Chronologiese lys van werke deur C. Louis Leipoldt
The ideal graduate study institution: What Germany has done, 1909 |
Common-sense dietetics, 1911 |
Oom Gert vertel en ander gedigte, 1911 |
The school nurse, 1912 |
Skoolgesondheid, 1916 |
Praatjies met die kinders, 1917 |
Praatjies met die oumense, 1918 |
Die laspos, 1919 (in Die Brandwag) |
Die Afrikaanse kind in siekte en gesondheid, 1920 |
Dingaansdag, 1920 |
Jannie, 1920 geskrywe, in 1952 in Gerhard J. Beukes se Nuwe eenbedrywe |
Stories vir die kinders, 1922 |
Uit drie wêrelddele, 1923 |
Die heks, 1923 |
Uitgesoekte gedigte vir Jong Suid-Afrika, 1923 |
Kampstories, 1924 |
Die swart tulp (vertaal uit die Frans van Alexander Dumas), 1924 |
Natuursprokies (uit die Deens van Carl Ewald), 1924 |
'n Vergissing, 1927 |
Waar spoke speel, 1927 |
As die natuur gesels I, 1928 |
Afrikaanse leesboeke vir die laerskole, 6 dele saam met P.C. Schoonees en J.J. Jordaan, 1929 |
Wat agter lê en ander verhale, 1930 |
Die laaste aand, 1930 |
As die natuur gesels II, 1931 |
Afgode, 1931 |
Die mossie wat wou ryk word, 1931 |
Die wonderlike klok, 1931 |
Die donker huis, 1931 |
Eerste gesondheidsleesboek vir Afrikaanse skole, 1931 |
Die kwaksalwer, 1931 |
Onrus, 1931 |
Die bergtragedie, 1932 |
Galgsalmander, 1932 |
Die rooi rotte en ander kort verhale, 1932 |
Skoonheidstroos, 1932 |
Uit my Oosterse dagboek, 1932 |
Die moord op Muisenberg, 1932 |
Kos vir die kenner, 1933 |
Paddastories vir die peetkind, 1934 |
Die heks en Die kwaksalwer, 1934 |
Die verbrande lyk, 1934 |
The belly book or Diner's guide, 1936 |
Slampamperliedjies, 1936 |
Jan van Riebeeck (in Engels), 1936 |
Die dwergvroutjie, 1937 |
Die goue eier, 1937 |
Bushveld doctor, 1937 |
Holland grundet die Kapkolonie: Jan van Riebeecks Leben und Werke, 1937 |
Die Groot Trek, 1938 |
Jan van Riebeeck (in Afrikaans), 1938 |
Die Hugenote, 1939 |
Moord in die Bosveld, 1939 |
'n Versieboord vir kinders, 1944 |
Vyftig gedigte van C. Louis Leipoldt, gekeur deur W.E.G. Louw, 1946 |
Die Moormansgat en ander verhalende en natuurverse, 1948 |
Geseënde skaduwees, 1949 |
The ballad of Dick King and other poems, 1949 |
Die byl (in F.C.L. Bosman se Vier eenbedrywe), 1949 |
300 Years of Cape wine, 1952 |
Jeugherinneringe (in J.M.H. Viljoen se 'n Joernalis vertel), 1953 |
Polfyntjies vir die proe, 1963 |
Cape cookery, 1976 |
Dear Dr Bolus, 1979 |
O'Callaghan se waatlemoen en ander verhale, gekeur deur A.P. Grové, 1980 |
Moederplig, 1980 |
| |