Taal en poësie van die tweede Afrikaanse taalbeweging
(1919)–E.C. Pienaar– Auteursrecht onbekendE.C. Pienaar, Taal en poësie van die tweede Afrikaanse taalbeweging. J.H. de Bussy, Pretoria/Amsterdam / Hollandsch-Afrikaansche Uitgevers-Maatschappij v/h J. Dusseau & Co, Kaapstad 1919
-
gebruikt exemplaar
exemplaar universiteitsbibliotheek Leiden, signatuur: 1065 C 8
algemene opmerkingen
Dit bestand biedt, behoudens een aantal hierna te noemen ingrepen, een diplomatische weergave van Taal en poësie van die tweede Afrikaanse taalbeweging van E.C. Pienaar uit 1919.
redactionele ingrepen
p. 35: voetnoot 1 heeft in het origineel per abuis nootnummer 2 gekregen aan de voet van de pagina. In deze digitale versie is dat verbeterd.
p. 50: voetnoot 1 heeft in het origineel per abuis nootnummer 2 gekregen aan de voet van de pagina. In deze digitale versie is dat verbeterd.
Bij de omzetting van de gebruikte bron naar deze publicatie in de dbnl is een aantal delen van de tekst niet overgenomen. Hieronder volgen de tekstgedeelten die wel in het origineel voorkomen maar hier uit de lopende tekst zijn weggelaten. Ook de blanco pagina's (p. I, II, IV, VI en VIII) zijn niet opgenomen in de lopende tekst.
[pagina III]
TAAL EN POËSIE VAN DIE TWEEDE AFRIKAANSE TAALBEWEGING.
[pagina V]
TAAL EN POËSIE
VAN DIE
TWEEDE AFRIKAANSE TAALBEWEGING
DEUR
Dr. E.C. PIENAAR.
J.H. DE BUSSY,
Pretoria, Amsterdam.
HOLL.-AFRIK. UITGEVERS-MIJ. v/h J. DUSSEAU & Co,
Kaapstad.
1919.
[pagina IX]
INHOUD.
HOOFSTUK I: | |
Die Tweede Afrikaanse Taalbeweging | Bls. 1-92. |
Inleiding (1-12): Die eerste Taalbeweging (1), - Betekenis van die tweede Taalbeweging (2-4). - Toenemende invloed van Engels na die Boere-oorlog (4-7). - Taalbond en taalvereenvoudiging (8-9). - ‘De Goede Hoop’ als voorbode van die nuwe beweging (10-12). | |
Laat 't ons toch ernst wezen (13-21): Aanleiding tot ontstaan van die nuwe beweging (13). - ‘Onze Jan’ oor die vraag: ‘Is 't ons ernst?’ (13). - Pleidooi van Preller ten gunste van Afrikaans als skrijftaal (14-21). | |
Polemiek oor Afrikaans (21-25): Gevolge van Preller se optrede (21-22). - Argumente teen Afrikaans (22-24). - Vóór Afrikaans (24-25). - Prijsvraag 25. | |
Stigting van die Afrikaanse Taalgenootskap (25-27): Propaganda (25-26). - Samekoms op Pretoria (26). - Uittreksel van die statute (26-27). | |
Die Beweging in Kaapland (27-33): Prof. de Vos en ‘Ons Land’ teen die beweging (27-28). - Verdediging van Preller en Visscher (28-29). - Prof. Marais, ‘De Unie’ en ‘Kristelik Schoolblad’ teen Afrikaans (29). - Parallel tussen Afrikaans, Platduits en Vlaams (29-32). - Eerstelinge van 'n eie literatuur (32-33). | |
Stigting van die Afrikaanse Taalvereniging (33-36): Malherbe vóór en Viljoen teen Afrikaans (33-35). - Samekoms in Kaapstad (35). - Uittreksel van die statute (35-36). | |
Teenstand (36-39): Viljoen oor Afrikaans (37-38). - Vroeëre standpunt (38-39). |
[pagina X]
Vooruitgang (40-42): Takvereniginge van die A.T.V. (40). - Propaganda op die toneel (40). - Toenadering tussen Taalbond en A.T.V. (41). - Tweede A.T.V. Kongres (41-42). - Ander vereniginge (42). | |
Stigting van die Akademie (42-44): Doel (43). - Werksaamhede (44). | |
Die Brandwag (45-48): Propaganda (45). - Welkomsgroete (45-46). - Doel van die blad (46-47). - Kaskenades van Klein Duimpie (47-48). - Betekenis van die blad (48). | |
Offisiële erkenning van Afrikaans (48-54): Langenhoven als kampvegter vir Afrikaans (48-49). - Van Zijl draai briek aan (49). - Voorstelle deur die Kaapse, Vrijstaatse en Transvaalse Provinsiale Rade aangeneem (50-51). - Langenhoven pleit voor die Akademie (52-53). | |
Ons Moedertaal (54-60): Stellenbosse kongresbesluite (54-55). - Hernuwde polemiek oor Afrikaans (55-56). - Verhouding van Afrikaans tot Nederlands (57-59). | |
Afrikaans in die Kerk (60-72): Teenstand van kerkelike blade (60). - Prof. Marais oor Afrikaans (61-67). - Ds. Maeder oor Afrikaans (65). - Erkenning deur die Vrijstaatse Sinode (68) en die ‘Raad der Kerken’ (69). - Bijbelvertaling (70). - Bijbelgeskiedenis van ds. Conradie (71-72). | |
Afrikaans in die skoolwereld (72-82): Kaapland (73-76). - Transvaal (76-80). - Vrijstaat (80-82). | |
Afrikaans in Holland (82-89): Afrikaanse dissertasie van Steenkamp (83). - Stoffel oor die Regte Afrikaners (83-84). - Te Winkel en Hesseling oor Afrikaans (84-86). - Kollewijn, de Vooys, Schepers Kalff, Scharten oor Afrikaans (86-89). - Afrikaans in tijdskrifte dissertasies en bloemlesinge (89). | |
Groei (89-92): Kaapse studente teenoor Afrikaans (89). - Studentebeweging (90-91). - Afrikaanse taaleksamens in Natal (91). - Afrikaanse Taalfees (92). - Uitbreiding van Afrikaans (92). | |
HOOFSTUK II: | |
Taal | Bls. 93-156. |
Verhouding van lokale taalgroepe tot algemene taal (93). - Hoe taaleenheid in Nederland tot stand gekom het (93-95). - Vlaamse partikularisme naas eenheidstaal (96). - Taalverhoudinge in Suid- |
[pagina XI]
Afrika (97-98). - Taalbond teenoor Afrikaanse Taalbeweging (98-102). - Die Regte Afrikaners en hulle leuse: skrijf soos jij praat (102-103). - Te Winkel oor hierdie leuse (104-105). - Verantwoordinge van Gezelle (105). - Oudste voorbeelde van geskrewe Afrikaans (106-107). - Bolandse kleur (107). - Preller oor die Regte Afrikaners (108). - Beweerde vijandskap van die Genootskap teen Hollands (108-109). - Te Winkel en Hesseling oor taalverminking (110). - Standpunt van die nuwe beweging (111). - Konsessies aan Hollands bij Celliers (111-112). - Malan se standpunt (112). - Besselaar oor ‘Hoog-Afrikaans’ (113-114). - Gezelle oor boektaal (115). - Besware teen ‘Hoog-Afrikaans’ (115-117). - Die taal van Preller (117-121). - Van de Waal (121-128). - Hoe moet Anglisismes beskouw word? (123-125.) - Nederlandse anglisismes (125-127). - Die taal van Langenhoven (129-131). - Van Celliers (131-134). - Van Totius (135-138). - Van Malherbe (138). - Van Joubert (138-144). - Van Leipoldt (144-145). - Kamp oor ‘poëtiese diktie’ (145-148); - Taalgebruik uit later tijd (149). - Van Totius (149-153). - Van Celliers (153-155). - Van ander skrijwers (155-156). | |
HOOFSTUK III: | |
Poësie | Bls. 157-302. |
Voorbodes (157-167): ‘Van dilettantisme tot kunst’ (157). - Oorlogsgedigte van F.W. Reitz (158-162). - Verse van Joubert Reitz (163), van Marais (164), van Krige (165). - Bewerkinge van ‘Blikoor’ en Preller (166). - Ontstaan van Die Vlakte (167). | |
Jan Celliers (168-203): Lewensloop (168-171). - Eerste Afrikaanse gedig (171). - Ons Leesboek (172). - Begin van digterlike loopbaan (173). - Die Vlakte (174-175). - Die Ossewa (175-176). - Verwey, Koster, de Vooys en van Eeden oor navolging (177-178). - Bestrijding van Verwey se oordeel (178-179). - Die Vlakte-bundel (180-192). - Prosa van Celliers (184). - Oorlogs-cyklus (186-191). Die ou skool en die nuwe (187-189). - Die Revier (192-193). - Unie Kantate (193-195). - Martjie (195-199). - Die Saaier (199-203). | |
Totius (204-238): Lewensloop en werke (204-205). - Eerste gedigte (205-210). - Di Hijde Rosi en Die Howenier (206-208). - Bij die Monument (210-216). - Potgieters Trek (217-222). - |
[pagina XII]
Wilgerboombogies (222-224). - Rachel (224-230). - Albert Verwey oor Rachel (230). - Bestrijding van Verwey se oordeel (230-232). - Trekkerswee (232-238). |
Leipoldt (239-262): Lewensloop (239). - Jeugwerk (240). - Oom Gert vertel e.a. gedigte (240-255). - Oorlogsverse (240-248). - Ander gedigte (248-255). - Later gedigte (255-260). - Kamp oor Leipoldt en Totius (260-262). - Saamvattende karakteristiek van Celliers, Totius en Leipoldt (262). |
Malherbe (263-274): Lewensloop en werke (263). - Karrooblommetjies (263-271). - Verskil in uitbeelding tussen Malherbe en Totius (269-270). - Prosa van Malherbe (271-272). - Klokgrassies (272-274). |
Joubert (275-287): Lewensloop en werke (275). - Piet Retief e.a. gedigte (275-282). - Preller en Joubert (277-280). - Dageraad en Sonneskijn (282-285). - Perk en Joubert (286-287.) |
Jong-Suidafrika (288-301): Langenhoven (288-291). - Keet (292-296). - Wassenaar (296-299). - Fagan (299-301). - Martins (301). - Besluit (301-302). |