| |
| |
| |
XVI.
Maande en maande was daar reeds
Almal was die praat daaroor gewend;
en elke ene het sy weg gegaan
En altyd werd die vraag gewoë
Die vrese en die hoop het beurt om beurt
en baie het sig reeds gerus gestel.
Maar plots'ling is die kans
die vyand soek die stryd, geen mense-hand
| |
| |
Leeftog word versamel en verpak.
Van mens en dier word diens geverg.
gelei die jonge burgers uit.
En snikke, uit die skare, onderbreek
die afskeids vroom gebed,
'n Briefie kom daar eind'lik
dat hy met d'eerste klomp
en op die grense hom bevind:
Oënbliklik was hy met sy perd
| |
| |
en baie werksaam sinds die eerste dag.
Daar kon nie aan gedink word
Die huis is stil op Uitkyk,
Met ywer is tant' Mieta weer
en alles wat maar lekker is
En klere moet hy hê en warme dek.
En as die grootste drukte nou bedaar,
moet Martjie en oom Kootjie
hoe sy in stilte, as sy dink
'n traan van kommer uit haar oë droog.
| |
| |
As Martjie 't merk, die eerste keer,
dan tref 't haar skokkend:
wat! sou ma dan waarlik dink dat hul
vir Roelf nie weer sal sien nie?
Nee, aan so iets het sy self
Sy kan 't nie glo nie, nee!
Maar van die dag af is daar in haar bors
'n wurmpie wat daar vreet,
en in haar oog 'n blik van onrus bring.
Vlugtig was sy afskeid daardie dag,
't Was nie anders of hy toe maar net
'n groet tot weersiens had gegee.
En 't sou die laaste groet kan wees van hom?
van hom, besitter van haar hart en wese!
Haar lewe was hy, elke dag,
wat haar van hom moes skei,
sy wese so met hare saamgeweef
| |
| |
in eie bestaan haarselwe te verlies
Sal hy verdwyn in eew'gheids duisternis
so sonder woord of teken eers aan haar?
Sal sy hom eendag soek - sy weet nie waar -
en sal hy as 'n vreemde wees
sal sy hom soek en nie kan vinde?
Dan sal sy selfs te midde van 'n skaar
soos ene in die eew'ge kou alleen,
Die eerste offers is geval
die droewe mare hang op straat en plein.
In klompies staan die mense,
en fluist'rend word gepraat
van die, wat almal het geken
en nooit die strate van hul dorpie weer
En 't lyk of elk een aan die ander vra:
| |
| |
O, wat het ons begin, en waar
Op Uitkyk kom berig dat Roelf
verwond is in die slag....!
Daar's stilte in die kleine kring;
in drie paar oë wel die trane op
dat wreder slag hul is gespaar.
Maar deur die trane breek 'n glimlag heen
en Roelf laat weet dat hy
in weinig weke weer hersteld sal wees.
En soos 'n blits uit wolke, onweer-swaar,
kom senuwee-skokkend keer op keer berig,
| |
| |
Op Uitkyk is die rus verdwyn,
oom Kootjie, ook, verdrietig nog daarby
Dis sondagmôre en gure winterweer,
maar vroeg is reeds tant' Mieta en oom Koot
deur niks was hul te keer nie
Martjie is allénig tuis gebly.
En grys en driestig is die winterdag:
in lange rye lê die wolke,
eenselwig-vaal en roerloos, of hul so
nog honderd jaar kan draal
van harte wat daar ween en bid
| |
| |
Die wind wil maar gaan lê,
is reeds die oue eike voor die deur.
Starend-wyd is Martjies oog
in vèr gedagtes heeltemal verloor:
En onverklaarbaar is die raadsel nog vir haar
hoekom hy tog haar liefde het versmaad,
sy dink daar elke dag nog aan.
asof hy in 'n weif'ling staan.
En eendag, by 'n wending van haar hoof,
het sy sy oog gevang, op haar gerig,
Dis net of in haar oog meteens
'n flikkering is ontwaak,
sy's opgestaan en kuier snel
‘wáarom had hy trane in sy oog
| |
| |
wáarom, wáarom het hy my verstoot?
O, dat ek sou kan dink dat ek
dat ek geen dag verlore moet laat gaan
Hoe het ek tog so lang nog hier kan bly!’
By tuiskoms van tant' Mieta en oom Koot
is Martjie besig, by haar kas,
by die ambulans, die eerste wat weer gaan;
verpleegsters word gevra,
haar diens, as dogter van haar land,
Die moeder-oog het lang gewaar
hoe Martjies hart aan hom
| |
| |
En welgetroos dat eenmaal sou gebeur
wat ook haar moederhart verlang,
Sy weet ook wel wat jonge harte is;
en wat sou dan kan hinder dat die twee
|
|