 | |
‘Secrete Instructien’ - Vertrek van die retoervloot - Oorlogsnuus -Aankoms van die vlootvoog Frisius - Veeruil met die Saldaniërs - Brood verruil vir rys. | ||
Mei 1653 | 138 | |
Soektog na Engelse skip agter Tafelberg - Gillis Walvis en Symon Huybrechse veroordeel weens bakleiery - Verstekelinge teruggestuur - Vordering van die werk aan die fort - Van Riebeeck moedig die inheemse bevolking aan om te werk. | ||
Junie 1653 | 142 | |
Aankoms van die Roode Vos - Verskillende bevorderinge - Disenterie heers weer - Walvisse in die Baai. | ||
Julie 1653 | 145 | |
Beloning aangebied vir oorwerk - Die borswerings van die fort nader hulle voltooiing - Varke, duiwe en hoenders teel mooi aan - Veehandel kom tot stilstand - Peiling van Houtbaai - Resolusies van die Politieke Raad - Van Riebeeck begeef hom na Houtbaai. | ||
Augustus 1653 | 150 | |
Inspeksie van die bos agter Tafelberg - Aankoms van skepe uit Patria - Gevangenes vrygelaat - Die sieketrooster se kind gedoop - Die Roode Vos seil na Robbeneiland. | ||
September 1653 | 154 | |
Die Saldaniërs daag weer op - Tuinmaak - Skape na Robbeneiland gestuur - Hout vir die kalkoond opgestapel. | ||
Oktober 1653 | 156 | |
Die Roode Vos na Saldanhabaai gestuur - Nuus van 'n groot skip aldaar - Dood van Juriaen Wilken - Nuus van Saldanhabaai af - Dagboek van Jacob Reyniersz. - Relaas van die Franse kaptein - Van Riebeeck se vrou skenk geboorte aan 'n seun - 'n Seun vermoor en al die vee gesteel - Korporaal na die Hottentotte gestuur - Jag op Herry - Brief van die Roode Vos. | ||
November 1653 | 170 | |
Hottentot na die fort meegebring - Huwelik van Jacob Reyniersz. en |
[pagina IX]
Elisabeth van Opdorp - Vier Franse deur die Roode Vos saamgebring van Saldanhabaai - Inligting van hulle verkry - Toestand van die tuine. | ||
Desember 1653 | 176 | |
Manskappe van die Roode Vos gevonnis - Besluit oor die robbevangs - Inligting betreffende die veeroof - Timmerman se gereedskap deur Hottentotte gesteel - Volstruiseier aan die Kommandeur gestuur - Van Riebeeck omhels deur Hottentotte - Saldaniërs aan boord onthaal. | ||
Januarie 1654 | 184 | |
Diefstal van koper knope deur Hottentotte - Aankoms van skepe - Moeilikheid op die Vrede - Houding van die Saldaniërs - Pogings om silwer te win - Rapport van die sieketrooster - Noodsaaklikheid om die inheemse bevolking te straf - Ondersoek van die mineraal - Konstruksie van die redoute aan Soutrivier. | ||
Februarie 1654 | 196 | |
Proefnemings met ontginning van silwer - Traan en robbevelle van Dasseneiland aangevoer - Voltooiing van die redoute - Saldaniërs wil aan boord kom - Silwererts blyk waardeloos te wees - Aankoms van die Draeck met baie siekes - Bestraffing van die opperhoof van die Calff - Aanstellings. | ||
Maart 1654 | 204 | |
Dooie walvis spoel aan wal - Hottentotte brand traan - Chirurgyn behandel Hottentot-kaptein - Skaapteelt op Robbeneiland - Eerste stene gebrand - Instruksies vir Marcus Robbeljaert. | ||
April 1654 | 211 | |
Gebrek aan lewensmiddele - Behoefte aan slawe - Herdenking van 6 April - Beskrywing van inboorlingekamp - Inboorlinge blink soos spieëls van die traan - Boekhouer Verburgh aangerand - Hottentotte probeer die vee steel - Kosrantsoen verminder - Ontevredenheid onder die blankes - Retoervloot nie verwag nie - Poging deur die Tulp om die retoervloot by St. Helena in te haal - Dooie bobbejaan deur die blankes geëet. | ||
Mei 1654 | 222 | |
Lewensmiddele byna op - Hessel Jacobs gestraf - Vuur aangesteek in die eerste steenoond - Walvisse in die Baai - Die vrou van 'n Hotten- |
[pagina X]
tot digby die fort van 'n kind beval - Die Kommandeur se lewe bedreig - Ondervraging van ‘Schout’ en ‘Doctor’. | ||
Junie 1654 | 229 | |
Verdere ondervraging - Aankoms van die Tulp met lewensmiddele - Bevordering van Fredrick Verburgh - Besluite van die Raad - ‘Doctor’ gevonnis - Hendrick Juriaensz. en Eldert Jansz. gevange geneem. | ||
Julie 1654 | 235 | |
Oortreders gevonnis - Diefstal deur die Hottentotte - Engelse skip buitgemaak - Brief van die Goutsblom - Manskappe deur die Hottentotte aangerand - Diefstal deur Jan Pietersz. Soenwater - Biddag gehou - Swaar reëns. | ||
Augustus 1654 | 244 | |
Een van die bolwerke van die fort sak deur die swaar reëns inmekaar - Hewige koue en ys - Bevorderings - Nuus oor vrede met Engeland - Gevangenes vrygelaat - Brief van Robbeneiland - Terugkeer van die Roode Vos van Mauritius - Aankoms van skepe uit Holland. | ||
September 1654 | 250 | |
Erbarmlike toestand van die volk aan boord van die Henriette Louijse - Huwelik van Pieter van Duijn en Sebastiana van Opdorp - Die Roode Vos na Saldanhabaai gestuur - Verkoop van brandewyn verbied. | ||
Oktober 1654 | 253 | |
Oes deur die Suidoostewind verniel - Werklui en ander op wyn onthaal - Sukses met die groente - Brief van Jan Woutersz. - Stormagtige weer - Aankoms van die Swarte Bul - Manskappe sterf terwyl hulle aan land gebring word - Ellendige toestand van die volk van die Walvis - Die Roode Vos keer terug van Dasseneiland. | ||
November 1654 | 262 | |
Bediening van die Nagmaal - Huwelik van Evert Jansz. Rijk en Magdalena Andries - 'n Leeu geskiet - Veroordeling van Hendrick Vries - Behoefte aan perde - Die Roode Vos loop byna op die rotse in Houtbaai - Koms van Hottentotte. | ||
Desember 1654 | 267 | |
Vertrek van die Roode Vos - Graan deur die wind verniel - Die Tulp |
[pagina XI]
keer terug van Madagaskar - Rapport deur Verburgh - Aankoms van Engelse skip - Offisiere na maaltyd uitgenooi. | ||
Januarie 1655 | 274 | |
Robbevelle en traan - Brief van Jan Woutersz. - Brief van Jan Symonsz. - Wegloop en dood van Aukessen en Buijsman - Ondervraging van Jochum Elbertsz. - Hoe om 'n renoster dood te maak - Brief van Jan Woutersz. - Gevangenes veroordeel. | ||
Februarie 1655 | 286 | |
Dood van twee blankes - Vrees vir 'n aanval deur die Hottentotte - Wantroue teen Herry - Aankoms van skepe van Patria - Diens gelei deur ds. Petrus Mus. | ||
Maart 1655 | 291 | |
Lewensmiddele uit Saldanhabaai - Huwelik van Jacobus van den Kerckhoven en Elisabeth Statlanders - Brief van Jan Woutersz. - Huwelik van Fredrick Verburgh en Meijnsgen Campen - 'n Madagaskarse slaaf loop weg - Lubbert word ondervra - Sloep aan die Kaap gebou - Jan Wintervogel se ekspedisie na die binneland - Beëindiging van die werk op Dasseneiland. | ||
April 1655 | 298 | |
Huise van baksteen gebou - Aankoms van die vlootvoog Sterthemius - Terugkeer van Jan Wintervogel - Herdenking van 6 April - Perde dringend nodig - Vergadering van die Breëraad - Aankoms van Rijckloff van Goens. | ||
Mei 1655 | 305 | |
Skape deur luiperds doodgebyt - Vertrek van Van Goens met die retoervloot - Meer skape op Robbeneiland geplaas - Wantroue teen Herry - Kaapmans vra toestemming om onder die beskerming van die blankes te woon - Van Riebeeck se besoek aan die Hottentotte - Ooreenkoms met hulle. | ||
Junie 1655 | 310 | |
Luiperds val sieketrooster aan - Merkwaardige gedrag van die vee - Brief aan Adriaen van de Pavert - Deel van die fort stort inmekaar - Sersant maak luiperd dood - Muskeljaatkat dring die Kommandeur se kamer binne - Swaar stortreëns - Herry se terugkeer en verduidelikings. |
[pagina XII]
Julie 1655 | 323 | |
Gebrek aan dissipline op die Prins te Paart - Aanklag van insubordinasie - Resolusies van die Politieke Raad - Brief van Franse besoekers in Saldanhabaai gevind - Van Riebeeck besoek Robben- en Dasseneiland - Herry se versoek om op Robbeneiland te mag woon - Herstelwerk aan die Tulp - Aankoms van skepe. | ||
Augustus 1655 | 333 | |
Kaapmans vra weer toestemming om naby die fort te woon - Besoek van die Tulp aan Madagaskar - Herry bespreek die sterkte van die garnisoen - Tweede seun van die sieketrooster se vrou gebore - Vreemde houding van die Kaapmans - Ds. Leonard Bonius hou 'n diens. | ||
September 1655 | 339 | |
Herry se voorstel om vee vir die Kompanjie te ruil - Vertrek van ekspedisie - Sloep wat aan die Kaap gebou is, te water gelaat - Nuus van die ekspedisie - Boodskappers van Herry - Pogings om kaas op Robbeneiland te maak. | ||
Oktober 1655 | 346 | |
Vonnis oor Jan van Kempen gevel - Resolusie betreffende die Kompanjie se melkkoeie - Kondisies van die pag - Besoek aan land agter Tafelberg - Gunstige indrukke van die Kommandeur - Korporaal Muller kom sonder Herry terug - Muller se dagboek - Gereedskap vir Robbeneiland - Voorrade en gereedskap vir Saldanhabaai - Brief aan Robbeneiland - Aankoms van Engelse skip - Vrees vir 'n Portugese aanval. | ||
November 1655 | 361 | |
Aankoms van die vlootvoog Herpers - Die Breëraad deur Pieter Kemp byeengeroep - Aankoms van die vlootvoog Frisius - Brief van Jan Woutersz. - Diens gelei deur Ds. J. Amsingh - Jagters deur die Hottentotte lastig geval - Van Riebeeck en Frisius inspekteer kamp van die Hottentotte - Aankoms van boodskappers van Herry. | ||
Desember 1655 | 370 | |
Aankoms van Hottentotte met groot troppe vee - Geslaagde veehandel - Terugkeer van Herry - Van Riebeeck se vrou skenk weer geboorte aan 'n seun - Fredrick Verburgh se vrou skenk geboorte aan 'n dogter - Aankoms van Engelse skip - Vrae aan die Hottentot Doman gestel - |
[pagina XIII]
Beeste en skape geruil van die Saldaniërs - Die Engelse vra verversings - Noodsaaklikheid van vryburgers - Geskille tussen die Hottentotte - Reëling van die betaling vir die verversings. | ||
Bylae I | (Kyk bls. 85) | 385 |
Bylae II | (Kyk bls. 85) | 392 |
Bylae III | (Kyk bls. 120) | 403 |
Bylae IV | (Kyk bls. 160) | 412 |
Bylae V | (Kyk bls. 353) | 416 |
Geskiedkundige Aantekeninge | 423 | |
Van Riebeeck se Roete na die Kaap deur Prof. P. Serton | 465 |