Gedigte(1920)–A.D. Keet– Auteursrecht onbekend Vorige Volgende [pagina 68] [p. 68] Slagvaardig Jij moet nie bang wees vir die bliksem, Jij moet nie bibber als dit reën. Moet ook nie skrik nie vir 'n bom nie, Al was hij ook vir jou gemeen. Wees dapper als wat swak is wankel, Wees manlik als jou kinders huil. En toon die wêreld, Afrikaander, Wat daar vir skoons in Kaapland skuil. O volk van mij, daar is nog arbeid, Daar is nog roem, daar wag nog strijd - Jij moet nie bang wees vir wat kom nie, Wees slagvaardig, wees bereid! Vorige Volgende