Versamelde werke
(1984)–Eugène Marais– Auteursrechtelijk beschermd1. Margriet van LaastelustWanneer Marais eers 'n tema - of selfs 'n karakternaam - beetgekry het, het hy dit ongraag laat los, al was die eindproduk 'n aansienlike verwerking van die oorspronklike. Margriet/Marguerite/Margaret de Roubaix van Drakenstein in die Bergriviervallei het lank in sy verbeelding gespook. Die volgende aantekening kom uit 'n soort ‘dagboek’ wat hy in Londen gehou het: ‘Margaret de Roubaix. Scene opens Drakenstein in the valley of the Berg River. Love of Margaret and schoolmaster. She is previously engaged. Is seduced by her lover and censured by minister in church. Slagtersnek ends the story.’ | |
[pagina 1277]
| |
Van hierdie gegewens bly net die name van die hoofkarakter en haar familieplaas in ‘Margriet van Laastelust’ oor. | |
2. Die Wegraak van SannieSoos so baie van Marais se verhale, het hierdie een ook die Waterberg as agtergrond. |
|