'n Hele os vir 'n ou broodmes. Grond en die plaasnarratief sedert 1595
(2000)–Ampie Coetzee– Auteursrechtelijk beschermdGrond en die plaasnarratief sedert 1595
Ampie Coetzee, 'n Hele os vir 'n ou broodmes. Grond en die plaasnarratief sedert 1595. Van Schaik, Pretoria / Human & Rousseau, Kaapstad 2000
-
gebruikt exemplaar
exemplaar universiteitsbibliotheek Leiden, signatuur: 1338 A 27
algemene opmerkingen
Dit bestand biedt, behoudens een aantal hierna te noemen ingrepen, een diplomatische weergave van 'n Hele os vir 'n ou broodmes. Grond en die plaasnarratief sedert 1595 van Ampie Coetzee uit 2000.
redactionele ingrepen
p. 150-151: de eindnoten op deze pagina's zijn in de lopende tekst geplaatst. Betreffende pagina's zijn daardoor komen te vervallen.
Bij de omzetting van de gebruikte bron naar deze publicatie in de dbnl is een aantal delen van de tekst niet overgenomen. Hieronder volgen de tekstgedeelten die wel in het origineel voorkomen maar hier uit de lopende tekst zijn weggelaten. Ook de blanco pagina's (p. ii, xvi en 54) zijn niet opgenomen in de lopende tekst.
[pagina i]
[vignet]
[pagina iii]
'n Hele os vir 'n ou broodmes
GROND EN DIE PLAASNARRATIEF SEDERT 1595
Ampie Coetzee
Van Schaik
HUMAN & ROUSSEAU
[pagina iv]
Uitgegee deur Van Schaik Uitgewers,
Arcadiastraat 1064, Hatfield, Pretoria, en
Human & Rousseau,
Loopstraat 179, Kaapstad
Alle regte voorbehou
Kopiereg © Outeur
Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of langs enige elektroniese of meganiese weg weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat- of bandopname, vermikrofilming of enige ander stelsel van inligtingbewaring.
Eerste uitgawe 2000
ISBN 0 627 02437 8
Bandontwerp deur Deirdré Bartie van Brightmark na 'n foto deur Koos van der Lende
Geset in 11 op 14 pt Garamond Book deur Pace-Setting & Graphics, Pretoria
Gedruk en gebind deur NBD, Drukkerystraat
Goodwood, Wes-Kaap
Gedeeltes van hierdie boek is 'n verwerking en aanpassing van navorsing wat voorheen gepubliseer is in literêre tydskrifte soos Literator, Stilet, Tydskrif vir Literatuurwetenskap, Alternation, en die bundel essays Aristippus meets Crusoe: Rethinking the beach encounter (1999, University of Silesia Press, Poland).
Die publikasie van hierdie boek is moontlik gemaak deur 'n subsidie van die Fonds Neerlandistiek Suider-Afrika. Menings uitgespreek en gevolgtrekkings waartoe geraak is, is dié van die outeur, en moet nie noodwendig aan die Fonds Neerlandistiek Suider-Afrika toegeskryf word nie.
[pagina vii]
INHOUD
Sinopsis | viii | |
Inleiding | x | |
1 | ‘My geboortereg gee my 'n serwituut oor dié grond’ | 1 |
Die betekenis van die plaas | ||
2 | ‘Midts conditie dat sy vee souden brenghen’ | 19 |
Ruilwaarde en representasie | ||
3 | ‘Duytsman altyd kallom: icke Hottentots doot makom’ | 37 |
Die stem van die ander | ||
4 | ‘... om die beste te doen wat ons Afrikaners kan doen, en dis boer’ | 55 |
Skepping van 'n gemeenskap | ||
5 | ‘Ons boere is almal moerland toe’ | 89 |
Bedreiging van die plaasbestaan | ||
6 | ‘Dis 'n land wat mense laat skuldig voel’ | 109 |
Skuld en skuldgevoelens | ||
7 | ‘En ek het 'n verhaal huis toe gebring’ | 137 |
Die skepping van die teks | ||
Notas | 150 | |
Illustrasies | 152 | |
Bibliografie | 153 |