constantia van eeden, grootmoeder van Marie en moeder deur aanname van Sophie van Helsdingen |
marie van eeden, kleindogter van Constantia van Eeden, verloof aan Ryk de Ridder (van vóór die oorlog) |
sophie van helsdingen, aangenome dogter van Constantia van Eeden, drie jaar jonger as Marie van Eeden |
gert visser, bejaarde bywoner van die gesin Van Eeden |
wouter de lannoy, boeregeneraal, bevelvoerder van Boerekommando in die noorde |
ryk de ridder, luitenant in die staatsartillerie, adjudant van genl. De Lannoy; verloof aan Marie van Eeden |
mias misry, persoonlike bediende en rapportryer van genl. De Lannoy |
lodewyk hendriks, kolonel, Boere-offisier in diens van Engelse en in bevel van ‘Rooikoppe’, sogenaamde ‘National Scouts’ |
piet hendriks, seun en adjudant van laasgenoemde Verskeie ‘Rooikoppe’ onder bevel van Hendriks en sy seun |