Illustrasies
Met erkenning aan Hendri Warricker vir sy beeldenavorsing.
p viii: Waterverfskildery, Erich Mayer. Uit: Magda Olivier. 1980. ‘Die volkskundige waarde van 'n reeks sketse en skilderye van Erich Mayer, met besondere verwysing na die stoflike kultuur van die Afrikaner.’ MA-verhandeling. Stellenbosch: Universiteit van Stellenbosch, afb. 25.
p x: Arbeiders trap wyn. Skets deur Sir Frank Brangwyn, Stellenbosch, 1891. Uit: Pieter W. Grobbelaar. 1974. Die Afrikaner en sy kultuur Deel I. Kaapstad: Tafelberg.
p 1: Gustrouw. Ets deur Rosa J. Hope, 1937. Uit: F.L. Alexander. 1962. Kuns in Suid-Afrika sedert 1900. Kaapstad: A.A. Balkema.
p 19: Illustrasie uit: Klare besgryving van Cabo de Bona Esperanca. Saamgestel deur Jodocus Hondius en deur hom uitgegee in Amsterdam, 1652. Faksimilee-uitgawe: 1952, Kaapstad: Komitee vir Boekuitstalling, Van Riebeeck-fees.
p 36 en 37: ‘Hottentots bartering cattle’ en ‘Primitive methods of milking and buttermaking’. Illustrasies uit: Dorothea Fairbridge. 1931. Historic farms of South Africa. Oxford University Press. London: Humphrey Milford.
p 55 en 89: Foto's uit 'n private versameling.
p 75: Boekevat. Tekening deur Heinrich Echersdörfer. Uit: Grobbelaar 1974.
p 109 en 137: Fotograaf: Koos van der Lende.
Die uitgewers het alles in hulle vermoë gedoen om die kopiereghouers van illustrasiemateriaal in hierdie boek op te spoor. Indien ons iemand oor die hoof gesien het, versoek ons u om met ons in verbinding te tree.