Gedigte(1920)–A.D. Keet– Auteursrecht onbekend Vorige Volgende [pagina 67] [p. 67] Vrijheid Maak los mij hande! Want ik wil vrij wees, Vrij soos die vooltjies in vrije vlug. Neem weg mij bande! Want ik wil blij wees, Blij soos die blompies wat lag in die lug. Is daar 'n mens wat nooit verlang Om te gaan, soos 'n vooltjie, sij vrije gang? Is daar 'n skepsel wat nimmer sug Om te praal soos 'n blom in die ope lug? Vorige Volgende