Chronologiese lys van titels van werke deur C.J. Langenhoven
The life history of an ostrich, waarskynlik 1897-1899 geskryf, gepubliseer 1953 |
The Resident Magistrates of the Cape Colony in their capacity as judges, 1900 |
Iets over arbiters en arbitraties, 1906 |
Die trouwbelofte, 1905 geskryf, 1909 gepubliseer |
Die famielie zaak, 1909 |
Die water zaak, 1909 |
Padlangers en zonder doekies, 1910 |
The royal road to Cape Dutch, twee ‘stages’ (met opname van Die trouwbelofte in die tweede ‘stage’), 1910 |
Eenvoudige stukkies en brokkies, 1911 |
Die wêreld die draai, 1912 |
Afrikaanse verjaardagboekie, 1912, gewysigde heruitgawe as Ons geliefde verjaarsdagboekie, 1924 |
Die Hoop van Suid-Afrika, 1913 |
Ons weg deur die wêreld, 1914, herdruk met byvoegings in 1917 en met verdere byvoegings in drie dele in 1922-1923 |
'n Vriendelike woord aan die Zappe, 1916 |
Die Stem van Suid-Afrika, 1918 |
Die Vrouw van Suid-Afrika, 1918 |
Republicans and sinners, 1919 |
The everlasting annexation, 1919 |
Twee geskiedkundige opstelle (saam met G.S. Preller), 1919 |
Die onmoontlike tweeling, 1920 |
Vrouetrou, 1921 |
Sonde met die bure, 1921 |
Eerste skoffies op die pad van Suid-Afrika, 1921 |
Doppers en Filistyne, 1922 |
Die eensame Hoop, 1922 |
Gesange in Afrikaans, 1922 |
Loeloeraai, 1923 |
Die opdraande pad, 1923 |
Die Rubáiyát, 1924 |
Die lig van verre dae, 1924 |
Brolloks en Bittergal, 1925 |
Geeste op aarde, 1924 |
Herrie op die óú tremspóór, 1925 |
Die laaste van die takhare, 1926 |
Mof en sy mense, 1926 |
Donker spore, 1926 |
Die Krismiskinders, 1926 |
Van die aarde na die sterre I en II, 1926 |
A first guide to Afrikaans, 1926 |
Die kinderparlement, 1927 |
Die wagtende wêreld, 1927 |
Skaduwees van Nasaret, 1927 |
Die boekie sonder naam, 1928 |
Water en sy aard, 1928 |
Die goeie burger, 1928 |
Ou-liedjies, 1928 |
Aan stille waters I, 1929 |
Die witman se pand (saam met J.H. Conradie), 1929 |
Die wandelende geraamte, 1930 |
Jantjie Muis en Jakob Slang, 1931 |
Kootjie Totjie, 1931 |
My sewe maters en Dirkie Mens en Snytjie Brood, 1931 |
Petronella, 1931 |
Goud of papier?, 1932 |
Hoe om te skrywe (saam met E.C. Pienaar), 1932 |
U dienswillige dienaar, 1932 |
Die mantel van Elia, 1933 |
Aan stille waters II, 1941 |
In die Versamelde werke wat in 1933 begin verskyn, word nog die volgende werke van Langenhoven opgeneem:
Oor opstelle, 1931 |
Die letterkundige skoonhede van die Bybel, 1932 |
Die Bybelverhaal, 1932 |
|
|