W.B.E. Paravicini di Capelli (1778-1848) Frontispies |
|
(Kryttekening, huisargief Paravicini, Kaapse Argiefbewaarplek) |
|
|
Titelblad van die Paravicini-joernaal |
|
(Oorspronklike handskrif H.447, Koninklijke Instituut voor Taal-, Land- en Volkenkunde, Den Haag) |
|
|
Eiehandige brief van W.B.E. Paravicini di Capelli |
|
(Uit B.R. 93, Kaapse Argiefbewaarplek) |
|
|
Gedeelte van eiehandige inventaris deur Paravicini van stukke wat op die landreis ontstaan het |
|
(Uit B.R. 93, Kaapse Argiefbewaarplek) |
|
|
Jan Willem Janssens, goewerneur en generaal-en-chef |
14 |
(Uit A. en H. Algra: Dispereert Niet, deel III, T. Wever, Franeker) |
|
|
Rheeboksfontein, Klein-Brakrivier, woonhuis van die weduwee Pieter Terblanche |
15 |
(Eie opname, Desember 1959) |
|
|
Groenvlei by die Goukamma |
30 |
(Akwarel uit die Paravicini-handskrif) |
|
|
Fort Frederick aan Algoabaai |
31 |
(Akwarel uit die Paravicini-handskrif) |
|
|
Gaika (Ngqika) |
126 |
(Akwarel uit die Paravicini-handskrif |
|
|
Die Gonakwa-Hottentot Andries Swartbooi |
126 |
(Akwarel uit die Paravicini-handskrif) |
|
|
Byeenkoms van genl. J.W. Janssens met Gaika, Junie 1803 |
127 |
(Tekening na W.B.E. Paravicini di Capelli, plaat 3 van L. Alberti: Zuid-Afrikaansche Gezichten, Amsterdam, 1810) |
|
|
Jacob Laubscher (1751-1806), veldkornet van Bergrivier |
142 |
(Afdruk van 'n miniatuurskildery in familiebesit) |
|
|
Lange Rietvalley aan die Bergrivier |
143 |
(Eie opname van die woonhuis, Desember 1959) |
|