Die vlakte en andere gedigte(1908)–Jan F.E. Celliers– Auteursrecht onbekend Vorige Volgende [pagina 113] [p. 113] XI Berusting In berustende sug van die awend-lug en awend-skijn staat 'n maagd op die lande met gevouwe hande - so stil... so rein; haar blik naar omhoog en 'n traan in haar oog - waar niemand siet; en 'n fluist'ring versterwe op die a'end-rood se verwe: ‘Uw wil... geskied!’ Vorige Volgende