| |
| |
| |
XVII.
Die trek was lang en swaar,
- die swarte donker elke keer
en diere, steunend in die tuig en juk -
hul pligte nooit versakend.
En, as onwillend-traag, was skaars
die lang verbeide dag ontwaak,
het knetterend kleingeweer
die aanvang aangekondig van 'n stryd.
En heeldag het dit aangehou
| |
| |
by-wyle heeltemal bedaard,
meteens dan wakk'rend weer
word aangedra na die ambulans,
en dokter en verpleegsters het
in smartverwronge trekke, nie ook hom
Sy wens dit byna, hatend dan haarself
Die angs is nie te hou nie, want
daar's iets wat haar 'n ongeluk voorspel,
die slag moet val, sy weet nie waar of hoe.
die môre vroeg het sy hom weer
Dat sy ook daar is weet hy nie:
| |
| |
die wa verby geja, van agter op,
met burgers na die front.
Sy het hom by sy naam wil roep,
maar in haar boesem het ontroering so
dat oor haar lippe net 'n fluist'ring kom.
Tevrede moes sy wees hom so
- so fier en kloek te perd, sy hoof omhoog,
as dorstend vir die stryd.
Burgers kom in klompies aangery
die orders is om t'rug te val,
die oormag van die vyand is te groot,
Die ambulans, met rooikruis vlag omhoog,
- verplegend swaar gewonde, in groot getal.
haar aandag aan haar werk te wy,
| |
| |
of sy hom by die ander nie gewaar,
hoewel sy weet - sy kan nie sê waaróm -
dat hy nie met die ander daar
Die laaste burger is al lang verby
die vyand sy verskyning maak,
en groter word hul aantal steeds.
Die dag se stryd en woeling word bepraat
hoe 'n klompie burgers dáár,
en almal doodgeskiet of swaar gewond,
en aangehou het hy alleen, totdat
sy laaste skot was weggeskiet,
en sal, nog voor vanaand,
die lewens wat hy so genome het
terwyl die stelling reeds
die stryd alreeds beslis....
| |
| |
Martjie het genoeg gehoor.
Sy weet, sy voel wie daardie burger is
al het haar niemand dit vertel.
geen sterw'ling kan haar keer....
deur veld en bossies op haar doel.
| |
| |
- so kom 'n mens die verste....
word uitgelei, miskien....
die roers al aangelê....!
Verwonderd kyk sy om haar heen....
O, waarom was sy tog so swak
om daar haar kragte te verlies:
die laaste bultjie lê net voor, sy kan
| |
| |
oor klippe groot en klein
so reguit op haar doel gelei?
Sy arme het hy op sy bors gekruis,
'n snelle wending met sy lyf en hoof,
met dowwe smak, en weerslag, raak sy hoof
| |
| |
Eerbiedig op 'n afstand bly
met oë geslote rus dit op haar arm,
dit dy en dy al groter uit....
met glimlag van herkenning sien hy haar.
En sonder woord van haar het hy verstaan
dat sy 'n boodskap nog van hom kom vra
ek het eenkeer lief gehad....
Ek het jou hart verstaan,
ek het gemaak of ek dit nie kon sien,
Ek dag om so te wag, totdat die tyd
| |
| |
soos haar,.... wat ek.... verlore het....
dit mog nie wees nie, Martjie....
dat ek aan jou, en niemand,
dan 'k eenkeer.... had gegee....
Spraak'loos het sy aangehoor;
ontroering hou haar stem in boeie vas,
met oë wyd-onrustig starend,
'n Handdruk, lang en innig, is haar loon.
Dan val die grote oë stadig toe,
Sy vingers lê nou magt'loos in haar hand....
En op die gras-saad van die vlakte sterf
die dag se laaste sonnestraal.
|
|